Page 3 of 3
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Thu Jun 18, 2009 8:27 pm
by britsman
Tomma,
Geen probleem met die "in chip" nie, bly dat jy antwoord. Dankie, ek sal so maak.
groete,
brits
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sat Jun 20, 2009 3:22 pm
by Mac
Hey Brits,
How is your trapping onslaught going, how many cages are you baiting, and are you using traps with them, or setting separately.
Keep us posted.
Cheers,
Graham
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sat Jun 20, 2009 7:46 pm
by britsman
Hi Graham,
mac21 wrote:
How is your trapping onslaught going, how many cages are you baiting, and are you using traps with them, or setting separately.
Not so good.I've got 6 x cages out at the moment (all rather close to each other), but after what you have said and read in Hein's e book, about placement, I will move them to other spots. 2 X cages are being soaked in a dam and I have another 2 from a neighbour still to go out. Ive managed to get cat "piss"
and will use that to bait all the cages next week. With smelly bait I keep catching porqupines (let them go) and young baboons.
When the cages are placed I will modify my "legholds" as Hein suggests and put them out using scent posts with jakkie "piss" for the black backs.
regards,
brits
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sat Jun 20, 2009 9:53 pm
by Ambessa
Hallo Britsman
Dit klink of jy nou groot besigheid beplan. Hieruit ly ek af dat jy erge predasie verduur? Of het jy op 'n ander manier van die teenwoordigheid van die rkatte en rjakkalse bewus geword?
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sat Jun 20, 2009 10:05 pm
by britsman
Ambessa,
Ambessa wrote:
Dit klink of jy nou groot besigheid beplan. Hieruit ly ek af dat jy erge predasie verduur?
Baie still nou op my plasie. Die R/kat pla een van my bure so moet planne maak voor dit my pla.
Gister aand was ek en die skoonseun besig op sy plaas.
shhhh..... ek moet "practice" ver weg van my. Ek soek nie slim jakkies hier by my nie.
Dit gaan maar oor wat jy en LMB praat in die topic Uit die Jagters------ ..... Vroegtydig beplanning.
brits
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Wed Jul 15, 2009 10:11 am
by Caller
Britsman
Jammer ek bly so lank weg man, ons is maar besig hierdie tyd van die jaar.
Dit is nie regtig nodig om die hok self, reukvry te maak nie. 'n Rooikat is relatief dom en steur hom nie regtig aan die reuk van metaal nie. Wat ons doen is maar om 'n nuut geboude hok met metaal onderlaag (rooi lood verf) te behandel en net so te los. Verf net die raam en meganisme, nie die draad nie.
Ek vang op 'n gereelde grondslag, baie verskillende soorte diere met vanghokke, en die hokke se reuk blyk nooit 'n probleem te wees nie, selfs nie eens vir honde nie. Die opsigtelikheid van die hok is oo nie regtig die probleem nie. Dit is die feit dat 'n dier in die hok moet ingaan (vasgekeerde gevoel) wat ek kan agterkom, die diere die meeste bedreig laat voel.
Ek sien byvoorbeeld gereeld dat diere wat per ongeluk misgevang word (terwyl ek die hok dophou) weer naby die hok kom (m.a.w. nie bang vir die kok is nie), maar nie sommaar weer ingaan nie.
Caller
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Wed Jul 15, 2009 9:31 pm
by britsman
Caller,
Dankie vir die inligting. Ek het 10x hokke uit en wag nou net om die tosseloortjies om 'n "inspection" te maak van die binnekant van die hok.
groete,
brits
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Thu Jul 16, 2009 10:35 am
by Francois Marais
Graham/Brits
Soma so vir die interresantheid, n foto of twee van trailcams, ek gebruik ook maar die Moultrie maak, het een Cuddeback, maar hy is nie so gebruikers vriendelik ni, en kos 2.5 keer die prys van die Moultrie's
Sit ook van tyd tot tyd die kameras op my plaas by waters waar daar nie skaap suip nie, nogal interresant om te sien wat alles kom daar aan.

Kat wat kom eet het

Ystervark wat kom water soek het

Paar interresante dier wat kom vleis vreet, het ook een van n vlakvark oppi bait.

Diere by die water afgeneem.
Mooi loop
Francois
Graham, post some of your trailcam picks, please man, always very interresting.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Thu Jul 16, 2009 1:43 pm
by Mac
Francois,
Graham, post some of your trailcam picks, please man, always very interresting.
Ambessa is probably going to give me another rev here, but I dont actually keep any of them, at least not until now. I usually use the camera to identify caracal, so 99% of the time it is set in a gully or sloot, and all I ever get on them is kudu, cat, hasies porcupines and genet. got a dassie once, and that is about it.
I will keep anything I get, and will post some clear ones later. I have only got 1 camera left, some 2 legged predators decided to do their slaughtering of stolen sheep in a kloofie that I was set up in, and must have picked up the IR flash, so 2 cameras and a bunch of sheep left the kloof, and I was left hating stock thieves even more.
Great pic's on your cameras though, I cannot understand why more people don't use them.
Cheers,
Graham
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Thu Jul 16, 2009 8:01 pm
by Ambessa
Hallo mac21
...you may be right, why not keep the photographic records?
Boy, is it cold in Bethlehem...
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Thu Jul 16, 2009 8:18 pm
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...het 10x hokke uit en wag nou net om die tosseloortjies om 'n "inspection" te maak van die binnekant van die hok.
Happy waiting. Please remember to measure them.
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Fri Jul 17, 2009 3:53 am
by Mac
Ambessa,
01h30 I put a mug of coffee on the roof, thought I would do one more sweep with the light, Ta came in, shot her at 01h42, reloaded and found my coffee was almost as frozen as I was, packed up 10 min later and came home, will measure tomorrow for you.
Cheers,
Graham
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Fri Jul 17, 2009 6:50 am
by Ambessa
Hallo mac21
Nice man. I said it is contagious, others are also picking up the habit to do the measuring.
Sleep well.
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sun Oct 11, 2009 9:33 pm
by britsman
Ambessa,
Wat dink jy van my tosseloor katsand wyfie?

Mama kry dit al om te "pose" en om haar brekfas te kom haal van haar. Moet net se dat sy dit nog nie die (brekfes) mooi vat nie.
By the way, haar katsand het al 2x mannetjies laat sneuwel. Ok .... Moenie worrie nie, die data sal deurr kom
groete,
brits
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Sun Oct 11, 2009 10:01 pm
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...Wat dink jy van my tosseloor katsand wyfie?... ...kry dit al om te "pose" en om haar brekfas te kom haal van haar. Moet net se dat sy dit nog nie die (brekfes) mooi vat nie... ...katsand het al 2x mannetjies laat sneuwel. Ok .... Moenie worrie nie, die data sal deurr kom
Mooi pose van Tosselina.
Ek hou van die entoesiasme. Like I said not so long ago it is contagious. Hoop 'n paar ander ouens steek aan (nie varkgriep nie) en vat die aas met hoek en sinker en al...
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Mon Nov 16, 2009 7:00 am
by Foxcreek
Hallo manne
Soos reeds elders genoem het ek 'n vanghok met ystervark pee gestel en al baie verskillende spesies gevang. Het ook al vyf jakkies gevang. Het nog nooit een ouer as 'n jaar gevang nie. Hier is die laaste een wat ek Sondag 15/11/09 gekry het. Laas jaar se kleintjies.
Foxcreek.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Mon Nov 16, 2009 11:21 am
by Freek
Mooi foxcreek, daai vlekkie lyk bly om jou te sien...

Interesant die tiepe lok middel wat jy gebruik in die hok.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Mon Nov 16, 2009 1:50 pm
by boeta
Foxcreek
Het jy reen gehaad dat die grond so nat is of is hy maar net piepiebang vi jou.
Boeta
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Nov 17, 2009 6:35 am
by Foxcreek
Freek
Die ystervarke eet elke jaar so 3-5 ha van ons mielies op. Nadat ek op die forum gelees het hoe oon Britsman pee sand bymekaar maak met sy kat, het dit skielik by my opgekom, "hoekom gebruik ek nie ystervark pee om ystervarke mee te vang nie?."
Ek het nou al 38 ystervarke in die laaste twee maande of so gevang, en tot my verbasing het ander spesies ook by die ystervark pee kom inloer. Wat my verbly is dat ons mielies al so 10 cm hoog is en daar is niks wat daar grawe nie, en allie rye lyk mooi vol.
Boeta
Ek moet eintlik meer gereeld by "re?nmeter" update, want ons trek al by 385 mm vanaf die begin van Sept. As dit hier nie vir twee weke in die somer gere?n het nie, kla die w?reld se boere oor droogte. So daai vlekkie het in Saterdag aand se 12 mm( heelnag sagte misre?n) gewei.
Foxcreek.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Nov 17, 2009 11:40 am
by MEERKAT
Foxcreek
Daardie dierbare ding laat ons weer gaan om later te jag, as ons hulle nie geskiet kry, roep ons versterkings in bv Taffles hy moet tog besig bly.
Knou goggas af en laat babas uitgroei
MEERKAT
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Nov 17, 2009 11:52 am
by Foxcreek
Meerkat
Daai tipe outjies hervestig ek in 'n anner gebied waarvan ek nooit die GPS koordinate sal h? nie.
Foxcreek.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Nov 17, 2009 12:37 pm
by boeta
Foxcreek
As julle dalk teveel reen kry pos maar bietjie hierdiekant toe,sal kan doen met bietjie reen,maar ons sal maar moet geduldig wees die liewe Vader sal ons ni mis kyk nie.
Boeta
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Nov 17, 2009 4:36 pm
by Freek
SKULDIG staan in hoofletters op daai vlekkie se gesig geskryf...

Jip die ystervarke kan nogal hin probleem wees, het ook die afgelope naweek op een af gery in 'n nuut geplante mielie land, Mountainman het op 150m sy ligte gedim uit die stoel.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Tue Aug 17, 2010 10:22 pm
by beesman
Dag s? manne, eks nuut in die hele vang hok storie en wou net graag weet of iemand my dalk kan planne stuur vir die bou van vang hokke sowel as maniere om veral jakalse te vang. Watse aas moet ek gebruik, waar moet ek my vang hok plaas ens. Sal dit baie wardeer.
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Posted: Wed Aug 18, 2010 3:03 pm
by Raven
Beesman,
Jy sal baie makliker 'n kat vang as jakkals met vanghokke.
Jakkals in vanghok is meer van 'n gelukkie sou ek s?.