Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Nagskof oom grumpy! As die meule so lekker loop geniet ek die Forum vreeslik heelaand!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Zach

Re: Nuwe aansluitings

Post by Zach »

Hello Almal

Ek wil myself maar net voorstel aan almal. My naam is Zach Scheepers en ek bly in Rustenburg, RSA. Ek besit n Mauser 6.5 x 57, .22 Magnum, ens.... Mal oor jag, 4x4,ens......

So.. Hello.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Zach, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Zach

Re: Nuwe aansluitings

Post by Zach »

Baie dankie visstok. Glo ek sal dit geniet.
Abrie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Abrie »

Hi; Abrie van Hennenman.Ek is so 4 jaar deeltyds besig met taksidermie maar gaan nou voltyds met dit aan.Vir navrae kontak my gerus 076 034 6690
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom Abrie, ekt daar naby jou groot geword in Virginia. Hoop jy geniet dit hier saam ons! Sit vir ons n paar foto's op van jou kunswerke! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan die al die nuwelinge  ;D

Geniet dit hier saam ons  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Naand almal,

Ek is ook nuut hier en ek sien baie uit om met almal op die forum te gesels :D
Kockp1
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kockp1 »

Dagse almal,

Ek sien uit na die interresante gesprekke en verhale wat al hoe minder raak.

Groete
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Welkom Phillip,

Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals.  Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !
User avatar
Rooivalk
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Mon Apr 23, 2012 11:23 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Rooivalk »

Goeiedag almal.

Voor iemand my laat weet ek het nie myself voorgestel nie hier is dit !
My naam is Charles Ras en bly tans op n plaas naby Heidelberg (Transvaal) of die teregestelde GP voor nog iemand my reghelp.
Ek boer Bonsmara beeste en is in die vervoer besigheid.
Moet se ek voel heel tuis hier tussen die jagters.
.22Bruno
30-06 Bruno
30-30 Thompson Contender
25-06 Vector
375H&H Sauer & Son
12G Muroku o/u
6X45mm Vir die Laaities gebou.
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Dagse Rooivalk,

Welkom en hoop ons kan nog baie gesels.  Die Transvaal sal altyd die Transvaal bly, net soos Pretoria Pretoria sal bly en Jan Smuts Jan Smuts lughawe sal bly.  Ons kan mos nou nie vir elke ongeletterde se arrogante tekortkominge bly kompenseer nie.

Bied jy jag geleenthede aan waar mens 'n bontmara besie kan gaan skiet vir 'n biltongtjie... ek het nog nooit so een geskiet nie, en wat kos dit :D

Lekker dag !
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Beretta »

Baie beter waarde vir geld geen trofee fooie nie of nie waarvan ek weet nie sal veel eerder vir so n spesie betaal
Beretta
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Ek sien Rooivalk is in die vervoer besigheid ook.

As ek nou reg verstaan is die geleentheid daar om jou bonsmara bok te bestel, hy vervoer hom tot by jou en jy kan jou biltong skiet, slag en hang in die gerief van jou eie huis :D




Jitte party boere is darrem ernstige ouens ;)
Ek gaan nou vleis braai anders kry ek nie kos nie.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JPS »

Welkom Rooivalk en die ander nuwelinge julle sal dit geniet hiier saam ons.

Mooiloop
JP
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dewie »

Hallo oom Rooivalk

Baie welkom op die forum.
Ek hoop oom geniet dit hier saam ons :)
mag oom nog baie leer en lank 'n lid bly

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
tokelossie
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Thu Mar 22, 2012 4:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tokelossie »

Hallo almal op die forum.
Die naam is Kosie en is vanaf Dewetsdorp wat naby Bloem is. Altyd gehoor van die forum en is baie beindruk met alles wat hier gevind kan word. Ek hou van wat hier n gemeenskaplike belangstelling is nl jag!!! My vuurwapens wat ek gebruik vir jag is n mossberg haelgeweer, .243 en n 300 win mag. Ek herlaai ook self al my ammo en geniet dit baie om ure in my herlaai kamer deur te bring. Nou ja dis omtrent dit van myself :o :o :o
Don't look back, that's not the way to go!!!!

Ruger 300 Win Mag, Tikka 243, Bruno 22 Hornet, Mossberg 12 boor, BSA .22
User avatar
Duppie 22-250
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Duppie 22-250 »

Ek kom van Reitz in die Oos Vrystaat  en sal graag saam lede van die uitstekende forum wil gesels!
22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Welkom ouens.


O ja ?  Duppie, van wanneer af het die Vrystaat 'n Oostekant :o
Eerste keer dat ek dit hoor...

En nou sien ek ons het 'n tokelossie ook ;)
Jy moet maar 'n foto stuur, ek wou nog altyd sien hoe lyk een !
Wat ek van die bygeloof stories kan onthou is sy watsenaam is so lank hy dra hom oor sy skouer.  Versoek aub van al die ander manne wat hier lees, ek weet julle HET dit, maar moet seblief nou nie almal pos en se julle dra hom ook oor die skouer nie...
Zach

Re: Nuwe aansluitings

Post by Zach »

Fanie wrote: Welkom Phillip,

Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals.  Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !

Ja nee. As jy daai geluid hoor is daar nie eers kaans om te val nie. Hell...... maar daai man kan skiet.
User avatar
Duppie 22-250
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Duppie 22-250 »

Tokelossie, Reitz, bethlehem,lindley,arlington,fouriesburg,ficksburg, ens. Is gelee in die OOS Vrystaat die droogste plek die jaar. Baie dankie vir die welkom heed.
22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

--------------------------------------------------------------------------------
from : Zach
from: Fanie on April 30, 2012, 08:01:00 AM
Welkom Phillip,

Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals.  Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !
Ja nee. As jy daai geluid hoor is daar nie eers kaans om te val nie. Hell...... maar daai man kan skiet.
LOL  Ja die oom het 5 dogters en hulle is almal ongetroud !
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gert Odendaal »

Hallo aan die manne op die forum, ek geniet die forum...dis lekker om in jou taal hier rond te skribbel...ek kon nie `n skuilnaam uitdink nie..maar gebruik my eienaam...Gert Odendaal ...ek voel al klaar welkom...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Fanie

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie »

Naand Gert,

Ek se mos iemand wat sy regte naam gebruik is die ou wat nie van plan is om te jok oor iets nie :D

O herrie nou gaan ek dit seker weer hoor van al die veskuildes... ;)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom Gert, jy gaan sommer gou lekker kuier hier.

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply