Long range project-Sy kom nou mooi
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Dankie
Stem saam dat 340m te naby is.
Stem saam dat 340m te naby is.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Ons het Saterdag aan 'n gong skiet kompetisie deel geneem buite Malmesbury.
Geluk Corne met die ekstra geltjies, En Gawie lekker om te ontmoet.
Dit was 'n vrek warm dag Saterdag....38*C plus.
Het baie primers geblaas en het toe besluit om laer te laai.
Hier is die eerste groepe op laer node. het met drie verskillende lading op drie verskillende plekke gemik.
Sou ek op dieselfde plek mik was die 'n 9 skoot groep wat 10.5mm sou meet. Ek voel dis 'n baie meer consistent lading die, en beter as om die spoed te jaag.
Interesant, oor die 9 skote met 0,4 grein verskil was die ES maar net 12ft/sec.
Groetnis,

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Nou toe nou ...
Ek laai so 42.4gr, maar my loop is so bietjie korter. Jy sal dan seker so bietjie minder laai soos jy sien.
Ander ding, meet bietjie jou koeels want as hulle 6.5mm is gaan jy sukkel
Hulle moet mos hier by 6.7mm meet
Ek laai so 42.4gr, maar my loop is so bietjie korter. Jy sal dan seker so bietjie minder laai soos jy sien.
Ander ding, meet bietjie jou koeels want as hulle 6.5mm is gaan jy sukkel
Hulle moet mos hier by 6.7mm meet
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
hahahaha true dat!!!Arnold wrote:Nou toe nou ...
Ek laai so 42.4gr, maar my loop is so bietjie korter. Jy sal dan seker so bietjie minder laai soos jy sien.
Ander ding, meet bietjie jou koeels want as hulle 6.5mm is gaan jy sukkel![]()
Hulle moet mos hier by 6.7mm meet
Dankie nou is my groepe kleiner!!
Dis van oorhaastig wees.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Middag manne,
Deel sommer my opwende met julle.
Die naweek bietjie geoefen vir volgende naweek se XSSSA.
Groepe geskiet op 100m en 200m. Net drie skote in die groep, maar ek moet bysê die geweer skiet nou elke keer so as ek my kant bring.
Sit nog 'n foto by van Blouwilde bees bulletjie wat ek twee weke terug geskiet het.
185m skuins agter sy blad in.(Hy het met sy kop 11:30 weg van my af gestaan)
Die 6.5 (6.7mm) punte doen hulle naam baie goed te stande.
Penetrasie is iets ongeloofliks.
140gr Nosler BT @ 2850ft/sec. Na genoeg 600mm penetrasie tot voor in regter blad. Bees het net daar geval, nie eers geroer of geskop nie.
Groetnis

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Lekker Nico jy moet bietjie daai gun saambring as jy weer hier n draai maak 
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Baie mooi geweer hulle werk is baie mooi my 308 is by hom om oor te doen behoort vrydag klaar te wees
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Arnold
Net n vraag het geen ondervinding met ander gewere nie, nou my vraag my .308 met 155 scenar punte doen so 2800, hoekom gaan die 260 beter groepeer as .308.Die spec luk vir ky dieselfde, waarna kyk julle wat ek nie sien
Laubscher BAIE netjiese geweer veral daai scope, mag ek vra wat het hele projek jou uitgewerk.
Charles
Net n vraag het geen ondervinding met ander gewere nie, nou my vraag my .308 met 155 scenar punte doen so 2800, hoekom gaan die 260 beter groepeer as .308.Die spec luk vir ky dieselfde, waarna kyk julle wat ek nie sien
Laubscher BAIE netjiese geweer veral daai scope, mag ek vra wat het hele projek jou uitgewerk.
Charles
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Nico, 5 skote ....
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m
Hallo Charles, wie sê die 260 gaan beter groepeer?
Onthou as twee kalibers dieselfde spoed skiet beteken nie hulle gaan dieselfde groepeer nie.
Ek dink daar is eintlik 'n ander vraag of stelling wat jy wil maak, kan jy so bietjie uitbrei asb.
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m
Hallo Charles, wie sê die 260 gaan beter groepeer?
Onthou as twee kalibers dieselfde spoed skiet beteken nie hulle gaan dieselfde groepeer nie.
Ek dink daar is eintlik 'n ander vraag of stelling wat jy wil maak, kan jy so bietjie uitbrei asb.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
[quote="Arnold"]Nico, 5 skote ....
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m
My liewe vriend, daais net om zeros te bevestig. Sommer dubbeld, wat my broer zero 200 en ek 100.
Ons het darem gespeel tot so ander kant 700m op 10" gong.
Maar Saterdag sal leer...
Sien kwaai uit!!
Groepe skiet op 100m en 200m is nou nie heeltemal die regte tipe oefening vir XSSSA skiete nie, onthou ons afstande begin eers met 500m
My liewe vriend, daais net om zeros te bevestig. Sommer dubbeld, wat my broer zero 200 en ek 100.
Ons het darem gespeel tot so ander kant 700m op 10" gong.
Maar Saterdag sal leer...
Sien kwaai uit!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Ek het minstens 'n verskoning dat my aandag by die relings is en ek nie so erg op die skiet kan konsentreer nie
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Naand manne,
Bietjie opvolg verslag op die projek.
Ek het toe nuwe loop laat opsit, en kan met alle eerlikheid sê akkuraatheid loop mooi tot anderkant 5000 skote. My loop het so 5750 skote deur, en op die dag voor ek hom gunsmith toe vat nog steeds 0.5moa groepe geskiet.
Die krieger loop word nou gestoor om later op Howa aksie diens te dien.
260 Rem Ackley!! Die beste 6.5 kaliber wat daar is!!!

Bietjie opvolg verslag op die projek.
Ek het toe nuwe loop laat opsit, en kan met alle eerlikheid sê akkuraatheid loop mooi tot anderkant 5000 skote. My loop het so 5750 skote deur, en op die dag voor ek hom gunsmith toe vat nog steeds 0.5moa groepe geskiet.
Die krieger loop word nou gestoor om later op Howa aksie diens te dien.
260 Rem Ackley!! Die beste 6.5 kaliber wat daar is!!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
LRLaubscher, liewe ouers jy speel nie met n loop nie! Watse loop kry die RSA nou?
Groetnis
Groetnis
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Hi Armand,Armand Steenkamp wrote:LRLaubscher, liewe ouers jy speel nie met n loop nie! Watse loop kry die RSA nou?
Groetnis
Haha ja man die gun skiet so lekker ek gebruik hom.
Sit n Walter heavy palma op, selfde twist en lengte.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Die roer lyk regtig baie mooi reguit skote vir jou
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Dankie ou neef!!neef wrote:Die roer lyk regtig baie mooi reguit skote vir jou
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Dankie vir die terugvoer Nico om oor 5000 skote te kry en hy skiet nog mooi is rerig goed. Lyk my 260ackley sal dit wees. Jy verander nou loop vervaardiger is jy nie bang hy gee nie dieselfde leeftyd as die krieger?
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Hi Luan,LUAN wrote:Dankie vir die terugvoer Nico om oor 5000 skote te kry en hy skiet nog mooi is rerig goed. Lyk my 260ackley sal dit wees. Jy verander nou loop vervaardiger is jy nie bang hy gee nie dieselfde leeftyd as die krieger?
Ja gaan oor na Walter oordat die loop beskikbaar was, en dat ek nog net goeie goed oor Walter gesien en gehoor het. Walter lope is baie harder staal as wat krieger gebruik, wat my laat aflui ek moontlik meer sal uitkry, maar nie minder nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
LRLaubscher, gebruik jy weer die selfde geweersmid om die loop te pas?
Groetnis
Groetnis
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Yes Armand ek gebruik niemand anders as Geoffrey Barabal nie.Armand Steenkamp wrote:LRLaubscher, gebruik jy weer die selfde geweersmid om die loop te pas?
Groetnis
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Dear LR Laubscher
Looks great.
What has the project cost you if you dont mind me asking?
Regards
Sean
Looks great.
What has the project cost you if you dont mind me asking?
Regards
Sean
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Hi Sean,Sean3006 wrote:Dear LR Laubscher
Looks great.
What has the project cost you if you dont mind me asking?
Regards
Sean
At the time I built it the same as n new Sako Varminter. Bit less Actually.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Baie netjies!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
Menere bietjie update op die roer van my.
Ek skiet more weer XSSSA met hom en is vol self vertroue.
Skiet tans 140gr Nosler RDF's met Vihtavuori N560 teen so rapsie onder 3000ft/sec.
maak n 6.5-285 se naam poeding hehe!! Nuwe walter loop doen baie goed. Vihtavuori poeier het SD's baie verbeter. Ek sien uit na more!!!
Lakker naweek manne!!
Ek skiet more weer XSSSA met hom en is vol self vertroue.
Skiet tans 140gr Nosler RDF's met Vihtavuori N560 teen so rapsie onder 3000ft/sec.
maak n 6.5-285 se naam poeding hehe!! Nuwe walter loop doen baie goed. Vihtavuori poeier het SD's baie verbeter. Ek sien uit na more!!!
Lakker naweek manne!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Long range project-Sy kom nou mooi
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170811/e293ca829420c46bcd616149e005b424.jpg
Pronk mooi
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pronk mooi

Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)