Lisensies

Post Reply
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

DWB wrote: Rupert,

Ek wag nou al 3 weke vir dieselfde storie.

Hoe het jy uitgevind by wie dit l??
Bel die nommer dan praat jy met Vusi 012 353 6182 hy is nogal behulp saam.Ek hopp nie ek hoef solank te wag nie.Bel elke dag en praat mooi en vra of hulle nie kan help.my kompitincy met licensie aansoek het my nou al bietjie meer as twee maande gevat.Ek het net nie die geduld om so lank te kan wag nie.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Ek het al self uithevind of ek nie die kaartjie self kan oplaai in pretoria nie want ek is redelik baie daar! Maar hulle wou niks weet nie!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Giliam
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm

Re: Lisensies

Post by Giliam »

Hello.                                                                                                                                                                                                                    Ek het my aansoek vir my .375 H&H. Op 6 Augustus ingehandig,op 4 September was dit in vir oorweging en het vandag die sms gekry dat die lesensie goed gekeur is. Ek was baie opgewonde toe ek die sms gekry het.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Giliam wrote: Hello.                                                                                                                                                                                                                    Ek het my aansoek vir my .375 H&H. Op 6 Augustus ingehandig,op 4 September was dit in vir oorweging en het vandag die sms gekry dat die lesensie goed gekeur is. Ek was baie opgewonde toe ek die sms gekry het.

Baie geluk hopelik kry jy jou lisensie baie vinnig(klink my die druk is die probleem)

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Gilliam,

In watse provinsie is jy?

Baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Giliam
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:58 pm

Re: Lisensies

Post by Giliam »

DWB.                                                                                                                                                                                                                              Ek is in die wes-kaap,maar ek skree vir die SHARKS.  ;D 
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Giliam,
Baie geluk ! Solank daar nie "Noord" voor die Kaap staan nie glo ek jy sal mooi reg kom! Geniet hom!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, ek het goeie nuus.

My 44Magnum se lisensie was goedgekeur op 27 Aug, wag nog vir my kaartjie. het toe so bietjie begin rondbel en uitgevind dat jy 'n tydelike authorization (magtiging) kan kry as jy met die regte mense praat. Hierdie is basies dieselfde as die een waarvoor jy moet aansoek doen, maar jy betaal net nie vir hom nie.

Bel vir Kol Motau (speel sy ego met Kol voor en Kol agter, en as hy vra waar jy sy nr gekry het, se by die switchboard) by 0123536065, hy sal jou dan verwys na Busi 0123536263, wat jou sal vra of Kol dit goedgekeur het. Jy se ja en dat sy die papierwerk moet regkry. As dit reg is stuur sy dit na Kol toe vir handtekening en dan kry sy dit weer. Sy gaan vir jou vra om dit te kom afhaal in Pta, maar se vir haar sy moet dit fax en dat Kol gese het dis reg as sy dit fax.

Dan so rukkie daarna le jou tydelike magtiging in jou fax masjien en kan jy jou wapen gaan haal.

Hoop dit werk, ek is nou gatvol gewag vir 'n kaartjie! Hopelik bring RAM hulle kant en kan ek my rollie vashou teen Vrydag!
ek soek nog wapens...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Henk,
Dankie ek dink ek moet dit probeer!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

Try dit Herman, jyt niks om te verloor nie
ek soek nog wapens...
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

Vriend van my het gister sy 243 gaan haal - hele proses so 2 maande geneem, hy het 'n volle maand na my by dieselfde stasie ingedien.

Dit maak my mal.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Nickvn »

Ek het vanoggend my kaartjie opgetel nadat ek eerste aansoek gedoen het in Maart 2003. Dit is 9 jaar en 6 maande...............
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Lisensies

Post by jacojrdn »

Duiwel

Dit moet een of ander rekord wees. Dit was seker darm nie op n nuwe aansoek nie.

As jy so lank moet wag, maak hulle nie eers meer patrone vir die geweer teen die tyd dat jy jou lisensie kry nie. :)  ;) :D
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Lisensies

Post by Flip Fouche »

My 300wsm Savage se aansoek ingedien op 11 Julie 2012 en kry gister sms dat aansoek goed gekeur is.

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Lisensies

Post by SmitH »

My swaer het sy aansoek  die 6de September 2012 ingedien en is 12 September 2012 goed gekeur ( 5 werks dae )
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

SmitH wrote: My swaer het sy aansoek  die 6de September 2012 ingedien en is 12 September 2012 goed gekeur ( 5 werks dae )
Hou of brag... :P ;D baie geluk!
ek soek nog wapens...
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Ek het my lisensie printout by polisie gekry en dit so vir Ram couriers aangestuur en hulle het hom of haar gaan haal en nou staan hy/sy in my kluis 8) Wag nog vir my kaartjie ;D
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

303.
Moet jy nie enige bewys aan die winkel gee van jou lisensie nie? Hoe werk die ram storie? Want dan kan ek dit ook mos doen?

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

303 is dit 'n nuwe geweer gewees of sde hands?

Ons plaaslike stasie weier volstrek om jou 'n printout te gee terwyl jy wag. Geen kaartjie geen geweer.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Selfde by camdix, hulle wil ook niks weet nie! Dit is hoekom ek vra want dalk kan dit werk?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

Nee, wat, Cityguns wil ook niks weet van printout nie. Of tydelike liksens of kaartjie voor jy jou geweer kry.

Ek weet nie wat is RAM se storie nie, maar ek weet hulle moet dit aan die persoon gee wat die eienaar is, en niemand anders nie.

Weet enigiemand wat RAM doen as hulle wapens vervoer en dit moet oornag erens? Enige spesiale plekke ens?
ek soek nog wapens...
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Was n nuwe geweer ja. Die handelaar het gese die printout is fine. Ram het ook nie vra gevra nie. En hulle het hom by die huis afgelaai sonder dat ek daar was en vir dit teken :-X As daar K.. is dan is dit hulle skuld.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Ek weet vir n feit dat die mense wat met die oos en wes kaap se aansoeke werk skerp is maar die manne met gauteng suid se aansoeke is maar lekker ..... julle weet wat
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Ek het nog nie eers my geweer lisensie gekry nie en dit lyk asof ek alreeds vir 'n duplikaat moet aansoek doen :(
Die lisensie is blykbaar soek na hy bo alle twyfel blykbaar reeds gedruk is.
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Lisensies

Post by Petrie303 »

Dagse,

Die druk van kaartjies is 'n GROOT probleem.... My aansoek is 16Mei goedgekeur... ! Augustus gevra vir 'n reprint(Kartjie weg in die sisteem) Nuwe Kartjie gedruk 21 Augustus... Nog nie my kaartjie gekry nie want SILVERTON POLISIE STASIE, gan haal hom nie... Hulle verskonings tot dusver is as volg...:

1 Die persoon wat dit moet gan haal is op verlof(Deligate julle nie?)
2 Die persoon wat dit moet gan haal is op kurses(Deligate julle nie?)
3 Silverton gan haal nie self hulle kaartjies nie, Memelody Wes moet dit gan haal....(verstaan nie...????)
4 Gan haal dit net maandae, bel terug volgende week om te hoor of hy daar is (bel elke week 2 keer van 21 Aug af, nog niks hulp)

Silverton begin weer met hulle streke..... Moet ma dalk weer gan klaa by die grootkoppe in SAP, mar hoekom moet mens altyd so ver gan!!!

my eerste ansoek het 4 maande in hule kantoor gele voor hy "geproses was" en hoor paar manne sit weer met die selfde proebleem!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
Post Reply