Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Geno, voer daai jak bietjie malvleis tot hy "smile" en vat 'n lekker videokamera saam.
Ek wil weet hoe oud daai kalant is. Jy moet so bietjie sy geluide opvang, hy roep mooi terug op Vlekkie E.
Dan doop ons daai klank Vlekkie G (Geno)
Raven wrote:
Geno,
Daai is 'n Reun jakkals, so 2-3 jaar oud, soek 'n maat, Gewig 7.5kg. A-T 78cm, T-Z 34cm. Pensinhoud - veldkos
Nou skiet hom nou, dan ons my data kan "confirm"
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Dai is so mak jy kan hom een van daai choke honde halsbande aansit en reg leer, miskien leer hy dan sy kinder reg en die weer hulle kinders en voor ons ons kom kry pas jakkalse ons skape op ipv vang hulle.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Raves, jy kan met hul maak net wat jy wil. Laat weet of dit resultate lewer. Blaf antwoord is die laaste deel waar hy antwoord op Vlekkie E. Dis die klank van die video wat ek uitgehaal en mp3 gemaak het.
Die klankie is nog deel van my arsenaal, ek kan nie s? dat dit alleen gewerk het om jakkie om te dop, maar definitief deel van 'n roepsessie het dit gewerk.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Gooi hom met iets aggresief soos vlekkie 1 of jakhuil. Kom ons kyk of hy antwoord en dan kan mens daai klank nogals effektief gebruik in areas waar jakke kwaai beheer word. Hulle hou mos van 'n "challenge".
Ns. As jy so naby aan hom kom soos in die video kan jy vir hom 'n lekker FRIKKADEL maak en reg voor sy pote gooi dat hy die ding eet, as hy nie wil nie, tel jy dit weer op en raak ontslae daarvan voor die jack russels dit optel.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield