Page 11 of 12
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Fri May 11, 2012 8:25 am
by Marc
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Fri May 11, 2012 10:32 pm
by Skolla
Freek
Ook my pakkie gekry.
Dankie
Skolla
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Fri May 11, 2012 11:24 pm
by Kalahari
Daar's hy Skolla, nou lyk dit my is ons Nam manne aan die beurt

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Sun May 13, 2012 7:21 pm
by Wielie Waps
Freek
Daai warm radiator sal die ope lyf lekke glad laat loop.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Mon May 14, 2012 10:19 pm
by Kalahari
Freek
Dankie, my pakkie ook vandag gekry. Baie netjies.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Wed May 16, 2012 4:39 pm
by Jeagermeister
Hi Freek,
Baie dankie, aangename verassing hier in die posbus gewees vandag, nogmaals dankie vir jou toewyding en energie op die forum.
Groete
JM
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Wed May 16, 2012 8:33 pm
by Henk100
Hallo almal.
Ek en Freek is in kontak oor my geskenk. Ek kan net se dat die moeite wat Freek doen die beste is.
Ek sal definitief vir julle fotos stuur met myself in die stoel.
Die manier wat die kompitiesie aangebied was asook die organisasie van Freek se kant af was iets om te waardeer.
Groete
Henk
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Thu May 17, 2012 6:16 am
by Freek
Manne, baie dankie vir die woorde - my hart is bly as julle ouens dit waardeer en tevrede is met die diens. Nogmaals wil ek nie die eer vir myself vat nie. Ons Vader se hand is hier betrokke, ek help maar net. Julle moet vir Hom bedank dat ons 'n geleentheid gegun word om mekaar hier en buite te kan bedien. Ek dink dit is 'n groot voorreg...

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Thu May 17, 2012 7:52 am
by Geno
Freek,
Ek het my pakkie ook in die pos gekry. Sommer baie spoggerig!
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Mon May 21, 2012 4:12 pm
by Hugo
Ek wag nog geduldig vir my pakkie!
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Mon May 21, 2012 5:42 pm
by Freek
Hugo,
Kontak my asb.?
Groete
Freek
082 878 5208
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Mon May 21, 2012 7:24 pm
by Geno
Onthou dat daar 'n poskantoor staking is....
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 7:20 am
by Freek
Geno, ek verstaan nie - Hugo se pakkie is al seker 'n maand terug gepos en die meerderheid manne het hul goed ontvang. Dit is dae soos die wat die poskantoor my geduld toets. Mens moet seker maar net opkyk en kalm bly.

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 7:22 am
by Freek
Hugo, kyk uit vir 'n ou op 'n rooi fiets daar in jou straat wat pos aflewer met 'n khaki Jaracal hemp en swart "bosvark" pet...

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 7:36 am
by Geno
Freek,
Die posdiens (of gebrek daaraan) het my ook getoets die laaste ruk.
My .204 se papiere het weggeraak. Dis op die 2de April ontvang by Krugersdorp se poskantoor, en het net mooi n?rens beweeg van daar af nie.
Ek het intussen nuwe papiere aangevra van Camdix af, en dit darm gekry.
Groete,
Eugene
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 7:54 am
by Freek
Aaai tog!

Geno nee wat my moer meter sal dit nie hou nie!
Hugo ou maat as jy kansie kry bel my asb. dat ons die sakie bespreek, ons het darrem nog ander opsies ook.
Groetnis
Freek
082 878 5208
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 12:54 pm
by Romac
Hallo Freek
Ek het nog nie my pakkie ontvang nie.
Groete
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 1:59 pm
by Freek
Romac ek het jou ge PM. Hierdie keer is die poskantoor onskuldig, ek wag nog vir jou adres...

Sodra gekry het, pos ek vir jou.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 2:07 pm
by Romac
Hi Freek
Het jou n email gestuur.
Groete
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 2:13 pm
by Freek
Dankie, so ontvang. Sien toe ek is eintlik die vark in die verhaal... Jammer ou maat, die pakkie is binnekort oppad.
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 4:54 pm
by Freek
Hier is 'n foto van die hemde en pette wat aan die deel nemers gestuur is.
[img width=560 height=420]
http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... C03298.jpg[/img]
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 5:30 pm
by Romac
Freek
Ek moet se dit lyk baie netjies. Kan nie wag om myne te kry nie.
Groete
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Tue May 22, 2012 5:55 pm
by Marc
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Mon May 28, 2012 10:41 am
by Romac
Hallo Freek
Baie dankie. Ek het vanoggend my pakkie gaan afhaal en moet se die inhoud van die pakkie lyk baie netjies.
Weereens baie dankie vir al jou moeite en opofferinge.
Groete
Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE
Posted: Thu May 31, 2012 2:48 pm
by Freek
Henk 100, Het jou stoel al geland?