Is hier al 'n 7x64 elite groep?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Ek kon Sondag gou die scope op my 7x64 gaan instel.
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/28579596c33e735289a924ef9018c777_zpse484bff4.jpg
Ek het sommer Sako ammo gekoop, sal nog herlaai. Die Zeiss HD5 3-15x42 se kruishaar is so bietjie dikker as wat ek dit wou gehad het, maar hy gaan die job doen. Ek kan sien dat ek die geweer my 375 gaan kompetiese gee as my gunsteling.
Net so terloops. My pa het ook 'n 7x64 in die Brno ZKK. Die laaste paar jaar het hy gereeld druk tekens gekry met 170gr PMP pro-amm ammo - primer platgeslaan, bolt maak moeilik oop. Ek het Sondag toe vir hom 'n pakkie van die die Sako 170gr hammerhead ammo gegee om te toets. Daar was geen van die druk probleme nie en hy het mooi gegroepeer. Ek weet nie of die pmp bietjie warm gelaai is nie.

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Die sako's is oor die algemeen n warm lading maar werk mooi......Baie jare hulle geskiet in die 7mm Rem
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Ek is ook nou n trotse lid van die Elite groepie.
cz557 lux
Het S&B 173gr probeer en is sommer baie tevrede met die resultate.
cz557 lux
Het S&B 173gr probeer en is sommer baie tevrede met die resultate.
Court Schilbach
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Mag ek aansluit asb……
Musgrave 7x64 light gewees toe ek nuut gekoop het by Dr. Lukas Potgieter, vervang kolf met ‘n Andre Wessels kolf. Eerste 7x64 wat Musgrave op ‘n K98 slot gekamer het - reeksnommer 7x64L980001
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Ding
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?

Ek het ook een. Sako L691. Die vorige eienaar het vir hom ‘n swart hout tip en grip cap opgesit. Hy skiet raak met 170gr Norma Oryx.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Die kaliber het vir my n mooi doppie. Plaas vir ons fotos van julle rondtes asb.
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Mense maar dis n mooi roer daai Herman! Ek is skoon jaloers…herman.bonsma wrote: Fri Mar 03, 2023 5:53 pm Mag ek aansluit asb……
Musgrave 7x64 light gewees toe ek nuut gekoop het by Dr. Lukas Potgieter, vervang kolf met ‘n Andre Wessels kolf. Eerste 7x64 wat Musgrave op ‘n K98 slot gekamer het - reeksnommer 7x64L980001
Sent from my iPhone using Tapatalk
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002 
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001.

Sent from my iPhone using Tapatalk

- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001.

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Jis daai is nou 'n spesiale kombinasie om te hê ! Netjiese roere daai !herman.bonsma wrote: Sat Mar 04, 2023 8:06 am Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Dit is regtig spesiaal en boonop baie mooi!!
Ek gaan vanoggend verder vroetel aan my 7x64 lading.
'n Standaard ouwêreldse Zastava.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Ek gaan vanoggend verder vroetel aan my 7x64 lading.
'n Standaard ouwêreldse Zastava.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Herman, ek is seker die twee roere bring jou net smarte, en jy wil hulle dadelik verkoop aan my…herman.bonsma wrote: Sat Mar 04, 2023 8:06 am Dankie Dash431, hier is sy maatjie - Model 90 Musgrave 7x64, reeksnommer 002
- kon nie los nie toe koop ek hom maar vir my oudste seun. Tweede seun kry nr. 001.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is n baie spesiale stel gewere. Ek is nou al heeltemal groen van die jaloesie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Baie smart Herman, spesiaal.
Waar is no. 3? Sien jou kluise het nog spasie, daar in die agtergrond
Beste.
Waar is no. 3? Sien jou kluise het nog spasie, daar in die agtergrond
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Hahahaa, my 2 Seuns het al 2/3 van my gewere gekry….daarom is die kluise so leeg !
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Wonder of jy hierdie destyds gesien het?herman.bonsma wrote: Sun Mar 05, 2023 7:59 am Hahahaa, my 2 Seuns het al 2/3 van my gewere gekry….daarom is die kluise so leeg !
Sent from my iPhone using Tapatalk
viewtopic.php?t=85280
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Is hier al 'n 7x64 elite groep?
Skuus, jou kommentaar gemis.
Nee, nie gesien nie. ‘n Versameling Musgraves in al die verskillende modelle & kalibers, almal in no. 1 reeks nommers sou nogals besonders gewees het!