6.5 Creedmoor bende

Post Reply
Bokwagter
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Bokwagter »

Dankie
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Hansieslim »

Bokwagter...ek help graag...as ek kan
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Toitjie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Toitjie »

Kan julle my ook asb by die Greedmoor bende voeg.
Howa 6.5 Creedmoor
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan »

Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas :(
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

Draegan wrote:Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas :(
Ken daai gevoel - sterkte pel! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek wil ook deel wees.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by LeRoy »

My sms gekry, 8) lisensie is goedgekeur. ;D
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan »

Draegan wrote:Ek het onlangs ook 'n Howa 6.5 Creedmoor gekoop, nou is dit net die langdradige lisensie proses wat voorlê... O ja, en die spaar vir glas :(
Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is. Ek kan voortgaan met die lisensie ++>:

Weet enigiemand dalk wat die kaliber kode moet wees op die aansoekvorm? Die vorm wat aan my gegee is het nie die kaliber kode op nie.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Forester »

Draegan wrote:Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is.
Was jy net gelukkig of het jy iets gedoen om dit reg te kry?
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Gensbok
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Thu Jan 10, 2019 8:02 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gensbok »

middag vriende ek wag nog vir my liksensie maar het vir my klaar n Royal jacaranda pro-varmint kolf van Skaapboer bestel kan nie wag nie. net n vraagie dra iemand dalk kennis van n knaldemper van R1500. ek het dit iewers op die vorum raak gelees en was nogals goed aanbeveel.
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan »

Forester wrote:
Draegan wrote:Ek het sopas verneem dat die geweer nou op dealer stock is.
Was jy net gelukkig of het jy iets gedoen om dit reg te kry?
Ek dink ek was maar net gelukkig, ek het wel die winkel na 'n week gebel om te hoor of daar vordering was.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by LeRoy »

My lisensie gaan afhaal, Die Humansdorp se kooperasie het die gewere gister met RAM versend.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by LouisR »

Gensbok wrote:middag vriende ek wag nog vir my liksensie maar het vir my klaar n Royal jacaranda pro-varmint kolf van Skaapboer bestel kan nie wag nie. net n vraagie dra iemand dalk kennis van n knaldemper van R1500. ek het dit iewers op die vorum raak gelees en was nogals goed aanbeveel.
Hi Gemsbok

Dit klink soos die Silent Hunter van Henk, baie goeie diens, hy is op forum
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by rikus »

Hi julle creedmoor manne
julle weet nie dalk van iemand wat een soek ni
die pakkie is soos
gun 6.5 creedmoor
whidden dies
100 doppe
asb as julle van iemand weet laat weet my asb
lekker naweek
Sotsha
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Oct 12, 2012 10:24 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Sotsha »

Naand julle

Het gister my 6.5CM ontvang, kan ek inval hier by jul bende.

Howa SS 6.5CM, S-tac 4-20x50, sus-tac supressor met hul cobra brake. Volgende op die lys is 'n kolf.

Jammer vir die deurmekaar sitkamer [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 87a187.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
dubbin
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Mon Mar 04, 2019 10:58 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by dubbin »

6.5 creedmoor.jpg
Mag ek ook maar aansluit ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Mod 75 All Weather s/s
9mm CZ 75
12 Br Baikal Side by Side
12 Br CBC Pump Action
6.5 CM Howa Oryx Chassis
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

Manne julle 6.5 Cr ouens MOET die clip kyk asb - ek het my k...k gelag!!!
Gekry van n pel in Australia.
++>:
https://www.facebook.com/thebarnoakey/v ... 288539419/ ++>:
++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Rooies Scheepers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Rooies Scheepers »

More,
die manne wat nou al baie geskiet het met julle 6.5cm's. hoe hou die lope, hoeveel shote is al deur en hoe lyk die groeperings nog teenoor toe hulle nog nat nuut was?
Rooies
Kokstad
KZN
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by figjam »

Ek het ook onlangs 'n 6.5 Creedmoor Howa aangeskaf. Sover is ek uiters tevrede!
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Finder20 »

Rooies Scheepers wrote:More,
die manne wat nou al baie geskiet het met julle 6.5cm's. hoe hou die lope, hoeveel shote is al deur en hoe lyk die groeperings nog teenoor toe hulle nog nat nuut was?
Ekt amper 500 skote deur my Howa 24" 6.5CM en hy skiet net al hoe beter.....kyk die gewere skiet!
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Jaco V »

Het nou so net kort van 1400 skote deur die loop en hy skiet steeeds beter as ek ++>:
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gbyleveldt »

Ek’s net so onder die 2000 skote op my 24” Howa; lande het sowat 0.6mm weggebrand. Hy groep nog steeds 0.5MOA en was een van die maklikste gewere om aan die skiet te kry. Ek wag vir lisensie vir die volgende een; dis goedkoper om die hele geweer te koop as om loop te verander.
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Pumarais »

My howa gaan vir 1800 skote en loop nog mooi. Ek het nog ñ 6.5 creedmoor op ñ L579 sako aksie gebou met 26duim loop. Die L579 is biekie langer as die Howa so lang punte werk lekker! Die sako nou so 800 skote!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Pumarais »

Sorry vir die reposts weet nie wat nou gebeur het nie!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Pumarais »

Sorry vir die reposts weet nie wat nou gebeur het nie!
Post Reply