6mm Dasher
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Skietwinkel kry pac nor in einde volg week laat weet wat jy soek sal vir jou bespreek en dep neersit as jy een soek.
Raynie
Het na Hope se goeters gekyk, het iewers anders ook gekry, die 6mm dasher skiet die 6 xc uitmekaar. Op een site se hulle " one fellow with 6 dasher has been dominating the long range for a while now. As jy na die ander ouens se menings kyk is 6 xc 2e in ry
Groete

-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Yalair en Raynie
Vir wie praat julle in Dashars in? Moenie meer praat nie, Raynie weet dat ek gou-gou my mind change op 'n kaliber!! Net nou maak ek ook een en dan is Tomma alleen met 243.
Taffie
Vir wie praat julle in Dashars in? Moenie meer praat nie, Raynie weet dat ek gou-gou my mind change op 'n kaliber!! Net nou maak ek ook een en dan is Tomma alleen met 243.
Taffie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Is nou lankal al lus vir iets nuut, het na als gekyk en 6 Dasher lyk na wat ek nodig het om die jeuk te laat weggaan. Ek bestel more die reamer het min of meer op kolf besluit is net loop maak wat ek na kyk. Inligting van Amerika is 1-12 twist vir maks 85g koeel en 1-13 vir maks 75g koeel - presies soos Raynie my vertel het, so ek praat nie weer met Amerikaners. Hy ken van

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Kyk way jy kan uitrig met die lope ek dink jy sal 3 moet bestel ek en Taffie soek ook een .Ek gaan beslis ook 'n 6mm Dasher bou.Stuur my 'n persoonlike bootskap dat ons tel nommers kan kry.

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
My e-mail adres het verander dit is nou rayniebekker@gmail.com
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 6mm Dasher
raynie
ek sien nou die email adres,,, seker die dat jy nie my mial gekry het wat ek na die een @kirkwood.co.za gestuur het nie...
dalk sla ek ma die een probeer en weer vra hoe vang n man n kaapse kobra of geelslang of een of ander giftige slangvang avontuur...
deel dit bietjie met ons en as jy wonder, dit kom van gary af ek het lekker gelag soos hy dit vertel het..
groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Jakes
Daars dit nou, as hy nie vertel nie laat jy sommer loop. Ek soek so bietjie van sy pad se dinge.
T
Daars dit nou, as hy nie vertel nie laat jy sommer loop. Ek soek so bietjie van sy pad se dinge.
T
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Jacques
Garry het my vertel van die grys geveerde geelslang op die eiers

Yalair en Taffie
Daai Noslers werk!!nou net .102" 3skoot groep met Dasher geskiet,Hoekom nie 5skoot groep nie want ek skiet noot 5 skoot groepe nie, eerder 2 3skote.
Johan lyk my daai stringing was net seating depth.
Raynie
Garry het my vertel van die grys geveerde geelslang op die eiers
Yalair en Taffie
Daai Noslers werk!!nou net .102" 3skoot groep met Dasher geskiet,Hoekom nie 5skoot groep nie want ek skiet noot 5 skoot groepe nie, eerder 2 3skote.
Johan lyk my daai stringing was net seating depth.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Dis uitstekend
Soek jy nog loop, skietwinkel het @ R4900 6mm 1-12 kry nie vir Taffie op sy foon as jy met hom praat se hy moet my bel

Last edited by Yalair on Sat Apr 04, 2009 11:02 am, edited 1 time in total.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Nou net met hom gepraat sal hom dadelik bel.Kan jy uitvind of dit standard of super match lope is en ook hoeveel groewe dit het.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Bel vir Willem 051 4443590 se vi hom Ben het gebel en gevra hy moet twee vashou, en dat een vir jou is, as jy besluit om te vat bel my dan sal ek solank vir jou gaan betaal, daar is baie ouens wat van die lope wil he so ons moet gou spring
Bel vir Willem 051 4443590 se vi hom Ben het gebel en gevra hy moet twee vashou, en dat een vir jou is, as jy besluit om te vat bel my dan sal ek solank vir jou gaan betaal, daar is baie ouens wat van die lope wil he so ons moet gou spring
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
yalair
Nou net met Skietwinkel gepraat ,die mees onhulpvaardige mense nog.Hulle weet nie hoeveel groewe die lope het nie ook nie bereid om te gaan kyk nie.Dankie vir die aanbod maar ek sal maar laat oorstaan en wag vir Bartlein.Die Pacnor lope is ook nie super match nie.Al goeie goed wat ek nog gelees het oor PacNor is hulle 3 groef lope en .22 long lope.
Raynie
Nou net met Skietwinkel gepraat ,die mees onhulpvaardige mense nog.Hulle weet nie hoeveel groewe die lope het nie ook nie bereid om te gaan kyk nie.Dankie vir die aanbod maar ek sal maar laat oorstaan en wag vir Bartlein.Die Pacnor lope is ook nie super match nie.Al goeie goed wat ek nog gelees het oor PacNor is hulle 3 groef lope en .22 long lope.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Voel dieselfde
het ook probeer uitvind + weet nogsteeds nie wat hulle het, wou ook nie vir my gaan kyk, sal maar ander plan maak. Sal ook nie weer iets daar koop nie.
Voel dieselfde
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Ek ook nie.
Raynie
Ek ook nie.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair.
Ek wou jou 'n persoonlike bootskap stuur maar sien jou e-mail adres is nie gelys nie.Stuur my 'n e-mail na rayniebekker@gmail.com met jou tel nommer.
Raynie
Ek wou jou 'n persoonlike bootskap stuur maar sien jou e-mail adres is nie gelys nie.Stuur my 'n e-mail na rayniebekker@gmail.com met jou tel nommer.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Het jou ge mail
Ben
Het jou ge mail
Ben
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie
Die reamer is bestel, hulle praat van 4 weke, sal jou laat weet as dit hier is.
Groete
Ben
Die reamer is bestel, hulle praat van 4 weke, sal jou laat weet as dit hier is.
Groete
Ben
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Ben
Die 3 Barline lope is ook bestel sal jou op hoogte hou.
Raynie
Die 3 Barline lope is ook bestel sal jou op hoogte hou.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 6mm Dasher
Raynie.
Ek bevraagteken glad nie julle keuse nie. Ek weet by die onlangse bisley het die bartlope baie goed gedoen.
Ek het biki op hulle site rondgeswerf en alles klink vir my goed. Soos jy kan sien is ek n groot HART loop fan, omdat ek gesien het hoe hulle kan skiet en omdat hulle ook redelik tot mildelik goed doen op bench kompetisies in amerika..Is die bartloop vir jou ook so goed omdat jy ook gesien het wat hulle kan doen...
So sommer net vir die argument en om my eie kennis so biki te verbreed, Hoekom sal jy n bartloop aanbeveel?
Ek glo julle gaan baie skote, nee baie akurate skote uit julle bar-loop kry....
Het julle stainl. steel bestel?
Ek hou julle dop en ook die bar loop....dalk is ek die volgende een wat n bar-loop bestel my kruppel250 is due vir n nuwe loop....
groetnis
Jacques
Ek bevraagteken glad nie julle keuse nie. Ek weet by die onlangse bisley het die bartlope baie goed gedoen.
Ek het biki op hulle site rondgeswerf en alles klink vir my goed. Soos jy kan sien is ek n groot HART loop fan, omdat ek gesien het hoe hulle kan skiet en omdat hulle ook redelik tot mildelik goed doen op bench kompetisies in amerika..Is die bartloop vir jou ook so goed omdat jy ook gesien het wat hulle kan doen...
So sommer net vir die argument en om my eie kennis so biki te verbreed, Hoekom sal jy n bartloop aanbeveel?
Ek glo julle gaan baie skote, nee baie akurate skote uit julle bar-loop kry....
Het julle stainl. steel bestel?
Ek hou julle dop en ook die bar loop....dalk is ek die volgende een wat n bar-loop bestel my kruppel250 is due vir n nuwe loop....
groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Jacque ek het self 'n Hart loop op my Dasher en alhoewel dit baie goed skiet is dit die kromste loop wat ek besit en is dus baie teleurgestel.Verder het ek 'n probleem met maatskapye wat meer as een graad loop maak.Daar is geen insentief om die loop REG te maak nie as dit nie aan speks voldoen nie word dit net in 'n goedkoper klas verkoop.Verder is daar geen manier om vastestel watter graad loop jy ontvang nie.
Bartline het net een klas loop as dit nie speks maak nie word dit geskraap.Bartline is ook die enigste vervaardiger wat tot 4de desimaal werk vir twist rate en mees eenvormigste binnemaat van alle lope
Bartline besit die mees modern cut rifle masjiene in die industrie
Cut rifle lope hou langer en is meer akuraat oor langafstand as button lope(Hart is 'n button loop)
Cut rifle lope het ook Baie minder stres as button lope en sal dus nie skote laat "walk" soos die loop warm word nie
In Februarie se BR top Equipment listis daar 1 Hart en 6 Bartline lope in die HV groep
IN die 600yds groep sal jy geen Harts kry nie
Ek hoop dit antwoord jou vrae.
Bartline het net een klas loop as dit nie speks maak nie word dit geskraap.Bartline is ook die enigste vervaardiger wat tot 4de desimaal werk vir twist rate en mees eenvormigste binnemaat van alle lope
Bartline besit die mees modern cut rifle masjiene in die industrie
Cut rifle lope hou langer en is meer akuraat oor langafstand as button lope(Hart is 'n button loop)
Cut rifle lope het ook Baie minder stres as button lope en sal dus nie skote laat "walk" soos die loop warm word nie
In Februarie se BR top Equipment listis daar 1 Hart en 6 Bartline lope in die HV groep
IN die 600yds groep sal jy geen Harts kry nie
Ek hoop dit antwoord jou vrae.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 6mm Dasher
RAYNIE.
SINVOL SMAAKVOL EN VOLLEDIG INGELIG..
Dankie man.
Dis so lekker om n reguit eerlike sinvolle anwoord te kry..En te kyk waarna ek nooit gekyk het nie.
En dis ook hoekom ek gese het omdat my ervaring en ondervinding van hart so goed was, het ek bly vaskyk in my omstandighede en my ervaring..en geglo omdat dit my ervaring is , en omdat ek al die sukses verhale lees , dit vir almal so moet wees.
Maar alles wat jy se maak sin. En my volgende loop sal ek maar deur jou bestel. n reguit BAR loop nie leeuloop een nie ....
Wie sit jou lope in of moet ek nie vra nie, daar is so min gunsmith's wat n geweer bou asof hy dit vir homself bou...
Thanx
het jy toe jou weg oopgesien om n paar visse saam met die 'WAREGELUK' kerel TE GAAN UITTREK...
Groetnis
JB
SINVOL SMAAKVOL EN VOLLEDIG INGELIG..
Dankie man.
Dis so lekker om n reguit eerlike sinvolle anwoord te kry..En te kyk waarna ek nooit gekyk het nie.
En dis ook hoekom ek gese het omdat my ervaring en ondervinding van hart so goed was, het ek bly vaskyk in my omstandighede en my ervaring..en geglo omdat dit my ervaring is , en omdat ek al die sukses verhale lees , dit vir almal so moet wees.
Maar alles wat jy se maak sin. En my volgende loop sal ek maar deur jou bestel. n reguit BAR loop nie leeuloop een nie ....
Wie sit jou lope in of moet ek nie vra nie, daar is so min gunsmith's wat n geweer bou asof hy dit vir homself bou...
Thanx
het jy toe jou weg oopgesien om n paar visse saam met die 'WAREGELUK' kerel TE GAAN UITTREK...
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Jacques
Visvang en weer werk nooit saam vir my nie ek loose altyd uit.Huidiglik bly ek maar stil oor wie die goed aanmekaar sit maar daar is lig aan die einde van die tonnel Oom Chris se voormalige bouer is op pad om binne kort weer te begin werk ek het vanoggend met hom gepraat en al klaar 'n aksie gepos vir "blueprinting" Ek sal julle op hoogte hou sodra hy amptelik oopmaak,Hy doen van die beste werk teen seker die goedkoopste pryse. "Blueprinting " van aksie maar R1100.00
Raynie
Visvang en weer werk nooit saam vir my nie ek loose altyd uit.Huidiglik bly ek maar stil oor wie die goed aanmekaar sit maar daar is lig aan die einde van die tonnel Oom Chris se voormalige bouer is op pad om binne kort weer te begin werk ek het vanoggend met hom gepraat en al klaar 'n aksie gepos vir "blueprinting" Ek sal julle op hoogte hou sodra hy amptelik oopmaak,Hy doen van die beste werk teen seker die goedkoopste pryse. "Blueprinting " van aksie maar R1100.00
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Dasher
ou draad, maar is daar enige terugvoer oor die 6mm dashers?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Dasher
Sal ook wil weet?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet