Nuwe aansluitings
-
herculess
Re: Nuwe aansluitings
Hi . My naam is Dawid , bly in Upington. Jag gereeld en herlaai vir my 270
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Dawid, hoop jy geniet !
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Nuwe Manne
WELKOM, hoop julle like......
Mooi loop
Francois
WELKOM, hoop julle like......
Mooi loop
Francois
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Nuwe aansluitings
More Manne,
Nuut op die forum, nie doodseker of julle 'n heel nuwe topic verkies as voorstelling nie, of sommer hier nie.
In elk geval, ek het onlangs die voorreg gehad om saam met 'n jakkalsjagter te sit en kyk hoe sy FoxPro matsjien die gediertes nader roep ens. Baie interessante ervaring, sal dit graag meer wil doen!
Ek jag oor die algemeen met my Musgrave .30-06, doen pistool sportskiet en wag vir lisensies vir my .22Hornet en 12-boor pomp-aksie.
Sien uit daarna om die forum se gesamentlike kennis te lees! Ek sal maar vir eers daar by die "search button" gaan boer.
Flip

Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Skaaphaas, om hier voor te stel is doodreg. Welkom.
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Flip
Hi maat baie welkom bly die gogga het jou gekry - dit is en bly n baie opwindende metode van jag

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Skaaphaas
Enjoy
Enjoy
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Skaaphaas
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
piet ermelo
Re: Nuwe aansluitings
Hallo
Ek wil myself graag voorstel. Ek is Piet van den Heever van Ermelo.

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Piet
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Piet, dis nou lekker kort en kragtig

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Boswals
Re: Nuwe aansluitings
Goeienaand almal,
My naam is Renier, bly nou vir die laaste twee jaar in Pretoria maar kom van Mpumalanga. Baie lief vir die veld en geniet ale jag en visvang.
Ek geniet die lees en almal se insette!
Groete.
My naam is Renier, bly nou vir die laaste twee jaar in Pretoria maar kom van Mpumalanga. Baie lief vir die veld en geniet ale jag en visvang.
Ek geniet die lees en almal se insette!
Groete.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Boswals
Baie welkom
Baie welkom
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Boswals welkom hier man, ek sien jy is ook Vrydag op loftus

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Aan al die nuwe manne,
Baie welkom, geniet dit !
Groetnis
Marc
Baie welkom, geniet dit !
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Al die nuwe manne
WELKOM, hoop julle laaik.......
Mooi loop
Francois
WELKOM, hoop julle laaik.......
Mooi loop
Francois
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwelinge,
Geniet dit en Mooi loop.
Groete
Jp
Geniet dit en Mooi loop.
Groete
Jp
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag,
My naam is Danie en ek bly hier in Secunda. Geniet die forum vreeslik en lees dit nou al elke dag vir maande.
Ek self laat ry die honde gereeld bakkie, en hoor die varke is sterk oppad in die omgewing in. Geniet vreeslik al die herlaai en skiet stories op die forum.
Groete
Danie

30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Danie
Baie welkom, jy gaan jou gate uit geniet!
Groetnis
Marc
Baie welkom, jy gaan jou gate uit geniet!
Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Sun Mar 04, 2012 6:13 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag almal,
Ek is Willem Obermeyer, van die plaas Hebron, Sutherland.
Ek geniet die posts, foto's en advies baie. Is ook 'n jakkalsjagter, so ek sal meer raad & tips waardeer.
Groete,
Hebron

LAAT-LOOP
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi daar manne en welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
JWO
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Almal
Ek is Jacques Obermeyer, Willem van Hebron se broer. Ek lees al 'n geruime tyd die forum en vind dit baie leersaam. Ek skiet ook saam met van die "ou manne" op die forum: Gerrit Visser, Arnold, MJK, WillemS en Baboonstalker. Ek is bly om deel te wees van die forum se mede-jagters.
Groete
Jacques

Nuwe manne
WELKOM, hoop julle like......
Mooi loop
Francois
WELKOM, hoop julle like......
Mooi loop
Francois