Page 2 of 3

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Tue Aug 20, 2024 8:36 am
by finch
Miskien is hierdie n geleentheid om n jaracal fopnuus storie te begin en te kyk hoe ver ons hom kan versprei: Iets soos my recce vriend se hulle is besig om ammo op te stock sodat hulle gereed kan wees vir n potensieele aanval uit die verre noorde. Daar is glo ongelukkigheid in n skandinawiese land oor ons hulle bron van inkomste afgesny het toe ons etoll gestop het...

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Tue Aug 20, 2024 9:50 am
by toxicsox
Nou dat daar klomp Magtech primers geland het is al die slimkoppe agter die toonbank onkant gevang - Magtech is mos deel van CBC Global Ammunition wat NATO supply.... Nou is hulle: "komponente word gehou vir oorlog" argument in sy maai in...

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Tue Aug 20, 2024 3:01 pm
by ZKK
Cobus(Cobb) wrote: Fri Aug 16, 2024 11:19 pm Ek word toe ook sommer aangeraai om kos ook op te gaar. ;D ;D

Cheers
Boys?????
Wil julle vir my se julle blikkies kos van 1995 is reeds opgeeet?

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Aug 21, 2024 10:44 pm
by jankraay
ZKK wrote:
Cobus(Cobb) wrote: Fri Aug 16, 2024 11:19 pm Ek word toe ook sommer aangeraai om kos ook op te gaar. ;D ;D

Cheers
Boys?????
Wil julle vir my se julle blikkies kos van 1995 is reeds opgeeet?
Jy vergeet van Covid toe die winkels toe was?Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Aug 21, 2024 11:14 pm
by 3kus
Capt. Yoda wrote:Ek zip eder my lat in my jean vas voor ek na sy stem luister
ImageImageImageImage ek stem

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 12:37 pm
by toxicsox
Vergeet die oorlog - as ek die verkiesing in Amerika so kyk en sien wat die uitkoms gaan wees met 4 jaar weer Trump gaan ons maar moet op stock op ingevoerde items. Goud, wat ons ekonomie dryf gaan seker baie daal, en die rand verswak. Hoop ek is verkeerd maar dit is wat ek dink wat gaan gebeur in "Sh1thole African Countries."

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 1:42 pm
by Capt. Yoda
Ja nee ek reken die wereld sou n baie beter plek gewees het met iemand so bekwaam aan die stuur soos Kamala

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 1:46 pm
by jankraay
toxicsox wrote:Vergeet die oorlog - as ek die verkiesing in Amerika so kyk en sien wat die uitkoms gaan wees met 4 jaar weer Trump gaan ons maar moet op stock op ingevoerde items. Goud, wat ons ekonomie dryf gaan seker baie daal, en die rand verswak. Hoop ek is verkeerd maar dit is wat ek dink wat gaan gebeur in "Sh1thole African Countries."
Goud is nie die enigste ding wat ons ekonomie dryf nie, sterker dolla beteken meer steenkool, chrome, magnetiet en mangaan uitvoere.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 2:09 pm
by Hano243
Die bietjie wat dit ons land negatief kan/gaan beinvloed is minimaal teenoor die voordeel wat Amerika en die meeste van die wereld hier uit gaan trek.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 2:30 pm
by jankraay
Hano243 wrote:Die bietjie wat dit ons land negatief kan/gaan beinvloed is minimaal teenoor die voordeel wat Amerika en die meeste van die wereld hier uit gaan trek.
Nou praat jy…

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm
by toxicsox
DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 3:20 pm
by sako 30-06
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Ek is nie seker of jy sarkasties is of ernstig nie. Jy moet dalk eerder weer gaan kyk na jou vorige post, om te se iemand verkrag alles wat voor hom kom is nie baie wys op n publieke forum nie. Dis dalk die rede hoekom ons nie politiek en kerk praat op Jaracal nie, soms is dit beter om net stl te bly as jy nie al die feite het nie.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 3:30 pm
by Capt. Yoda
Wanne jy te veel CNN en the View kyk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 4:00 pm
by toxicsox
Ag manne tenminste is die oorlog in die middel Ooste en Ukraine volgende week mos verby.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 4:27 pm
by Lategan1
sako 30-06 wrote: Wed Nov 06, 2024 3:20 pm
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Ek is nie seker of jy sarkasties is of ernstig nie. Jy moet dalk eerder weer gaan kyk na jou vorige post, om te se iemand verkrag alles wat voor hom kom is nie baie wys op n publieke forum nie. Dis dalk die rede hoekom ons nie politiek en kerk praat op Jaracal nie, soms is dit beter om net stl te bly as jy nie al die feite het nie.
In die gees van die trant van die draad verstaan ek heeltemal wat hy kwytraak. Neem dit ligtelik op.

Ek is nie ‘n Trumper nie, hy het gewen en gaan ‘n verskil maak.

Beste.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 8:46 pm
by Apie
Lategan1 wrote:

Dalk gaan ons nou weer CCI slagdoppies kry.

En dinge in Israel gaan dalk spoed vang

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 9:05 pm
by joe rocket
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
As Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Wed Nov 06, 2024 10:23 pm
by JPS
joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pm

Watse herlaai komponente kan jy nie kry nie?

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 5:36 am
by Ratel

LMGA haal jy die woorde so uit my mond uit. Hoe se Trump "drill baby drill". ++>:

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 7:17 am
by Capt. Yoda
JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pm
joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pm
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
As Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.
Watse herlaai komponente kan jy nie kry nie?

Jan, ek sal N160 geniet as jy te veel het

Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 7:18 am
by Rawstorne
As ek die laaste klompie kommentaar lees, dan wonder ek hoeveel manne regtig weet wat in die VSA aangaan?
Weet hoe daardie land in die tagtiger-, negentigerjare en toe in die nuwe eeu en daarna gelyk het. Hoe die land in die laaste vier jaar verander het?

Die mense ken. By hulle aan huis was.

As jy elke klompie jaar daar was. Tussen die mense. Oor al die diverse streke van stad tot plaasgebied, dan sal jy dalk 'n ander storie kan vertel.

As jy weet dat die Rand sterker as die Dollar was. Toe R3-20 en toe R6. Toe sommer R12 en nou R18.

As jou vriend in en uit Texas wat self meer as twintig jaar hier in ons eie Suid-Afrika op die platteland gebly het en dit sy huis genoem het vir jou sê, hy is moeg om in 'n eerste wêreld land te bly wat die laaste vier jaar soos 'n derde wêreld land bestuur word, sê hy is verjeug oor die uitslae. Dan sien jy dalk iets anders raak.

Ek dink, van die manne waarmee hier bo gespot is oor die bog wat hulle kwytraak, lewer kommentaar oor iets wat hulle nie regtig van weet nie. Dit is maar net hoorsê.

Nou-ja...

Kom ons groei die ekonomie sodat skiet goedkoper raak.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 8:12 am
by Ratel
Rawstorne wrote: Thu Nov 07, 2024 7:18 am As ek die laaste klompie kommentaar lees, dan wonder ek hoeveel manne regtig weet wat in die VSA aangaan?
Weet hoe daardie land in die tagtiger-, negentigerjare en toe in die nuwe eeu en daarna gelyk het. Hoe die land in die laaste vier jaar verander het?

Die mense ken. By hulle aan huis was.

As jy elke klompie jaar daar was. Tussen die mense. Oor al die diverse streke van stad tot plaasgebied, dan sal jy dalk 'n ander storie kan vertel.

As jy weet dat die Rand sterker as die Dollar was. Toe R3-20 en toe R6. Toe sommer R12 en nou R18.

As jou vriend in en uit Texas wat self meer as twintig jaar hier in ons eie Suid-Afrika op die platteland gebly het en dit sy huis genoem het vir jou sê, hy is moeg om in 'n eerste wêreld land te bly wat die laaste vier jaar soos 'n derde wêreld land bestuur word, sê hy is verjuig oor die uitslae. Dan sien jy dalk iets anders raak.

Ek dink, van die manne waarmee hier bo gespot is oor die bog wat hulle kwytraak, lewer kommentaar oor iets wat hulle nie regtig van weet nie. Dit is maar net hoorsê.

Nou-ja...

Kom ons groei die ekonomie sodat skiet goedkoper raak.
Praat van Texas. Biden het presies gedoen wat ons regering doen en landsgrense oopgegooi en kyk hoeveel kriminele kom die land binne, net soos by ons. Ten minste neem Trompie 'n daadwerlike besluit om dit te stop. Dit alleen se al klaar baie.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 12:42 pm
by joe rocket
JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pm
joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pm
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
As Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.
Watse herlaai komponente kan jy nie kry nie?

JPS jy weet wat ek bedoel, dalk moes ek eerder die woorde in oorvloed gebruik het.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 4:21 pm
by toxicsox
JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pm
joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pm
toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
As Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.
Watse herlaai komponente kan jy nie kry nie?
CCI 250 LR Primers. Dankie sal oplaai.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkel

Posted: Thu Nov 07, 2024 4:50 pm
by toxicsox
I am against socialism, I am against wokeness BS, I am against illegal immigrants taking over. I support what the Republican Party stands for. I support Republican policies. I do not support Donald Trump.