Lisensies
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
cassie_calvinia,
As jy reg kom by daai man laat weet asb! My lisinsie is al 6 Julie goedgekeur maar my kaartjie is net missing! Niemad wil mens help nie!
As jy reg kom by daai man laat weet asb! My lisinsie is al 6 Julie goedgekeur maar my kaartjie is net missing! Niemad wil mens help nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
Uit eindelik na amper 3 jaar se gewag het my appel geslaag en is my haelgeweer lisensie goedgekeur nou net wag vir die kaartjie wonder hoe lank gaan dit nou weer vat
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Baie geluk Nico! Ek wag nou al so 3 maande vir my 12 boor se kaartjie, nadat hy goedgekeur is. Maak mens mal, ek s? jou!NicoSmit wrote: Uit eindelik na amper 3 jaar se gewag het my appel geslaag en is my haelgeweer lisensie goedgekeur nou net wag vir die kaartjie wonder hoe lank gaan dit nou weer vat
Dan wil ek nog 'n geweertjie koop, die keer nuut. Ek voel al die pyn vir wag op daaaai een alreeds.
Lig loop. dis nou met jou voete!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Manne as jul lisensie goedgekeur is vra jou DFO,of as jy kan,die persoon in jou streek daar by CFR om n lisensie "template" te druk.Het al n paar keer so reggekom.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
G force,
Dit is n goeie plan maar die mense by cambix bv wil glad nie die geweer gee sonder n kaartjie of n tydelike lisensie nie! Het daai man al gek gemaak maar hy wil nie ingee nie!
Dit is n goeie plan maar die mense by cambix bv wil glad nie die geweer gee sonder n kaartjie of n tydelike lisensie nie! Het daai man al gek gemaak maar hy wil nie ingee nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
As die Kaptein by die CFR self se dis reg kan hul nie stry nie.Try Kapt Nortier kry.Herman Venter wrote: G force,
Dit is n goeie plan maar die mense by cambix bv wil glad nie die geweer gee sonder n kaartjie of n tydelike lisensie nie! Het daai man al gek gemaak maar hy wil nie ingee nie!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Ok nou het ek competency wie bel ek nou vir my licensie aansoek ek val glo onder Gauteng suid.
Ek sal wardeer as iemant my dalk kan help met dalk n naam en nommer.
Dankie
Ek sal wardeer as iemant my dalk kan help met dalk n naam en nommer.
Dankie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Aansoek 27 June 2012 ingegee Vandag is in vir consideration
Hou duim vas
Reggie
Hou duim vas
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Sterkte my maat ek hou duim en tone vas want ek wag nou vir my lisensie ek het al op die tiende my kompetincy gekryReggie Gerber wrote: Aansoek 27 June 2012 ingegee Vandag is in vir consideration
Hou duim vas
Reggie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
G force,
Kan jy dalk meer inligting gee oor hoe mens kan werk met die template? Wat moet ek alles doen om dit reg te kry, met wie moet ek praat? Asb
Groete
Herman
Kan jy dalk meer inligting gee oor hoe mens kan werk met die template? Wat moet ek alles doen om dit reg te kry, met wie moet ek praat? Asb
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Watse area is jy Herman?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
G force,
Ek bly in Kathu! Die mense hier doen niks daaraan om my te help met die kaartjie nie!
Ek bly in Kathu! Die mense hier doen niks daaraan om my te help met die kaartjie nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
PM my more as n herrinnering laat ek Kapt Nortier vra om te kyk.Stuur jou ID nommer saam.Herman Venter wrote: G force,
Ek bly in Kathu! Die mense hier doen niks daaraan om my te help met die kaartjie nie!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Lisensies
Vanaf my DFO die volgende:
'n Aansoek verwyl maksimum 6 weke by die plaaslike kantoor - Inspeksies en karakter verifieer
2 tot 3 weke by provinsie
res by CFR
Ek wag net om te hoor of hy vir my 'n dokument nommer of verwysing sal gee.
Pietskiet kan jy dalk help?

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Nou net die sms gekry: SAPS message: Your license ref. 62***** has been finalized. Contact your relevant DFO before collecting
Lekker nuus op my Vrydag
. Aansoek ingegee 23 Julie en 25 dae later die sms
Ongelooflik!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Nee man!!!! My aansoek is al op 6 Julie in en l? nou by die CFR se receivals afdeling...
Onder watse provinsie val jy?
Onder watse provinsie val jy?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
DWB,
My lisensie is al die 6de Julie goedgekuer en ek wag nogsteeds vir my kaartjie! Lyk my almal is nie so gelukkig nie!
My lisensie is al die 6de Julie goedgekuer en ek wag nogsteeds vir my kaartjie! Lyk my almal is nie so gelukkig nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Vra jou DFO vir 'n tydelike lisensie gebaseer daarop dat joune reeds goedgekeur is. Hulle kan dit doen!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Nogal die Oos kaap waar dinge nie sommer vinnig gaan nie maar hierdie is wragtig n rekord!DWB wrote: Nee man!!!! My aansoek is al op 6 Julie in en l? nou by die CFR se receivals afdeling...
Onder watse provinsie val jy?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Jy sal dat ek nou vir die tweede keer vandag bel!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Lyk my hulle het weer probleme met die kaartjies vandag weer gebel en al wat lokale DFO kon se is dat hulle weer volgende Vrydag weer kaartjies verwag en CFR se maar net my lisensie is goedgekeur en dit was al 27 Julie. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Julle weet dat die "blanks" vir ons "nuwe" lisensies nou uit die State uit kom, die lokale verskaffer is bankrot

Dit meen dat jy nie gou more nog 1000 kan druk as hulle klaar is nie, maar sal moet wag tot hulle gelewer is deur die Yanks
Dog net ek s?
Mooiloop
Marc
Dit meen dat jy nie gou more nog 1000 kan druk as hulle klaar is nie, maar sal moet wag tot hulle gelewer is deur die Yanks
Dog net ek s?
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Lisensies
Wonderwerke gebeur nog!
.22 en .300 win mag op 16 Julie ingehandig.
16 Augustus staan hulle in my kluis.
Groete
Gideon@1
.22 en .300 win mag op 16 Julie ingehandig.
16 Augustus staan hulle in my kluis.
Groete
Gideon@1
.270 Win Musgrave Mod 2000
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump