Nuwe aansluitings
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Nagskof oom grumpy! As die meule so lekker loop geniet ek die Forum vreeslik heelaand!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Zach
Re: Nuwe aansluitings
Hello Almal
Ek wil myself maar net voorstel aan almal. My naam is Zach Scheepers en ek bly in Rustenburg, RSA. Ek besit n Mauser 6.5 x 57, .22 Magnum, ens.... Mal oor jag, 4x4,ens......
So.. Hello.
Ek wil myself maar net voorstel aan almal. My naam is Zach Scheepers en ek bly in Rustenburg, RSA. Ek besit n Mauser 6.5 x 57, .22 Magnum, ens.... Mal oor jag, 4x4,ens......
So.. Hello.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Zach, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Abrie
Re: Nuwe aansluitings
Hi; Abrie van Hennenman.Ek is so 4 jaar deeltyds besig met taksidermie maar gaan nou voltyds met dit aan.Vir navrae kontak my gerus 076 034 6690
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Abrie, ekt daar naby jou groot geword in Virginia. Hoop jy geniet dit hier saam ons! Sit vir ons n paar foto's op van jou kunswerke! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan die al die nuwelinge 
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal,
Ek is ook nuut hier en ek sien baie uit om met almal op die forum te gesels
Ek is ook nuut hier en ek sien baie uit om met almal op die forum te gesels
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse almal,
Ek sien uit na die interresante gesprekke en verhale wat al hoe minder raak.
Groete
Ek sien uit na die interresante gesprekke en verhale wat al hoe minder raak.
Groete
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Phillip,
Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals. Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !

- Rooivalk
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Mon Apr 23, 2012 11:23 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag almal.
Voor iemand my laat weet ek het nie myself voorgestel nie hier is dit !
My naam is Charles Ras en bly tans op n plaas naby Heidelberg (Transvaal) of die teregestelde GP voor nog iemand my reghelp.
Ek boer Bonsmara beeste en is in die vervoer besigheid.
Moet se ek voel heel tuis hier tussen die jagters.

.22Bruno
30-06 Bruno
30-30 Thompson Contender
25-06 Vector
375H&H Sauer & Son
12G Muroku o/u
6X45mm Vir die Laaities gebou.
30-06 Bruno
30-30 Thompson Contender
25-06 Vector
375H&H Sauer & Son
12G Muroku o/u
6X45mm Vir die Laaities gebou.
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Rooivalk,
Welkom en hoop ons kan nog baie gesels. Die Transvaal sal altyd die Transvaal bly, net soos Pretoria Pretoria sal bly en Jan Smuts Jan Smuts lughawe sal bly. Ons kan mos nou nie vir elke ongeletterde se arrogante tekortkominge bly kompenseer nie.
Bied jy jag geleenthede aan waar mens 'n bontmara besie kan gaan skiet vir 'n biltongtjie... ek het nog nooit so een geskiet nie, en wat kos dit
Lekker dag !

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie beter waarde vir geld geen trofee fooie nie of nie waarvan ek weet nie sal veel eerder vir so n spesie betaal
Beretta
Beretta
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Ek sien Rooivalk is in die vervoer besigheid ook.
As ek nou reg verstaan is die geleentheid daar om jou bonsmara bok te bestel, hy vervoer hom tot by jou en jy kan jou biltong skiet, slag en hang in die gerief van jou eie huis
Jitte party boere is darrem ernstige ouens
Ek gaan nou vleis braai anders kry ek nie kos nie.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Rooivalk en die ander nuwelinge julle sal dit geniet hiier saam ons.
Mooiloop
JP
Mooiloop
JP
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo oom Rooivalk
Baie welkom op die forum.
Ek hoop oom geniet dit hier saam ons
mag oom nog baie leer en lank 'n lid bly
Dewie
Baie welkom op die forum.
Ek hoop oom geniet dit hier saam ons
mag oom nog baie leer en lank 'n lid bly
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- tokelossie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Thu Mar 22, 2012 4:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal op die forum.
Die naam is Kosie en is vanaf Dewetsdorp wat naby Bloem is. Altyd gehoor van die forum en is baie beindruk met alles wat hier gevind kan word. Ek hou van wat hier n gemeenskaplike belangstelling is nl jag!!! My vuurwapens wat ek gebruik vir jag is n mossberg haelgeweer, .243 en n 300 win mag. Ek herlaai ook self al my ammo en geniet dit baie om ure in my herlaai kamer deur te bring. Nou ja dis omtrent dit van myself

Don't look back, that's not the way to go!!!!
Ruger 300 Win Mag, Tikka 243, Bruno 22 Hornet, Mossberg 12 boor, BSA .22
Ruger 300 Win Mag, Tikka 243, Bruno 22 Hornet, Mossberg 12 boor, BSA .22
- Duppie 22-250
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ek kom van Reitz in die Oos Vrystaat en sal graag saam lede van die uitstekende forum wil gesels!
22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Welkom ouens.
O ja ? Duppie, van wanneer af het die Vrystaat 'n Oostekant
Eerste keer dat ek dit hoor...
En nou sien ek ons het 'n tokelossie ook
Jy moet maar 'n foto stuur, ek wou nog altyd sien hoe lyk een !
Wat ek van die bygeloof stories kan onthou is sy watsenaam is so lank hy dra hom oor sy skouer. Versoek aub van al die ander manne wat hier lees, ek weet julle HET dit, maar moet seblief nou nie almal pos en se julle dra hom ook oor die skouer nie...

Fanie wrote: Welkom Phillip,
Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals. Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !
Ja nee. As jy daai geluid hoor is daar nie eers kaans om te val nie. Hell...... maar daai man kan skiet.
- Duppie 22-250
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Tue May 01, 2012 11:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Tokelossie, Reitz, bethlehem,lindley,arlington,fouriesburg,ficksburg, ens. Is gelee in die OOS Vrystaat die droogste plek die jaar. Baie dankie vir die welkom heed.
22-250 ruger m77
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
357 mag uberti
7x64 brenneke remington 700
12 boor over and under brno
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
--------------------------------------------------------------------------------
LOL Ja die oom het 5 dogters en hulle is almal ongetroud !from : Zach
Ja nee. As jy daai geluid hoor is daar nie eers kaans om te val nie. Hell...... maar daai man kan skiet.from: Fanie on April 30, 2012, 08:01:00 AM
Welkom Phillip,
Hier's 'n klein videotjie http://jaracal.com/index.html wat wys hoe vang Oom Jakkals die jakkals. Wat belangrik is om te onthou is as jy ooit so 'n geluid hoor is om nie rond te kyk nie, jy slaan die dek en jy hou jou oe toe !
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo aan die manne op die forum, ek geniet die forum...dis lekker om in jou taal hier rond te skribbel...ek kon nie `n skuilnaam uitdink nie..maar gebruik my eienaam...Gert Odendaal ...ek voel al klaar welkom...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Fanie
Re: Nuwe aansluitings
Naand Gert,
Ek se mos iemand wat sy regte naam gebruik is die ou wat nie van plan is om te jok oor iets nie
O herrie nou gaan ek dit seker weer hoor van al die veskuildes...
Ek se mos iemand wat sy regte naam gebruik is die ou wat nie van plan is om te jok oor iets nie
O herrie nou gaan ek dit seker weer hoor van al die veskuildes...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Gert, jy gaan sommer gou lekker kuier hier.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work