6.5 Creedmoor bende
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Bokwagter...ek help graag...as ek kan
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Toitjie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Kan julle my ook asb by die Greedmoor bende voeg.
Howa 6.5 Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas 
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ken daai gevoel - sterkte pel!Draegan wrote:Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek wil ook deel wees.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
My sms gekry,
lisensie is goedgekeur. 
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is. Ek kan voortgaan met die lisensieDraegan wrote:Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas
Weet enigiemand dalk wat die kaliber kode moet wees op die aansoekvorm? Die vorm wat aan my gegee is het nie die kaliber kode op nie.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Was jy net gelukkig of het jy iets gedoen om dit reg te kry?Draegan wrote:Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Gensbok
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Thu Jan 10, 2019 8:02 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
middag vriende ek wag nog vir my liksensie maar het vir my klaar n Royal jacaranda pro-varmint kolf van Skaapboer bestel kan nie wag nie. net n vraagie dra iemand dalk kennis van n knaldemper van R1500. ek het dit iewers op die vorum raak gelees en was nogals goed aanbeveel.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek dink ek was maar net gelukkig, ek het wel die winkel na 'n week gebel om te hoor of daar vordering was.Forester wrote:Was jy net gelukkig of het jy iets gedoen om dit reg te kry?Draegan wrote:Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
My lisensie gaan afhaal, Die Humansdorp se kooperasie het die gewere gister met RAM versend.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hi GemsbokGensbok wrote:middag vriende ek wag nog vir my liksensie maar het vir my klaar n Royal jacaranda pro-varmint kolf van Skaapboer bestel kan nie wag nie. net n vraagie dra iemand dalk kennis van n knaldemper van R1500. ek het dit iewers op die vorum raak gelees en was nogals goed aanbeveel.
Dit klink soos die Silent Hunter van Henk, baie goeie diens, hy is op forum
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hi julle creedmoor manne
julle weet nie dalk van iemand wat een soek ni
die pakkie is soos
gun 6.5 creedmoor
whidden dies
100 doppe
asb as julle van iemand weet laat weet my asb
lekker naweek
julle weet nie dalk van iemand wat een soek ni
die pakkie is soos
gun 6.5 creedmoor
whidden dies
100 doppe
asb as julle van iemand weet laat weet my asb
lekker naweek
-
Sotsha
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Oct 12, 2012 10:24 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Naand julle
Het gister my 6.5CM ontvang, kan ek inval hier by jul bende.
Howa SS 6.5CM, S-tac 4-20x50, sus-tac supressor met hul cobra brake. Volgende op die lys is 'n kolf.
Jammer vir die deurmekaar sitkamer [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 87a187.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Het gister my 6.5CM ontvang, kan ek inval hier by jul bende.
Howa SS 6.5CM, S-tac 4-20x50, sus-tac supressor met hul cobra brake. Volgende op die lys is 'n kolf.
Jammer vir die deurmekaar sitkamer [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 87a187.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
-
dubbin
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Mar 04, 2019 10:58 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Mag ek ook maar aansluit 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Mod 75 All Weather s/s
9mm CZ 75
12 Br Baikal Side by Side
12 Br CBC Pump Action
6.5 CM Howa Oryx Chassis
9mm CZ 75
12 Br Baikal Side by Side
12 Br CBC Pump Action
6.5 CM Howa Oryx Chassis
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Manne julle 6.5 Cr ouens MOET die clip kyk asb - ek het my k...k gelag!!!
Gekry van n pel in Australia.
https://www.facebook.com/thebarnoakey/v ... 288539419/

Gekry van n pel in Australia.
https://www.facebook.com/thebarnoakey/v ... 288539419/
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Rooies Scheepers
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
More,
die manne wat nou al baie geskiet het met julle 6.5cm's. hoe hou die lope, hoeveel shote is al deur en hoe lyk die groeperings nog teenoor toe hulle nog nat nuut was?
die manne wat nou al baie geskiet het met julle 6.5cm's. hoe hou die lope, hoeveel shote is al deur en hoe lyk die groeperings nog teenoor toe hulle nog nat nuut was?
Rooies
Kokstad
KZN
Kokstad
KZN
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek het ook onlangs 'n 6.5 Creedmoor Howa aangeskaf. Sover is ek uiters tevrede!
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ekt amper 500 skote deur my Howa 24" 6.5CM en hy skiet net al hoe beter.....kyk die gewere skiet!Rooies Scheepers wrote:More,
die manne wat nou al baie geskiet het met julle 6.5cm's. hoe hou die lope, hoeveel shote is al deur en hoe lyk die groeperings nog teenoor toe hulle nog nat nuut was?
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Het nou so net kort van 1400 skote deur die loop en hy skiet steeeds beter as ek 
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek’s net so onder die 2000 skote op my 24” Howa; lande het sowat 0.6mm weggebrand. Hy groep nog steeds 0.5MOA en was een van die maklikste gewere om aan die skiet te kry. Ek wag vir lisensie vir die volgende een; dis goedkoper om die hele geweer te koop as om loop te verander.
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
My howa gaan vir 1800 skote en loop nog mooi. Ek het nog ñ 6.5 creedmoor op ñ L579 sako aksie gebou met 26duim loop. Die L579 is biekie langer as die Howa so lang punte werk lekker! Die sako nou so 800 skote!
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Sorry vir die reposts weet nie wat nou gebeur het nie!
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Sorry vir die reposts weet nie wat nou gebeur het nie!
