Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Deon welkom bly om kennis te maak en ja dit is die regte plek om te leer hier is manne wat regtig weet en skroom nie om te help nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Welkom mense geniet hom,

Fred jy het nie n reseppie vir n jong vlakvarie op die spit nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Barefoot

Re: Nuwe aansluitings

Post by Barefoot »

  More almal
  My naam is Kobus oorspronklik van die ou wes transvaal Coligny se wereld.
  Totaal verslaaf aan jag en sommer die bos in die algemeen,die wereld het n wye draai met my gemaak, die gevolg ek land toe in Gauteng se  wereld gedink my lewe kom tot n einde maar manne ek moet my woorde terug trek baie mense hier wat my passie in die lewe deel hier ontmoet.

Groete
Kobus
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Barefoot of kaalvoet,

Welkom maat. Ek is ook hier in Gauteng. Hoop jy geniet dit hier op die forum. Ons is een grrot familie so ek kan se, welkom boet!!  8)
Ek is in die Oos Rand, Benoni.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Hi Barefoot, waar in Sodom en Gemora woon jy? Ek is noord van die boerewors gordyn in die Noorde van Pretoria.

Welkom hier en ek hoop jy oorleef GP. Dis OK hier maar my hart sal altyd bos toe trek ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Onskulligejakkals
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Onskulligejakkals »

Hello mense van oral oor. Ek het toe nou maar vir Dawid Lombard geluister en besluit ek gaan ook my by goeie geselskap kom aansluit. Eintlik n vredeliewende mens ekke ..tot ek n rooikat sien.
Ek haat n rooikat
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Welkom boet, geniet die familie!!  8)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dawid »

Welkom hier my maat, uiteindelik gerigestreer....jy sal dit geniet hier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boesman »

Welkom manne, hoop julle geniet dit baie.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Welkom Welkom geniet hom ;)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
prc777
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Nov 14, 2011 12:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by prc777 »

Dags? Manne en Manninne,

Paul is die naam en Rabie die van.  Lekker om op 'n forum te kom met so baie van onse mense.  Ek heil van Bothaville in die Vrystaat en bly nou al 10 jaar in bloubul w?reld, maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha.  ;D
viperian

Re: Nuwe aansluitings

Post by viperian »

Hi almal

Ian Morgenrood hier.
Baie bly ek het van julle gehoor en aangesluit.
Hoop ek gaan nog baie raad by julle kry en dalk kan ek ook hier en daar help.

Jagters groete
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

bly nou al 10 jaar in bloubul w?reld, maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha
Ai sekere manne kom ook nooit reg nie ;D ;D

Welkom prc777 en viperian, glo julle gaan dit geniet hier.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo »

prc777 wrote: ................. maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha.  ;D
Daar is 'n s?ding in skietgeledere " while a 9mm might expand, a .45 will never shrink " . Dieselfde met Cheetahs. Ons hoef nie aan te pas nie, maak nie saak waar ons bly nie.

Welkom
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jan Thuynsma »

Hallo Almal

Ek is Jan, bly in Sodem en gemorra maar gelukkig sien ek darm die Noord Kaap en Vrystaat elke maand.

Het so pas lisensie vir 'n .22 LR Miroku en .22 Hornet Winchester #43 gekry en wag nou vir die 6.5x55 Sweed.

Enige raad vir die laai van die Hornet sal waardeer word.
Last edited by Jan Thuynsma on Mon Jan 09, 2012 5:16 pm, edited 1 time in total.
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boesman »

Baie welkom, hoop jy geniet. Mooi koedoe op jou avatar!
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jan Thuynsma »

Baie Dankie, was een van daai los gelukkies, het gery en bees lek gou saam my pa toe hy vir ons staan en kyk :), die geweer langs hom is my Pa se Sako 30-06
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JopieFourie »

Welkom almal.

Ja, jy kan maar skree vir wie jy wil, maar die Wes-Transvaal se mense is yster!!! Het daar groot geword, en ek bly 'n Bul!!!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kopskoot »

Dagse almal

Ronald is my naam. Ek woon in Pretoria, is mal oor jag en gewere..

Ek het vandag my permit gekry vir 'n 338 Lapua (trg), en soek bietjie raad met ladings. Kan iemand dalk help.

Groete
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Halloooaa,

Hi almal ek's Marc van der Merwe, ek's 36 en vertoef tans in Vaalpark {Sasolburg}...en eks verslaaf aan kruit... Gebore en getoor in die VRYSTAAAAAT !!! Het 'n vroutjie en twee pragtige bobbejaantjies ! Skiet al alerhande goeters van kindsbeen af en jag nou so ongeveer 13 jaar "oordentlik"? is dit die regte term?. Meestal 'n biltong jagter, maar daar hang darem al so paar "gestuurde" trofee teen die muur. Ek hou van enige form van skiet: jag, voorsit, plaagdier, wingshoot, daai klein oranje vinnig vaalies, handwapen, papier alles.... Niks ruik so lekker soos gebrande kruit !!!...hmmm... dalk JET A1.... Ek herlaai al self jag geweer vir die afgelope ses jaar, gaan nou begin met hand wapen laai.

Ek's 'n Paramedikus van beroep, kantoor werk is nie vir my, dus die liefde vir buite wees. Ek hengel ook graag, papgooi, strand en vlieg, en is so drie jaar terug deur die diep donker soutwater verly !

Ek het "Google" gevra oor teleskoop inligting, dis nou die een op die skerm en nie die een wat spoore trap soos 'n mens nie, en die het julle aanbeveel vir raad. Toe ek sien hier word afrikaans gepraat, het ek gedink om aan te sluit. Ek lees toe 'n paar artikels en besef, maar hier is mos kultuur ook! Toe moes ek net aansluit ! Spyt ek't julle nou eers onrdek.

Nou ja laat ek nie al die spaaaasie opvat nie, dankie aan almal, oud en jonk, wat met soveel kennis rondloop en beried is om te deel.

Groetnis,
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Welkom Marc en kopskoot. Hier het julle sopas die insiklopedie van gewere en boee en alles wat daarmee saamgaan ontdek. Geniet dit, en deel ook asb julle ervaring.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Hallo Medejagters

Ek is 'n biltongjagter van Bloemfontein en ywerige gebruiker van wildsvleis, rerig bly om by die Forum te kan aansluit.

Dankie vir die vooreg!

Groete
Jaco Stander
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Ek is baie bly om te sien as die familie so groei. Welkom manne!!!!!!!!!!!  8)
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PJS »

Welkom aan die manne. Dit is n verslawende ervaring om deel van die gemeenskap te wees. ;D
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
dehan
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Jan 29, 2012 4:49 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by dehan »

Goeie dag. Ek is Dehan meyer. Ek is van klerksdorp. Ek is nou 19.
Ek is nog nuut in die ding en sal graag raad by julle wil he.

Groete Dehan
Post Reply