Planne Maak

User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Geno, voer daai jak bietjie malvleis tot hy "smile" en vat 'n lekker videokamera saam.
Ek wil weet hoe oud daai kalant is. Jy moet so bietjie sy geluide opvang, hy roep mooi terug op Vlekkie E.
Dan doop ons daai klank Vlekkie G (Geno)
Raven wrote: Geno,

Daai is 'n Reun jakkals, so 2-3 jaar oud, soek 'n maat, Gewig 7.5kg. A-T 78cm, T-Z 34cm. Pensinhoud - veldkos

Nou skiet hom nou, dan ons my data kan "confirm"  ;D  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Raves, gooi my jou e-mail adres, dan luister jy na die opname.
laat weet wat dink jy.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

GEno,
Gooi hom deur op nortonpizaks @ gmail . com

Thx
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Raves,
Het hulle vir jou ge-mail, laat weet maar ou maat.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Planne Maak

Post by BLOK »

Geno

Dai is so mak jy kan hom een van daai choke honde halsbande aansit en reg leer, miskien leer hy dan sy kinder reg en die weer hulle kinders en voor ons ons kom kry pas jakkalse ons skape op ipv vang hulle. ;D ;D ;D ;D

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Geno,

Op die  "blaf antwoord", hoe ver was jy van mak jakkie af, en het hy jou ge antwoord op 'n ander roep of so uit sy eie bietjie volbors gesing.

Mag ek die 2 klanke toets?

Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Raves, jy kan met hul maak net wat jy wil. Laat weet of dit resultate lewer. Blaf antwoord is die laaste deel waar hy antwoord op Vlekkie E. Dis die klank van die video wat ek uitgehaal en mp3 gemaak het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Geno,

Dankie, ek sal terugvoering gee sodra ek weer 'n draai maak in die veld.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Planne Maak

Post by fanie17 »

Miskien moet ek jou my staffie leen.Hy hou nie van ander vierbeene nie.Behoort intressant te wees.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Raves,
Het jy toe die klank al gebruik?


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Planne Maak

Post by Raven »

Geno,

Die klankie is nog deel van my arsenaal, ek kan nie s? dat dit alleen gewerk het om jakkie om te dop, maar definitief deel van 'n roepsessie het dit gewerk.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Planne Maak

Post by Geno »

Mooi man, bly dit help darem!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Planne Maak

Post by Ponkie »

Geno

Gooi hom met iets aggresief soos vlekkie 1 of jakhuil. Kom ons kyk of hy antwoord en dan kan mens daai klank nogals effektief gebruik in areas waar jakke kwaai beheer word. Hulle hou mos van 'n "challenge".

Ns. As jy so naby aan hom kom soos in die video kan jy vir hom 'n lekker FRIKKADEL maak en reg voor sy pote gooi dat hy die ding eet, as hy nie wil nie, tel jy dit weer op en raak ontslae daarvan voor die jack russels dit optel.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply