Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Beer (Christo) »

Ek kon Sondag gou die scope op my 7x64 gaan instel.

http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/28579596c33e735289a924ef9018c777_zpse484bff4.jpg

Ek het sommer Sako ammo gekoop, sal nog herlaai. Die Zeiss HD5 3-15x42 se kruishaar is so bietjie dikker as wat ek dit wou gehad het, maar hy gaan die job doen. Ek kan sien dat ek die geweer my 375 gaan kompetiese gee as my gunsteling.

Net so terloops. My pa het ook 'n 7x64 in die Brno ZKK. Die laaste paar jaar het hy gereeld druk tekens gekry met 170gr PMP pro-amm ammo - primer platgeslaan, bolt maak moeilik oop. Ek het Sondag toe vir hom 'n pakkie van die die Sako 170gr hammerhead ammo gegee om te toets. Daar was geen van die druk probleme nie en hy het mooi gegroepeer. Ek weet nie of die pmp bietjie warm gelaai is nie.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Die sako's is oor die algemeen n warm lading maar werk mooi......Baie jare hulle geskiet in die 7mm Rem
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by kudu375 »

Ek is ook nou n trotse lid van die Elite groepie.
cz557 lux
Het S&B 173gr probeer en is sommer baie tevrede met die resultate.
Court Schilbach
User avatar
herman.bonsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by herman.bonsma »

Mag ek aansluit asb……
Musgrave 7x64 light gewees toe ek nuut gekoop het by Dr. Lukas Potgieter, vervang kolf met ‘n Andre Wessels kolf. Eerste 7x64 wat Musgrave op ‘n K98 slot gekamer het - reeksnommer 7x64L980001Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ding
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Ding »

Image

Ek het ook een. Sako L691. Die vorige eienaar het vir hom ‘n swart hout tip en grip cap opgesit. Hy skiet raak met 170gr Norma Oryx.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by LUAN »

Die kaliber het vir my n mooi doppie. Plaas vir ons fotos van julle rondtes asb.
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Dash431 »

herman.bonsma wrote: Fri Mar 03, 2023 5:53 pm Mag ek aansluit asb……
Musgrave 7x64 light gewees toe ek nuut gekoop het by Dr. Lukas Potgieter, vervang kolf met ‘n Andre Wessels kolf. Eerste 7x64 wat Musgrave op ‘n K98 slot gekamer het - reeksnommer 7x64L980001Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mense maar dis n mooi roer daai Herman! Ek is skoon jaloers…
User avatar
herman.bonsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by herman.bonsma »

Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002 Image
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001. Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Glocked »

herman.bonsma wrote: Sat Mar 04, 2023 8:06 am Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002 Image
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001. Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jis daai is nou 'n spesiale kombinasie om te hê ! Netjiese roere daai !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Cobus Wessels »

Dit is regtig spesiaal en boonop baie mooi!!
Ek gaan vanoggend verder vroetel aan my 7x64 lading.

'n Standaard ouwêreldse Zastava.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Dash431 »

herman.bonsma wrote: Sat Mar 04, 2023 8:06 am Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002 Image
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001. Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman, ek is seker die twee roere bring jou net smarte, en jy wil hulle dadelik verkoop aan my…😁

Dit is n baie spesiale stel gewere. Ek is nou al heeltemal groen van die jaloesie.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Lategan1 »

Baie smart Herman, spesiaal.

Waar is no. 3? Sien jou kluise het nog spasie, daar in die agtergrond ++>:

:laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
herman.bonsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by herman.bonsma »

Hahahaa, my 2 Seuns het al 2/3 van my gewere gekry….daarom is die kluise so leeg !


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by Lategan1 »

herman.bonsma wrote: Sun Mar 05, 2023 7:59 am Hahahaa, my 2 Seuns het al 2/3 van my gewere gekry….daarom is die kluise so leeg !


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wonder of jy hierdie destyds gesien het?

viewtopic.php?t=85280

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
herman.bonsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am

Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Post by herman.bonsma »

Skuus, jou kommentaar gemis.
Nee, nie gesien nie. ‘n Versameling Musgraves in al die verskillende modelle & kalibers, almal in no. 1 reeks nommers sou nogals besonders gewees het!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply