Bel die nommer dan praat jy met Vusi 012 353 6182 hy is nogal behulp saam.Ek hopp nie ek hoef solank te wag nie.Bel elke dag en praat mooi en vra of hulle nie kan help.my kompitincy met licensie aansoek het my nou al bietjie meer as twee maande gevat.Ek het net nie die geduld om so lank te kan wag nie.DWB wrote: Rupert,
Ek wag nou al 3 weke vir dieselfde storie.
Hoe het jy uitgevind by wie dit l??
Lisensies
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Ek het al self uithevind of ek nie die kaartjie self kan oplaai in pretoria nie want ek is redelik baie daar! Maar hulle wou niks weet nie!
Groete
Herman
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Giliam
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm
Re: Lisensies
Hello. Ek het my aansoek vir my .375 H&H. Op 6 Augustus ingehandig,op 4 September was dit in vir oorweging en het vandag die sms gekry dat die lesensie goed gekeur is. Ek was baie opgewonde toe ek die sms gekry het.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Giliam wrote: Hello. Ek het my aansoek vir my .375 H&H. Op 6 Augustus ingehandig,op 4 September was dit in vir oorweging en het vandag die sms gekry dat die lesensie goed gekeur is. Ek was baie opgewonde toe ek die sms gekry het.
Baie geluk hopelik kry jy jou lisensie baie vinnig(klink my die druk is die probleem)
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Gilliam,
In watse provinsie is jy?
Baie geluk!
In watse provinsie is jy?
Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Giliam
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm
Re: Lisensies
DWB. Ek is in die wes-kaap,maar ek skree vir die SHARKS.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Giliam,
Baie geluk ! Solank daar nie "Noord" voor die Kaap staan nie glo ek jy sal mooi reg kom! Geniet hom!
Groete
Herman
Baie geluk ! Solank daar nie "Noord" voor die Kaap staan nie glo ek jy sal mooi reg kom! Geniet hom!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Manne, ek het goeie nuus.
My 44Magnum se lisensie was goedgekeur op 27 Aug, wag nog vir my kaartjie. het toe so bietjie begin rondbel en uitgevind dat jy 'n tydelike authorization (magtiging) kan kry as jy met die regte mense praat. Hierdie is basies dieselfde as die een waarvoor jy moet aansoek doen, maar jy betaal net nie vir hom nie.
Bel vir Kol Motau (speel sy ego met Kol voor en Kol agter, en as hy vra waar jy sy nr gekry het, se by die switchboard) by 0123536065, hy sal jou dan verwys na Busi 0123536263, wat jou sal vra of Kol dit goedgekeur het. Jy se ja en dat sy die papierwerk moet regkry. As dit reg is stuur sy dit na Kol toe vir handtekening en dan kry sy dit weer. Sy gaan vir jou vra om dit te kom afhaal in Pta, maar se vir haar sy moet dit fax en dat Kol gese het dis reg as sy dit fax.
Dan so rukkie daarna le jou tydelike magtiging in jou fax masjien en kan jy jou wapen gaan haal.
Hoop dit werk, ek is nou gatvol gewag vir 'n kaartjie! Hopelik bring RAM hulle kant en kan ek my rollie vashou teen Vrydag!

ek soek nog wapens...
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Henk,
Dankie ek dink ek moet dit probeer!
Groete
Herman
Dankie ek dink ek moet dit probeer!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Vriend van my het gister sy 243 gaan haal - hele proses so 2 maande geneem, hy het 'n volle maand na my by dieselfde stasie ingedien.
Dit maak my mal.
Dit maak my mal.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Lisensies
Ek het vanoggend my kaartjie opgetel nadat ek eerste aansoek gedoen het in Maart 2003. Dit is 9 jaar en 6 maande...............
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Lisensies
Duiwel
Dit moet een of ander rekord wees. Dit was seker darm nie op n nuwe aansoek nie.
As jy so lank moet wag, maak hulle nie eers meer patrone vir die geweer teen die tyd dat jy jou lisensie kry nie.

Dit moet een of ander rekord wees. Dit was seker darm nie op n nuwe aansoek nie.
As jy so lank moet wag, maak hulle nie eers meer patrone vir die geweer teen die tyd dat jy jou lisensie kry nie.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Lisensies
My 300wsm Savage se aansoek ingedien op 11 Julie 2012 en kry gister sms dat aansoek goed gekeur is.
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Lisensies
My swaer het sy aansoek die 6de September 2012 ingedien en is 12 September 2012 goed gekeur ( 5 werks dae )
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Hou of brag...SmitH wrote: My swaer het sy aansoek die 6de September 2012 ingedien en is 12 September 2012 goed gekeur ( 5 werks dae )
ek soek nog wapens...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Ek het my lisensie printout by polisie gekry en dit so vir Ram couriers aangestuur en hulle het hom of haar gaan haal en nou staan hy/sy in my kluis
Wag nog vir my kaartjie 
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
303.
Moet jy nie enige bewys aan die winkel gee van jou lisensie nie? Hoe werk die ram storie? Want dan kan ek dit ook mos doen?
Groete
Herman
Moet jy nie enige bewys aan die winkel gee van jou lisensie nie? Hoe werk die ram storie? Want dan kan ek dit ook mos doen?
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
303 is dit 'n nuwe geweer gewees of sde hands?
Ons plaaslike stasie weier volstrek om jou 'n printout te gee terwyl jy wag. Geen kaartjie geen geweer.
Ons plaaslike stasie weier volstrek om jou 'n printout te gee terwyl jy wag. Geen kaartjie geen geweer.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Selfde by camdix, hulle wil ook niks weet nie! Dit is hoekom ek vra want dalk kan dit werk?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Nee, wat, Cityguns wil ook niks weet van printout nie. Of tydelike liksens of kaartjie voor jy jou geweer kry.
Ek weet nie wat is RAM se storie nie, maar ek weet hulle moet dit aan die persoon gee wat die eienaar is, en niemand anders nie.
Weet enigiemand wat RAM doen as hulle wapens vervoer en dit moet oornag erens? Enige spesiale plekke ens?
Ek weet nie wat is RAM se storie nie, maar ek weet hulle moet dit aan die persoon gee wat die eienaar is, en niemand anders nie.
Weet enigiemand wat RAM doen as hulle wapens vervoer en dit moet oornag erens? Enige spesiale plekke ens?
ek soek nog wapens...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Was n nuwe geweer ja. Die handelaar het gese die printout is fine. Ram het ook nie vra gevra nie. En hulle het hom by die huis afgelaai sonder dat ek daar was en vir dit teken
As daar K.. is dan is dit hulle skuld.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Ek weet vir n feit dat die mense wat met die oos en wes kaap se aansoeke werk skerp is maar die manne met gauteng suid se aansoeke is maar lekker ..... julle weet wat
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het nog nie eers my geweer lisensie gekry nie en dit lyk asof ek alreeds vir 'n duplikaat moet aansoek doen 
Die lisensie is blykbaar soek na hy bo alle twyfel blykbaar reeds gedruk is.
Die lisensie is blykbaar soek na hy bo alle twyfel blykbaar reeds gedruk is.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Lisensies
Dagse,
Die druk van kaartjies is 'n GROOT probleem.... My aansoek is 16Mei goedgekeur... ! Augustus gevra vir 'n reprint(Kartjie weg in die sisteem) Nuwe Kartjie gedruk 21 Augustus... Nog nie my kaartjie gekry nie want SILVERTON POLISIE STASIE, gan haal hom nie... Hulle verskonings tot dusver is as volg...:
1 Die persoon wat dit moet gan haal is op verlof(Deligate julle nie?)
2 Die persoon wat dit moet gan haal is op kurses(Deligate julle nie?)
3 Silverton gan haal nie self hulle kaartjies nie, Memelody Wes moet dit gan haal....(verstaan nie...
?)
4 Gan haal dit net maandae, bel terug volgende week om te hoor of hy daar is (bel elke week 2 keer van 21 Aug af, nog niks hulp)
Silverton begin weer met hulle streke..... Moet ma dalk weer gan klaa by die grootkoppe in SAP, mar hoekom moet mens altyd so ver gan!!!
my eerste ansoek het 4 maande in hule kantoor gele voor hy "geproses was" en hoor paar manne sit weer met die selfde proebleem!

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"