E-posse vanaf Jaracal Forum

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum

Post by Arnold »

ek kry ook geen notice emails meer nie...
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum

Post by uitenwaj »

Ek het nog nie een van daai PM's gekry nie en kry ook nie meer die emails dat ek n PM op die site het nie

Groete
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum

Post by theedge »

Ek het gaan loer alles is reggestel sodat ek die notifications kan ontvang maar niks kom by my uit nie.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: E-posse vanaf Jaracal Forum

Post by theedge »

theedge wrote:Ek het gaan loer alles is reggestel sodat ek die notifications kan ontvang maar niks kom by my uit nie.
Heinrich dankie ek kan nou weer op die forum kom sal sien oor die eposse dankie
Post Reply