Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
herculess

Re: Nuwe aansluitings

Post by herculess »

Hi . My naam is Dawid , bly in Upington. Jag gereeld en herlaai vir my 270
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by axe942 »

Hallo Dawid, hoop jy geniet !
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Nuwe Manne

WELKOM, hoop julle like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Skaaphaas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Skaaphaas »

More Manne,

Nuut op die forum, nie doodseker of julle 'n heel nuwe topic verkies as voorstelling nie, of sommer hier nie.

In elk geval, ek het onlangs die voorreg gehad om saam met 'n jakkalsjagter te sit en kyk hoe sy FoxPro matsjien die gediertes nader roep ens.  Baie interessante ervaring, sal dit graag meer wil doen!

Ek jag oor die algemeen met my Musgrave .30-06, doen pistool sportskiet en wag vir lisensies vir my .22Hornet en 12-boor pomp-aksie.

Sien uit daarna om die forum se gesamentlike kennis te lees!  Ek sal maar vir eers daar by die "search button" gaan boer.

Flip
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by axe942 »

Hallo Skaaphaas, om hier voor te stel is doodreg. Welkom.
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Flip
Hi maat baie welkom bly die gogga het jou gekry - dit is en bly n baie opwindende metode van jag
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vlakvark »

Welkom Skaaphaas
Hoop jy geniet dit hier
Image
Image
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Superdup »

Welkom Skaaphaas

Enjoy
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Welkom Skaaphaas
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
piet ermelo

Re: Nuwe aansluitings

Post by piet ermelo »

Hallo

Ek wil myself graag voorstel.  Ek is Piet van den Heever van Ermelo.
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pietjacobs »

Welkom Piet.

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Welkom Piet
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom Piet, dis nou lekker kort en kragtig ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
Boswals

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boswals »

Goeienaand almal,

My naam is Renier, bly nou vir die laaste twee jaar in Pretoria maar kom van Mpumalanga. Baie lief vir die veld en geniet ale jag en visvang.

Ek geniet die lees en almal se insette!

Groete.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Boswals

Baie welkom
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Boswals welkom hier man, ek sien jy is ook Vrydag op loftus 8) 8)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Aan al die nuwe manne,

Baie welkom, geniet dit !

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Al die nuwe manne

WELKOM, hoop julle laaik.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JPS »

Welkom al die nuwelinge,
Geniet dit en Mooi loop.

Groete
Jp
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DanieDegenaar »

Goeie dag,

My naam is Danie en ek bly hier in Secunda. Geniet die forum vreeslik en lees dit nou al elke dag vir maande.

Ek self laat ry die honde gereeld bakkie, en hoor die varke is sterk oppad in die omgewing in. Geniet vreeslik al die herlaai en skiet stories op die forum.

Groete

Danie
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Danie

Baie welkom, jy gaan jou gate uit geniet!

Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Sun Mar 04, 2012 6:13 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hebron »

Goeiedag almal,

Ek is Willem Obermeyer, van die plaas Hebron, Sutherland.
Ek geniet die posts, foto's en advies baie. Is ook 'n jakkalsjagter, so ek sal meer raad & tips waardeer.

Groete,

Hebron
LAAT-LOOP
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Hi daar manne en welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
JWO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JWO »

Hallo Almal

Ek is Jacques Obermeyer, Willem van Hebron se broer.  Ek lees al 'n geruime tyd die forum en vind dit baie leersaam.  Ek skiet ook saam met van die "ou manne" op die forum: Gerrit Visser, Arnold, MJK, WillemS en Baboonstalker.  Ek is bly om deel te wees van die forum se mede-jagters.

Groete
Jacques
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Nuwe manne

WELKOM, hoop julle like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply