Vleisprysse

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vleisprysse

Post by spekieries »

Dankie Kalahari

Al het jy R50/kg gekry wie vat die ander R70. Skuus ek bedoel ryk word en nie ruik word nie.

Groete 
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

With us at the moment, lamb is about R46/kg.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Wayne

Lam slag in Stella  R45.00.

Lam tjops R125.00 enige plek!!

Hoe nou!!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Flip
It will not help us getting upset about this, we will not win. I farm and feed sheep and it makes me sick to see what others make out of my product. we as farmers take the biggest risk, have the most losses and put in the most work, day and night, but make the smallest margin. I agree 100% that if at all possible try and buy direct from the farmer. If you offer the farmer even R10/kg more, you would save and he would do better, you possibly would save that " govt sponsoring %" as well. I have considered doing lamb / mutton for the public, take 1/2 or whole sheep only. At moment just don,t have time to manage another business, but I would make good money out of it, and public would save on meat and in tern the consumption of lamb would go up.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

prysse aan boer vir Junie was en is steeds die week A23  R44.50    AB 123  R 41.50  B123  R 40.50    C123  32.50 
en store R22.50

die prys is wat ek die week betaal

groete Chris
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

Chris, what are your prices for cattle this week. The prices arround us are: C 23 = R22.50 B - R23.50 and AB - R24. When do you think they will start moving, as at the moment if you have fed animals for slaughter, you are loosing money.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE 06/08/2012--10/08/2012


A 2/4    R28.00

AB2/4  R26.50

B 2/4    R25.00

C2/6    R23.50

Bulle    R23.50


Groete

Flip

   
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Vleisprysse

Post by RUPERT »

Dit is prisies wat julle manne daar se julle vat al die risiko maar moet al die kleingeld optel en die middel man maak die rande en die verbruiker betaal deur sy nek vir n stuk vleis wat ook nie altyd die beste gehalte is nie.Hulle se n boer maak n plan,maak een en sny al die middel manne uit.Ek weet dit is makliker gese as gedaan maar dink net as die publiek van jou weet en van jou gehalte hou ek dink julle gaan hop om voor te bly.Ek weet ek sal n lokale boer wat my daai diens en pryse kan gee ondersteun.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Wayne »

With the sudden increase in beef prices, I have a question for you all. Is it going to hold or do you think we will get consumer resistance and then prices will drop??????
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE  17/09/2012--21/09/2012


A  2/4  R33.00

AB 2/4  R31.00

B  2/4  R28.00

C  2/6  R26.00

Bulle    R26.00


Die prys van A grade het reeds met R1.00 per kg afgekom.Miskien is die rede n weerstand  deur die verbruiker of die baie stakers wat nie tyd en geld het om kos te maak nie.

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE 01/10--05/10/2012


Dieselfde as die vorige twee weke.

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Vleisprysse

Post by RUPERT »

Flip ek sien jy se die prys van bees is af met R 1.Was laas week by die slag huis vir top side/silver side en raai wat.? Sy prys is op met R 10.00 per kilo.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

Ruppert

Die Bees A-grade het vandag by Abbatoirs met R1.50 per kg gestyg.A-grade tot R34.30

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Vleisprysse

Post by Henry 7 »

Ek het gister gebel vir pryse want 'n klomp van my lammers is naby reg en ek kan R42/kg kry as hulle geskeer is en R44/kg vir lammers met langer wol op.
Skud net my kop as ek vleispryse sien in winkels!
Henry
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE 20/12--28/12/2012

A  2/4  R32.00

AB2/4    R30.50

B  2/4  R28.00

C  2/6  R25.00

Bulle      R25.00


Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Vleisprysse

Post by Flip Fouche »

BEESVLEIS PRYSE 07/01/2013----11/01/2013

A  2/4  R31.50

AB 2/4 R29.00

B  2/4 R27.50

C  2/6 R26.50

Bulle R26.50

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Vleisprysse

Post by Ponkie »

Dag manne

Vandag dorperlammers weg gelaai na Aalwynhoek abattoir buite Uitenhage.

Op die hoef, R20/kg vir vet en voerkraal lammers. Voerkraal moet net nie meer as 32kg weeg nie.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

hallo Manne

vleispryse is nou gemors lam wissel tussen R40 en R44 en ooie R30 to R33
ek hoor nam se lam word afgelaai in durban vir R39 , kry julle dan darem iets in Nam vir dit

groete Chris
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vleisprysse

Post by Kalahari »

Chris

Julle moet nog bly wees oor die R40 tot R44 wat julle kry. Is dit netto of bruto?

Ek het vanoggend gelaai vir R38, dan moet alle koste soos transport, heffings, graderingsfooie ens afgetrek word. Dus sal netto seker hier rondom R35 - R36 wees. Die reen bly weg hier by ons en die boerdery omstandighede lyk nie goed nie. Hierdie gaan 'n ander ekonomiese jaar wees.

Beste
GIDO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Fri Feb 01, 2013 10:26 am

Re: Vleisprysse

Post by GIDO »

Kalahari wrote:Chris

Julle moet nog bly wees oor die R40 tot R44 wat julle kry. Is dit netto of bruto?

Ek het vanoggend gelaai vir R38, dan moet alle koste soos transport, heffings, graderingsfooie ens afgetrek word. Dus sal netto seker hier rondom R35 - R36 wees. Die reen bly weg hier by ons en die boerdery omstandighede lyk nie goed nie. Hierdie gaan 'n ander ekonomiese jaar wees.

Beste
middag chris
iets maak nie vir my sin nie.ek het laasjaar gaan jag in ashkam.die boer bied toe vir ons lammers aan vir R10-00 PER KILO minder aan as wat ek toe by my aangebied word.die boer vertel toe dat al sy lammers kaap toe gaan teen die laer prys.iemand maak baie geld van die kalahari na woolworths en ander winkels in die kaap!!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Vleisprysse

Post by Biker »

Hier in die Oos-Kaap sukkel die manne om ou skaap en vet hammels te bemark
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Vleisprysse

Post by CHRIS »

hallo Biker en ander

nee ek is dom met die goed, gister lank met man van RPO gepraat, en ja ek verstaan hulle ook moeilike werk, maar volgens hom is die koopkrag baie af en daarom is slaghuis (alle produkte) pryse hoog, want eienaar moet sekere bedrag maak om deur tekom en in plaas van 1oo mense R1 maak , maak hulle 1 ou R100, as julle verstaan wat ek bedoel.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Vleisprysse

Post by savage(P Coetzer) »

Supers het die week geval na R29 en ek weet van ander plekke wat al R28.50 betaal.
Die kalfprys gaan lelik suid trek as hierdie neiging voort duur.
Babbelas
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Sat Jan 12, 2013 12:36 pm

Re: Vleisprysse

Post by Babbelas »

Kan julle dalk weer die nuwe pryse hier opsit?
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Vleisprysse

Post by Smirre »

More
Hier iets nie reg nie
Gister by die veiling in Bfn

Rooi verse 298kg R12.20/kg
Geel verse 314kg R12/kg
Toe loop ek

Die Suidwes grens hoor ek is nou oop en die manne laai !!!

Smirre
Post Reply