Lisensies

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

dankie! ek bel hom sommer nou!
HOU HOM DAAI DIKTE
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

cassie_calvinia,
As jy reg kom by daai man laat weet asb! My lisinsie is al 6 Julie goedgekeur maar my kaartjie is net missing! Niemad wil mens help nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

moes gou weer ry. bel more oggend. sal terugvoer gee.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Lisensies

Post by NicoSmit »

Uit eindelik na amper 3 jaar se gewag het my appel geslaag en is my haelgeweer lisensie goedgekeur nou net wag vir die kaartjie wonder hoe lank gaan dit nou weer vat
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

NicoSmit wrote: Uit eindelik na amper 3 jaar se gewag het my appel geslaag en is my haelgeweer lisensie goedgekeur nou net wag vir die kaartjie wonder hoe lank gaan dit nou weer vat
Baie geluk Nico! Ek wag nou al so 3 maande vir my 12 boor se kaartjie, nadat hy goedgekeur is. Maak mens mal, ek s? jou!

Dan wil ek nog 'n geweertjie koop, die keer nuut. Ek voel al die pyn vir wag op daaaai een alreeds.
Lig loop. dis nou met jou voete!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Manne as jul lisensie goedgekeur is vra jou DFO,of as jy kan,die persoon in jou streek daar by CFR om n lisensie "template" te druk.Het al n paar keer so reggekom.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

G force,
Dit is n goeie plan maar die mense by cambix bv wil glad nie die geweer gee sonder n kaartjie of n tydelike lisensie nie! Het daai man al gek gemaak maar hy wil nie ingee nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Herman Venter wrote: G force,
Dit is n goeie plan maar die mense by cambix bv wil glad nie die geweer gee sonder n kaartjie of n tydelike lisensie nie! Het daai man al gek gemaak maar hy wil nie ingee nie!
As die Kaptein by die CFR self se dis reg kan hul nie stry nie.Try Kapt Nortier kry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Ok nou het ek competency wie bel ek nou vir my licensie aansoek ek val glo onder Gauteng suid.
Ek sal wardeer as iemant my dalk kan help met dalk n naam en nommer.
Dankie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Aansoek 27 June 2012 ingegee Vandag is in vir consideration

Hou duim vas

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Reggie Gerber wrote: Aansoek 27 June 2012 ingegee Vandag is in vir consideration

Hou duim vas

Reggie
Sterkte my maat ek hou duim en tone vas want ek wag nou vir my lisensie ek het al op die tiende my kompetincy gekry
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

G force,
Kan jy dalk meer inligting gee oor hoe mens kan werk met die template? Wat moet ek alles doen om dit reg te kry, met wie moet ek praat? Asb

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Watse area is jy Herman?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

G force,
Ek bly in Kathu! Die mense hier doen niks daaraan om my te help met die kaartjie nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Herman Venter wrote: G force,
Ek bly in Kathu! Die mense hier doen niks daaraan om my te help met die kaartjie nie!
PM my more as n herrinnering laat ek Kapt Nortier vra om te kyk.Stuur jou ID nommer saam.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Lisensies

Post by Beyers »

Vanaf my DFO die volgende:
'n Aansoek verwyl maksimum 6 weke by die plaaslike kantoor - Inspeksies en karakter verifieer
2 tot 3 weke by provinsie
res by CFR

Ek wag net om te hoor of hy vir my 'n dokument nommer of verwysing sal gee.

Pietskiet kan jy dalk help?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Nou net die sms gekry: SAPS message: Your license ref. 62***** has been finalized. Contact your relevant DFO before collecting ;D ;D ;D Lekker nuus op my Vrydag :D. Aansoek ingegee 23 Julie en 25 dae later die sms  8) Ongelooflik!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Nee man!!!! My aansoek is al op 6 Julie in en l? nou by die CFR se receivals afdeling...

Onder watse provinsie val jy?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

DWB,
My lisensie is al die 6de Julie goedgekuer en ek wag nogsteeds vir my kaartjie! Lyk my almal is nie so gelukkig nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Vra jou DFO vir 'n tydelike lisensie gebaseer daarop dat joune reeds goedgekeur is. Hulle kan dit doen!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

DWB wrote: Nee man!!!! My aansoek is al op 6 Julie in en l? nou by die CFR se receivals afdeling...

Onder watse provinsie val jy?
Nogal die Oos kaap waar dinge nie sommer vinnig gaan nie maar hierdie is wragtig n rekord!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Jy sal dat ek nou vir die tweede keer vandag bel!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Lyk my hulle het weer probleme met die kaartjies vandag weer gebel en al wat lokale DFO kon se is dat hulle weer volgende Vrydag weer kaartjies verwag en CFR se maar net my lisensie is goedgekeur en dit was al 27 Julie.  :(
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Julle weet dat die "blanks" vir ons "nuwe" lisensies nou uit die State uit kom, die lokale verskaffer is bankrot  ;D ;D ;D ;D ;D

Dit meen dat jy nie gou more nog 1000 kan druk as hulle klaar is nie, maar sal moet wag tot hulle gelewer is deur die Yanks  :-\

Dog net ek s?

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Lisensies

Post by Gideon@1 »

Wonderwerke gebeur nog!

.22 en .300 win mag op 16 Julie ingehandig.

16 Augustus staan hulle in my kluis.

Groete

Gideon@1
.270 Win Musgrave Mod 2000
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump
Post Reply