Long range project-Sy kom nou mooi

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Reggie Gerber »

Dankie

Stem saam dat 340m te naby is.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Ons het Saterdag aan 'n gong skiet kompetisie deel geneem buite Malmesbury.
Geluk Corne met die ekstra geltjies, En Gawie lekker om te ontmoet.

Dit was 'n vrek warm dag Saterdag....38*C plus.
Het baie primers geblaas en het toe besluit om laer te laai.

Hier is die eerste groepe op laer node. het met drie verskillende lading op drie verskillende plekke gemik.
Sou ek op dieselfde plek mik was die 'n 9 skoot groep wat 10.5mm sou meet.
Nuwe Node load 2850ftsec.pdf
Ek voel dis 'n baie meer consistent lading die, en beter as om die spoed te jaag.
Interesant, oor die 9 skote met 0,4 grein verskil was die ES maar net 12ft/sec.

Groetnis,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Arnold »

Nou toe nou ...

Ek laai so 42.4gr, maar my loop is so bietjie korter. Jy sal dan seker so bietjie minder laai soos jy sien.

Ander ding, meet bietjie jou koeels want as hulle 6.5mm is gaan jy sukkel >:D
Hulle moet mos hier by 6.7mm meet ;)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Arnold wrote:Nou toe nou ...

Ek laai so 42.4gr, maar my loop is so bietjie korter. Jy sal dan seker so bietjie minder laai soos jy sien.

Ander ding, meet bietjie jou koeels want as hulle 6.5mm is gaan jy sukkel >:D
Hulle moet mos hier by 6.7mm meet ;)
hahahaha true dat!!! :-[ :-[
Dankie nou is my groepe kleiner!!

Dis van oorhaastig wees.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Middag manne,

Deel sommer my opwende met julle.

Die naweek bietjie geoefen vir volgende naweek se XSSSA.
Groepe geskiet op 100m en 200m.
Groep 100m.JPG
Net drie skote in die groep, maar ek moet bysê die geweer skiet nou elke keer so as ek my kant bring.

Sit nog 'n foto by van Blouwilde bees bulletjie wat ek twee weke terug geskiet het.
185m skuins agter sy blad in.(Hy het met sy kop 11:30 weg van my af gestaan)
Die 6.5 (6.7mm) punte doen hulle naam baie goed te stande.
Penetrasie is iets ongeloofliks.

140gr Nosler BT @ 2850ft/sec. Na genoeg 600mm penetrasie tot voor in regter blad.
Blouwildebees.PNG
Bees het net daar geval, nie eers geroer of geskop nie.

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LUAN »

Lekker Nico jy moet bietjie daai gun saambring as jy weer hier n draai maak ;)
mariojacobs1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by mariojacobs1 »

Baie mooi geweer hulle werk is baie mooi my 308 is by hom om oor te doen behoort vrydag klaar te wees
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Charles.308 »

Arnold
Net n vraag het geen ondervinding met ander gewere nie, nou my vraag my .308 met 155 scenar punte doen so 2800, hoekom gaan die 260 beter groepeer as .308.Die spec luk vir ky dieselfde, waarna kyk julle wat ek nie sien
Laubscher BAIE netjiese geweer veral daai scope, mag ek vra wat het hele projek jou uitgewerk.
Charles
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Arnold »

Nico, 5 skote ....
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m >:D

Hallo Charles, wie sê die 260 gaan beter groepeer?
Onthou as twee kalibers dieselfde spoed skiet beteken nie hulle gaan dieselfde groepeer nie.

Ek dink daar is eintlik 'n ander vraag of stelling wat jy wil maak, kan jy so bietjie uitbrei asb.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

[quote="Arnold"]Nico, 5 skote ....
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m >:D

My liewe vriend, daais net om zeros te bevestig. Sommer dubbeld, wat my broer zero 200 en ek 100.

Ons het darem gespeel tot so ander kant 700m op 10" gong.

Maar Saterdag sal leer...
Sien kwaai uit!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Arnold »

Ek het minstens 'n verskoning dat my aandag by die relings is en ek nie so erg op die skiet kan konsentreer nie
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Naand manne,

Bietjie opvolg verslag op die projek.
Ek het toe nuwe loop laat opsit, en kan met alle eerlikheid sê akkuraatheid loop mooi tot anderkant 5000 skote. My loop het so 5750 skote deur, en op die dag voor ek hom gunsmith toe vat nog steeds 0.5moa groepe geskiet.

Die krieger loop word nou gestoor om later op Howa aksie diens te dien.
260 Rem Ackley!! Die beste 6.5 kaliber wat daar is!!! >:+ :laugh:
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Armand Steenkamp »

LRLaubscher, liewe ouers jy speel nie met n loop nie! Watse loop kry die RSA nou?

Groetnis
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Armand Steenkamp wrote:LRLaubscher, liewe ouers jy speel nie met n loop nie! Watse loop kry die RSA nou?

Groetnis
Hi Armand,

Haha ja man die gun skiet so lekker ek gebruik hom.

Sit n Walter heavy palma op, selfde twist en lengte.


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by neef »

Die roer lyk regtig baie mooi reguit skote vir jou
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

neef wrote:Die roer lyk regtig baie mooi reguit skote vir jou
Dankie ou neef!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LUAN »

Dankie vir die terugvoer Nico om oor 5000 skote te kry en hy skiet nog mooi is rerig goed. Lyk my 260ackley sal dit wees. Jy verander nou loop vervaardiger is jy nie bang hy gee nie dieselfde leeftyd as die krieger?
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

LUAN wrote:Dankie vir die terugvoer Nico om oor 5000 skote te kry en hy skiet nog mooi is rerig goed. Lyk my 260ackley sal dit wees. Jy verander nou loop vervaardiger is jy nie bang hy gee nie dieselfde leeftyd as die krieger?
Hi Luan,

Ja gaan oor na Walter oordat die loop beskikbaar was, en dat ek nog net goeie goed oor Walter gesien en gehoor het. Walter lope is baie harder staal as wat krieger gebruik, wat my laat aflui ek moontlik meer sal uitkry, maar nie minder nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Armand Steenkamp »

LRLaubscher, gebruik jy weer die selfde geweersmid om die loop te pas?

Groetnis
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Armand Steenkamp wrote:LRLaubscher, gebruik jy weer die selfde geweersmid om die loop te pas?

Groetnis
Yes Armand ek gebruik niemand anders as Geoffrey Barabal nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Sean3006 »

Dear LR Laubscher
Looks great.
What has the project cost you if you dont mind me asking?
Regards
Sean
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Sean3006 wrote:Dear LR Laubscher
Looks great.
What has the project cost you if you dont mind me asking?
Regards
Sean
Hi Sean,
At the time I built it the same as n new Sako Varminter. Bit less Actually.




Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Vasbrand
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by Vasbrand »

Baie netjies!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

Menere bietjie update op die roer van my.
Ek skiet more weer XSSSA met hom en is vol self vertroue.
Skiet tans 140gr Nosler RDF's met Vihtavuori N560 teen so rapsie onder 3000ft/sec.
maak n 6.5-285 se naam poeding hehe!! Nuwe walter loop doen baie goed. Vihtavuori poeier het SD's baie verbeter. Ek sien uit na more!!!
Lakker naweek manne!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Long range project-Sy kom nou mooi

Post by LRLaubscher »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170811/e293ca829420c46bcd616149e005b424.jpg

Pronk mooiImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Post Reply