Page 11 of 21
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Nov 27, 2011 9:15 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 27 NOVEMBER 2011
A 23 -- R 50.00
AB 123 -- R45.00
B 123 -- R 44.00
C 123 -- R 41.00
Vooruitskatting klink my so R55 vir lam, ons hoop tenminste so
lekker week
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Dec 07, 2011 10:43 pm
by Topcat
Flip en Chris...
Waar is julle.Ek mis julle!
Dankie vir elke week se ophoogte hou.

Groete Philip
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 08, 2011 7:58 am
by Flip Fouche
TC
Sorry , Die spoed is hoog, so twee veilings n dag.Die vleis loop nog nie lekker nie.
Ek sal die bees pryse oor die naweek opsit.
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Fri Dec 09, 2011 8:50 pm
by CHRIS
hallo TC
my pryse bly selfde , wil nie verander ni, veral ni op

ni, di voerkrale gooi nou toe.
is daar nie a voerkraal (lam)eienaar/bestuurder op forum wat ons kan help ni, verstaan die bedryf ni meer ni
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sat Dec 10, 2011 2:23 pm
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 12/12/2011
A 2/4 R34.00
AB 2/4 R32.00
B 2/4 R30.00
C 2/6 R29.00
Bulle R29.00
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Dec 11, 2011 6:30 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 11 DESEMBER 2011
A 23 -- R 48.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 39.00
Ek sien as ek wil lieg moet ek pryse probeer voorspel.
Ek hoor di Nam lorrys laai in Durban af vir R43
lekker week
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 12:47 pm
by BOKRAM
Hoe vergelyk die beespryse regoor RSA
Ekt maar R23/kg vir n bul in die Suid Vrystaat gekry laasweek ?!!
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 1:00 pm
by Beretta
Bokram
Was nou net by n slaghuis hier in Randburg Rump R90.00 per kg En wag vir dit --------- Skaap chops R110.00 per kg.Iemand maak baie geld met jou Bul
Beretta
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 4:48 pm
by Flip Fouche
Bokram
Waar het jy geslag?
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 5:31 pm
by BRNO (Pierre)
Na aanleiding van Blok se komentaar. Die prys soos aangedui deur Chris, is dit afgeslagte karkas gewig? Indien wel, word die balans bloot deur buitensporige vervoer en wins opgemaak?
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 5:40 pm
by BLOK
Ek sien my naam maar ek sien nie my komentaar nie

Re: Vleisprysse
Posted: Mon Dec 12, 2011 5:53 pm
by BRNO (Pierre)
Jammer Blok. Beginners error. Ek het eindlik na Beretta se komentaar verwys.
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Dec 22, 2011 7:57 am
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE
A 2/4 R33.50--R34.50
AB2/4 R32.50
B 2/4 R29.50
C 2/6 R28.50
Bulle R28.50
Groete en Seen wense vir almal.
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Jan 03, 2012 9:31 am
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE 03/01/12 - 06/01/12
A 2/4 R33.00
AB2/4 R30.00
B 2/4 R29.00
C 2/6 R28.00
Bulle R28.00
Voorspoed vir 2012.
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jan 08, 2012 6:54 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 8 JANUARIE 2012
A 23 -- R 47.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 38.00
Flip , dis groot pryse vir bees vir die tyd
lekker week
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Jan 08, 2012 8:40 pm
by Flip Fouche
Chris
Ja.Die prys van A grade gaan nog n bietjie afkom, maar C grade is maar skaars en die prys behoort te bly by so R27--28.00
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Jan 09, 2012 6:03 pm
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE 09/01/2012
A 2/4 R32.00
AB 2/4 R29.50
B 2/4 R28.50
C 2/6 R27.50
Bulle R27.50
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Jan 16, 2012 4:05 pm
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE 09/01/12--20/01/12
A 2/4 R30.50
AB 2/4 R29.00
B 2/4 R28.00
C 2/6 R27.00
Bulle R27.00
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Thu Jan 19, 2012 4:58 pm
by Flip Fouche
Dagse Manne
Dit lyk vir my of die verbruiker se geld op geraak het.
Die vleis groothandelaars wil nie vleis koop nie.(Bees vleis)
Hoe lyk dit in ander gebiede?
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Fri Jan 20, 2012 8:04 am
by Rasmus
Flip
My swaer het n slagpale op die plaas. Huidiglik verkoop hulle supers teen R32 en C R28. pryse begin hier ook daal.
Groete
Rasmus
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Jan 30, 2012 3:52 pm
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE 30/01--02/02/2012
A2/4 R29.50
AB2/4 R27.50
B2/4 R26.50
C2/6 R25.50
Bulle R25.50
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Sat Feb 11, 2012 9:05 am
by Flip Fouche
BEESVLEIS PRYSE 13/02--17/02/2012
A 2/4 R28.00
AB2/4 R26.00
B 2/4 R24.50
C 2/6 R23.00
Bulle R23.00
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Feb 19, 2012 8:36 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 19 Maart 2012
A 23 -- R 46.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 37.00
lekker week
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Feb 19, 2012 9:09 pm
by MEERKAT
Seker 19 Februarie 2012
Net vir ingeval mark lelik terugsak na 19de maart
Groetnis
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Feb 26, 2012 9:08 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 1Maart 2012
A 23 -- R 45.00
AB 123 -- R42.00
B 123 -- R 41.00
C 123 -- R 34.00
DANKIE Meerkat, ja man kan sleg ding oorkom, sorry, bly jy is so oplettend, en nou het die prys neer ge val.
ek het nog 2 weke terug R19 gekry vir speenkalf, nou vanaand praat manne van R16.80
ek kry nie my gesiggies nie, my eie 1 wel( darem groot)
lekker week
GROETE CHRIS