Page 2 of 2
Re: Watter Canopy?
Posted: Thu Nov 07, 2024 8:00 am
by Gerhardu
Arnold wrote: Wed Nov 06, 2024 3:50 pm
Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm
Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.
Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.
Sal sien hoe hulle die saak hanteer.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
RLD trek hulle skouers op, bly maar so vêr weg as moontlik!!!
Ek hoop jy gaan Google reviews en Hello Peter toe.
Re: Watter Canopy?
Posted: Thu Nov 07, 2024 8:05 am
by Arnold
Gerhardu wrote: Thu Nov 07, 2024 8:00 am
Arnold wrote: Wed Nov 06, 2024 3:50 pm
Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm
Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.
Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.
Sal sien hoe hulle die saak hanteer.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
RLD trek hulle skouers op, bly maar so vêr weg as moontlik!!!
Ek hoop jy gaan Google reviews en Hello Peter toe.
Ek gee hulle nog kans om te reageer op my korrespondensie, maar ja dit sal die uiteinde wees.
Dit is jammer want dit is vir 'n mooi kappie, gelukkig is daar baie ander opsies.
Re: Watter Canopy?
Posted: Mon Dec 23, 2024 3:57 pm
by tau
Ek soek nou kappie vir my nuwe bakkie. In die laaste driejaar vandat ek my vorige kappie gekoop het voel dit my daar is nou 30 nuwe name daar buite.
My ander bakkie het RLD hunter op.... nie weer nie was onsmaaklike duur kappie en die kwaliteit en brackets hou nie. My dak het ingesak en die brackets gekraak. Toe hoor ek hy het net 1 jaar waarborg.
My Pa het 'n Rhino op sy Amarok wat baie mooi hou, maar die kappie het nie soos myne roofracks en tente gedra nie.
Re: Watter Canopy?
Posted: Mon Dec 23, 2024 5:21 pm
by skollie
tau wrote:Ek soek nou kappie vir my nuwe bakkie. In die laaste driejaar vandat ek my vorige kappie gekoop het voel dit my daar is nou 30 nuwe name daar buite.
My ander bakkie het RLD hunter op.... nie weer nie was onsmaaklike duur kappie en die kawliteit en brackets hou nie. My dak het ingesak en die brackets gekraak. Toe hoor ek hy het net 1 jaar waarborg.
My Pa het 'n Rhino op sy Amarok wat baie mooi hou, maar die kappie het nie soos myne roofracks en tente gedra nie.
Kyk bietjie na Metalian se kappies, ek was baie gelukkig met myne (het lekker gelaai op die dak)......... Gaan sien vir Heinz (eienaar) hulle is in Blackheath
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Watter Canopy?
Posted: Mon Dec 23, 2024 5:44 pm
by J P
Stem ook vir Metalian, net 'n plesier om met Heinz besigheid te doen.
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
Re: Watter Canopy?
Posted: Sat Nov 08, 2025 7:03 pm
by Wielie Waps
Ek is in die mark vir canopy vir d/cab Isuzu
Wat van die tralies met seil cover - iets soos FD Canvas - hoe waterdig en stofdig is hulle
JP - Sal jy asb Metalion se kontak details pm asb.
Re: Watter Canopy?
Posted: Sat Nov 08, 2025 7:10 pm
by BunduRic
Ek het n FD tralies met canvas op my DC.
Dit is verseker nie so stofdig soos n normale canopy nie, maar redelik goed en werk vir my.
Waterdig, sover fine maar nou nog nie in n water storm met hom gery nie, maar normale reen was hy fine.
Ek het voorheen canopy gehad en nou die, vir my gebruik, is hy perfek, ek ry hom meeste van tyd net met tralies en as ek weg gaan of gaan jag trek ek canvas oor en daar gaan ek.
Ek het vir die 50mm upgrade gegaan, lyk net vir my beter as die dunner tralies.
Re: Watter Canopy?
Posted: Sat Nov 08, 2025 7:27 pm
by Ranger
Have a look at Stockman Bakkie Rails. They sell nationwide and do canvas covers. The Mk5 and MK6 rails are very nice and really well made. I prefer the look of the MK6 rails. Mk5 are flatpack and 3 sides are bolted together and the MK6 are welded together straight from the factory. The Mk5 are far more popular though.
Canopy wise, my favorite is the Rhinoman XP but the LX is also nice. Canopeak is also really good. Smartcap is overrated in my opinion.
For clarity, I am a fitment center for Stockman, Rhinoman, Canopeak, Smartcap and have also fitted RLD and Natko for clients.
Re: Watter Canopy?
Posted: Sun Nov 09, 2025 12:00 pm
by Wielie Waps
Thank you ,Clayton
Die stofdig deel gaan my dan beslis pla.
Ons gaan naweke plaas toe met die bakkie en wil nie graag stof op ons bagasie en kruideniers hê nie.
Re: Watter Canopy?
Posted: Fri Nov 14, 2025 6:15 pm
by Wielie Waps
Ek kyk nou na Ramkappie
Enige kommentaar op dit sal waardeer word