Nuwe aansluitings
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Deon welkom bly om kennis te maak en ja dit is die regte plek om te leer hier is manne wat regtig weet en skroom nie om te help nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom mense geniet hom,
Fred jy het nie n reseppie vir n jong vlakvarie op die spit nie
Fred jy het nie n reseppie vir n jong vlakvarie op die spit nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Barefoot
Re: Nuwe aansluitings
More almal
My naam is Kobus oorspronklik van die ou wes transvaal Coligny se wereld.
Totaal verslaaf aan jag en sommer die bos in die algemeen,die wereld het n wye draai met my gemaak, die gevolg ek land toe in Gauteng se wereld gedink my lewe kom tot n einde maar manne ek moet my woorde terug trek baie mense hier wat my passie in die lewe deel hier ontmoet.
Groete
Kobus

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nuwe aansluitings
Barefoot of kaalvoet,
Welkom maat. Ek is ook hier in Gauteng. Hoop jy geniet dit hier op die forum. Ons is een grrot familie so ek kan se, welkom boet!!
Ek is in die Oos Rand, Benoni.
Welkom maat. Ek is ook hier in Gauteng. Hoop jy geniet dit hier op die forum. Ons is een grrot familie so ek kan se, welkom boet!!
Ek is in die Oos Rand, Benoni.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Barefoot, waar in Sodom en Gemora woon jy? Ek is noord van die boerewors gordyn in die Noorde van Pretoria.
Welkom hier en ek hoop jy oorleef GP. Dis OK hier maar my hart sal altyd bos toe trek
Peet
Welkom hier en ek hoop jy oorleef GP. Dis OK hier maar my hart sal altyd bos toe trek
Peet
Work to live, don"t live to work
- Onskulligejakkals
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello mense van oral oor. Ek het toe nou maar vir Dawid Lombard geluister en besluit ek gaan ook my by goeie geselskap kom aansluit. Eintlik n vredeliewende mens ekke ..tot ek n rooikat sien.
Ek haat n rooikat
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom boet, geniet die familie!! 
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier my maat, uiteindelik gerigestreer....jy sal dit geniet hier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom manne, hoop julle geniet dit baie.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Welkom geniet hom 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
prc777
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Nov 14, 2011 12:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dags? Manne en Manninne,
Paul is die naam en Rabie die van. Lekker om op 'n forum te kom met so baie van onse mense. Ek heil van Bothaville in die Vrystaat en bly nou al 10 jaar in bloubul w?reld, maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha.

viperian
Re: Nuwe aansluitings
Hi almal
Ian Morgenrood hier.
Baie bly ek het van julle gehoor en aangesluit.
Hoop ek gaan nog baie raad by julle kry en dalk kan ek ook hier en daar help.
Jagters groete
Ian Morgenrood hier.
Baie bly ek het van julle gehoor en aangesluit.
Hoop ek gaan nog baie raad by julle kry en dalk kan ek ook hier en daar help.
Jagters groete
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ai sekere manne kom ook nooit reg niebly nou al 10 jaar in bloubul w?reld, maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha
Welkom prc777 en viperian, glo julle gaan dit geniet hier.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe aansluitings
Daar is 'n s?ding in skietgeledere " while a 9mm might expand, a .45 will never shrink " . Dieselfde met Cheetahs. Ons hoef nie aan te pas nie, maak nie saak waar ons bly nie.prc777 wrote: ................. maar jammer mense ek bly maar 'n cheetha. ;D
Welkom
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Almal
Ek is Jan, bly in Sodem en gemorra maar gelukkig sien ek darm die Noord Kaap en Vrystaat elke maand.
Het so pas lisensie vir 'n .22 LR Miroku en .22 Hornet Winchester #43 gekry en wag nou vir die 6.5x55 Sweed.
Enige raad vir die laai van die Hornet sal waardeer word.

Last edited by Jan Thuynsma on Mon Jan 09, 2012 5:16 pm, edited 1 time in total.
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom, hoop jy geniet. Mooi koedoe op jou avatar!
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie Dankie, was een van daai los gelukkies, het gery en bees lek gou saam my pa toe hy vir ons staan en kyk
, die geweer langs hom is my Pa se Sako 30-06
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom almal.
Ja, jy kan maar skree vir wie jy wil, maar die Wes-Transvaal se mense is yster!!! Het daar groot geword, en ek bly 'n Bul!!!
Ja, jy kan maar skree vir wie jy wil, maar die Wes-Transvaal se mense is yster!!! Het daar groot geword, en ek bly 'n Bul!!!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse almal
Ronald is my naam. Ek woon in Pretoria, is mal oor jag en gewere..
Ek het vandag my permit gekry vir 'n 338 Lapua (trg), en soek bietjie raad met ladings. Kan iemand dalk help.
Groete
Ronald is my naam. Ek woon in Pretoria, is mal oor jag en gewere..
Ek het vandag my permit gekry vir 'n 338 Lapua (trg), en soek bietjie raad met ladings. Kan iemand dalk help.
Groete
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Halloooaa,
Hi almal ek's Marc van der Merwe, ek's 36 en vertoef tans in Vaalpark {Sasolburg}...en eks verslaaf aan kruit... Gebore en getoor in die VRYSTAAAAAT !!! Het 'n vroutjie en twee pragtige bobbejaantjies ! Skiet al alerhande goeters van kindsbeen af en jag nou so ongeveer 13 jaar "oordentlik"? is dit die regte term?. Meestal 'n biltong jagter, maar daar hang darem al so paar "gestuurde" trofee teen die muur. Ek hou van enige form van skiet: jag, voorsit, plaagdier, wingshoot, daai klein oranje vinnig vaalies, handwapen, papier alles.... Niks ruik so lekker soos gebrande kruit !!!...hmmm... dalk JET A1.... Ek herlaai al self jag geweer vir die afgelope ses jaar, gaan nou begin met hand wapen laai.
Ek's 'n Paramedikus van beroep, kantoor werk is nie vir my, dus die liefde vir buite wees. Ek hengel ook graag, papgooi, strand en vlieg, en is so drie jaar terug deur die diep donker soutwater verly !
Ek het "Google" gevra oor teleskoop inligting, dis nou die een op die skerm en nie die een wat spoore trap soos 'n mens nie, en die het julle aanbeveel vir raad. Toe ek sien hier word afrikaans gepraat, het ek gedink om aan te sluit. Ek lees toe 'n paar artikels en besef, maar hier is mos kultuur ook! Toe moes ek net aansluit ! Spyt ek't julle nou eers onrdek.
Nou ja laat ek nie al die spaaaasie opvat nie, dankie aan almal, oud en jonk, wat met soveel kennis rondloop en beried is om te deel.
Groetnis,
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Marc en kopskoot. Hier het julle sopas die insiklopedie van gewere en boee en alles wat daarmee saamgaan ontdek. Geniet dit, en deel ook asb julle ervaring.
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Medejagters
Ek is 'n biltongjagter van Bloemfontein en ywerige gebruiker van wildsvleis, rerig bly om by die Forum te kan aansluit.
Dankie vir die vooreg!
Groete
Jaco Stander
Ek is 'n biltongjagter van Bloemfontein en ywerige gebruiker van wildsvleis, rerig bly om by die Forum te kan aansluit.
Dankie vir die vooreg!
Groete
Jaco Stander
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nuwe aansluitings
Ek is baie bly om te sien as die familie so groei. Welkom manne!!!!!!!!!!! 
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die manne. Dit is n verslawende ervaring om deel van die gemeenskap te wees. 
PJ
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
dehan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Jan 29, 2012 4:49 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag. Ek is Dehan meyer. Ek is van klerksdorp. Ek is nou 19.
Ek is nog nuut in die ding en sal graag raad by julle wil he.
Groete Dehan
Ek is nog nuut in die ding en sal graag raad by julle wil he.
Groete Dehan