Beretta
Bronkhorstspruit dam oorde
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Die man kan hier in jhb n longshot in die longdrop try
Beretta
Beretta
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jis manne, ek kraai soos ek lag vir my vriende.
Die maat verstaan nie wat ons gebyt het nie. Hy kop nie sy eie manier van praat nie. Los hom nou maar.

Die maat verstaan nie wat ons gebyt het nie. Hy kop nie sy eie manier van praat nie. Los hom nou maar.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Lock die thread. HKGK!!!!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Tokjak ek het vir jou n sinker vir jou versameling. 72 cal loodpil, my seuntjie het hom uit die wal uitgegrawe by die skietbaan. Goose ons gel darem nou lekka waas jy?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ek was nog nooit by Bronkhorstspruit dam nie, maar ek hoor hulle se mens slaap lekker onder die sewende boom regs.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Visstok, ek sien jy gee ook nie graag geheime weg nie. Jou aanwysings moet wees. "Die sewende boom regs van die boom met die bloukop koggelmander"
Daarsy nou is dit maklik om te kry!
Daarsy nou is dit maklik om te kry!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
yes,yes Smaak my julle ou ballies issie so bad as wat die papers se nie, this 'n cool plek die sien julle gaan okkie church toe nie. Wat is it met met hierie Jac ou, hoekom like julle hom nie.
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Regtig?
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
The force is strong with these two 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jacquesb, kom gee jy nou my geheime plekkie weg! Hahahahaha
Goose, kry bietjie respek vir die Oom's van die Forum. Dis Manne met wyse jare! Dis nog Manne Manne! Ek is trots om die Forum saam met Hulle te kan deel! Die manier wat jy met Hulle praat gee my sooibrand!
Oom Grummpy, dink tog Oom moet daai tuinslang nader sleep, goeie maniere kan dalk nog geleer word!
Groete Alex
Goose, kry bietjie respek vir die Oom's van die Forum. Dis Manne met wyse jare! Dis nog Manne Manne! Ek is trots om die Forum saam met Hulle te kan deel! Die manier wat jy met Hulle praat gee my sooibrand!
Oom Grummpy, dink tog Oom moet daai tuinslang nader sleep, goeie maniere kan dalk nog geleer word!
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
ons almal ken die gesegde ." jy pluk n lat vir jou eie gat" goose dis so maklik soos dit . as wie ookal nie hou van wat hy hier sien of hoor nie,of nie op n ordentlike manier kan verskil nie, ...........koebaai![ dis my persoonlike gevoel ]
gaan nou vuur aansteek , vir n lekker sondag lamskenkel potjie en n sabbats tee[ biertjie]
groete
gaan nou vuur aansteek , vir n lekker sondag lamskenkel potjie en n sabbats tee[ biertjie]
groete
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Goose, jou grapgat.
Ek dink self jy issie te bad nie. Gaan postiets intellegents dan begin ons oor! Moenie my drop nie, ek sal jou post volg, ons gaat nog lekker saam lag!!
Groetnis
Ek dink self jy issie te bad nie. Gaan postiets intellegents dan begin ons oor! Moenie my drop nie, ek sal jou post volg, ons gaat nog lekker saam lag!!
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Vistok
Chill buddy, ek like die ooms. Hoezit kan ons nie bietjie 'n vispap deel nie of is jy maar net 'n damduiker of 'n wanabe fisherman. Ek is hardcore in fishing, crash innie winter langs my kar met my kop oppie agterseat wat ek uithaal. Serious about fishing chomma. Kom ons gel, dalk kom die Jac ou nie weer trug ie.
Goose

Hey djaak
ek het post begin oor tatoos, join me
ek het post begin oor tatoos, join me
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Hey Goose, ou kwagga 
Wil jy nie maar vir ons eerder se wat se aas gebruik jy of watter tipe gewere of visgerei jy gebruik nie, ek dink dit sal meer relevant wees tot die forum. Se my los jy ook jou "quart" bottels by die dam om dit later in die maand te gaan haal en dan weer in te gee. Ek dink nogal dis 'n smart manier van spaar
Groete
Jaco
Wil jy nie maar vir ons eerder se wat se aas gebruik jy of watter tipe gewere of visgerei jy gebruik nie, ek dink dit sal meer relevant wees tot die forum. Se my los jy ook jou "quart" bottels by die dam om dit later in die maand te gaan haal en dan weer in te gee. Ek dink nogal dis 'n smart manier van spaar
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Oeh eh eh
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
one small klap is enough
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Goose
Ek dink nie ek en jy sal lanks dieselfde dam sit nie. Ek sal nie weer hier post nie en sal waardeur as jy ook nie weer met my praat nie
Dankie Alex
Ek dink nie ek en jy sal lanks dieselfde dam sit nie. Ek sal nie weer hier post nie en sal waardeur as jy ook nie weer met my praat nie
Dankie Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ek hou my bek want nou nou is ek weer in die cool box!!! 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Hi Visstok
Hoe kan jy nou so wees met Die Gans, hy nooi jou mos nou vir visvang.

Groete
Jaco
Hoe kan jy nou so wees met Die Gans, hy nooi jou mos nou vir visvang.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Grumpy
Bangat waar is jou hosepipe nee man ons ken jou mos nie so nie

Betetta
Bangat waar is jou hosepipe nee man ons ken jou mos nie so nie
Betetta
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Visstok
Sorry my bra het bedoel om jou te upset nie. Oops da praat ek wee met jou
Sorry my bra het bedoel om jou te upset nie. Oops da praat ek wee met jou
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Naand mense
Sien hier is iemand wat daarvan hou om ander mense om te krap.
Goose gaan praat chol op n ander plek ek skop my voet so diep in jou Anus dat
die water op my knieg jou dors sal les.
Lekker aand
Sien hier is iemand wat daarvan hou om ander mense om te krap.
Goose gaan praat chol op n ander plek ek skop my voet so diep in jou Anus dat
die water op my knieg jou dors sal les.
Lekker aand
Gaan vir Goud of bly by die huis
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Moenie val oppad uit nie.goose wrote: Jis, julle klomp ou balies is 'n klomp suurgatte die maat het net bietjie raad gevra. Dis oor sulke attitudes wat ek nie hier kom nie