Bronkhorstspruit dam oorde

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Beretta »

Die man kan hier in jhb n longshot in die longdrop try  ;D ;D
Beretta
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jacquesb »

Jis manne, ek kraai soos ek lag vir my vriende.
Die maat verstaan nie wat ons gebyt het nie. Hy kop nie sy eie manier van praat nie. Los hom nou maar.
8) 8)
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by grumpy »

Lock die thread. HKGK!!!!
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Louis Kriel »

Tokjak ek het vir jou n sinker vir jou versameling.  72 cal loodpil, my seuntjie het hom uit die wal uitgegrawe by die skietbaan. Goose ons gel darem nou lekka waas jy?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by visstok »

Ek was nog nooit by Bronkhorstspruit dam nie, maar ek hoor hulle se mens slaap lekker onder die sewende boom regs.

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jacquesb »

Visstok, ek sien jy gee ook nie graag geheime weg nie. Jou aanwysings moet wees. "Die sewende boom regs van die boom met die bloukop koggelmander"
Daarsy nou is dit maklik om te kry!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Goose »

yes,yes  Smaak my julle ou ballies issie so bad as wat die papers se nie, this 'n cool plek die sien julle gaan okkie church toe nie. Wat is it met met hierie Jac ou, hoekom like julle hom nie.
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jakkalsgat »

Regtig?
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Marc »

The force is strong with these two  :D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by visstok »

Jacquesb, kom gee jy nou my geheime plekkie weg! Hahahahaha

Goose, kry bietjie respek vir die Oom's van die Forum. Dis Manne met wyse jare! Dis nog Manne Manne! Ek is trots om die Forum saam met Hulle te kan deel! Die manier wat jy met Hulle praat gee my sooibrand!

Oom Grummpy, dink tog Oom moet daai tuinslang nader sleep, goeie maniere kan dalk nog geleer word!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by grumpy »

>:(
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by tokjak »

ons almal ken die gesegde ." jy pluk n lat vir jou eie gat" goose dis so maklik soos dit . as wie ookal nie hou van wat hy hier sien of hoor nie,of nie op n ordentlike manier kan verskil nie, ...........koebaai![ dis my persoonlike gevoel ]

gaan nou vuur aansteek , vir n lekker sondag lamskenkel potjie en n sabbats tee[ biertjie]

groete
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jacquesb »

Goose, jou grapgat.

Ek dink self jy issie te bad nie. Gaan postiets intellegents dan begin ons oor! Moenie my drop nie, ek sal jou post volg, ons gaat nog lekker saam lag!!

Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Goose »

Vistok

Chill buddy, ek like die ooms. Hoezit kan ons nie bietjie 'n vispap deel nie of is jy maar net 'n damduiker of 'n wanabe fisherman. Ek is hardcore in fishing, crash innie winter langs my kar met my kop oppie agterseat wat ek uithaal. Serious about fishing chomma. Kom ons gel, dalk kom die Jac ou nie weer trug ie.

Goose
 
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Goose »

Hey djaak

ek het post begin oor tatoos, join me
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jakkalsgat »

Hey Goose, ou kwagga :laugh:

Wil jy nie maar vir ons eerder se wat se aas gebruik jy of watter tipe gewere of visgerei jy gebruik nie, ek dink dit sal meer relevant wees tot die forum. Se my los jy ook jou "quart" bottels by die dam om dit later in die maand te gaan haal en dan weer in te gee. Ek dink nogal dis 'n smart manier van spaar  ;)

Groete
Jaco 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Marc »

Oeh eh eh
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by tokjak »

one small klap is enough
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by visstok »

Goose

Ek dink nie ek en jy sal lanks dieselfde dam sit nie. Ek sal nie weer hier post nie en sal waardeur as jy ook nie weer met my praat nie

Dankie Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by grumpy »

Ek hou my bek want nou nou is ek weer in die cool box!!! ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Jakkalsgat »

Hi Visstok

Hoe kan jy nou so wees met Die Gans, hy nooi jou mos nou vir visvang. :laugh: :laugh: :laugh:

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Beretta »

Grumpy
Bangat waar is jou hosepipe nee man ons ken jou mos nie so nie  ;D ;D ;D
Betetta
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Goose »

Visstok

Sorry my bra het bedoel om jou te upset nie. Oops da praat ek wee met jou
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by Bunz »

Naand mense

Sien hier is iemand wat daarvan hou om ander mense om te krap.

Goose gaan praat chol op n ander plek ek skop my voet so diep in jou Anus dat
die water op my knieg jou dors sal les.

Lekker aand
Gaan vir Goud of bly by die huis
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Bronkhorstspruit dam oorde

Post by VdWalt »

goose wrote: Jis, julle klomp ou balies is 'n klomp suurgatte die maat het net bietjie raad gevra. Dis oor sulke attitudes wat ek nie hier kom nie
Moenie val oppad uit nie.
Post Reply