7mm Koning?

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: 7mm Koning?

Post by Cobus Wessels »

LUAN wrote:
Cobus Wessels wrote:Ek verstaan dat die vraag eintlik draai rondom baie meer tegniese punte maar ek gaan die week jag. My lading het mooi uitgewerk na BAIE moeite op 2795fps vir 'n 180g punt uit 'n 22duim Tikka dra geweer. 5 skote raak mekaar op 100m. Wat sou ek meer wil doen met 'n ander kaliber? Ek hou ook van speel met nuwe goed maar dit maak nie noodwendig die vorige generasie swak nie.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Watse kaliber is dit Cobus?

Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Ek vra om verskoning- 30-06

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 7mm Koning?

Post by tau »

Cobus Wessels wrote: Sun Apr 28, 2024 10:39 pm Ek verstaan dat die vraag eintlik draai rondom baie meer tegniese punte maar ek gaan die week jag. My lading het mooi uitgewerk na BAIE moeite op 2795fps vir 'n 180g punt uit 'n 22duim Tikka dra geweer. 5 skote raak mekaar op 100m. Wat sou ek meer wil doen met 'n ander kaliber? Ek hou ook van speel met nuwe goed maar dit maak nie noodwendig die vorige generasie swak nie.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Jy kan 2975fps daai 180 gr stoot uit 'n 7mm RM. Jy gaan so bietjie meer slaankrag en minder vertikale val met die 7mm RM beleef.

Die 30-06 is nou mooi opgestel vir die bos. Of ander plekke waar bokke stilstaan as hulle wei.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: 7mm Koning?

Post by pietskiet »

Watse lading skiet jy Cobus? 2795fps met n 180gr punt is nogals nie te dronk vir n 30-06 nie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Capt. Yoda »

Stop daai dop vol N550 en laat hom sing
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: 7mm Koning?

Post by Cobus Wessels »

pietskiet wrote:Watse lading skiet jy Cobus? 2795fps met n 180gr punt is nogals nie te dronk vir n 30-06 nie...
Dit is met 60g Superformance. Ek begin druk kry by 62g.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 7mm Koning?

Post by SakoTrippel2 »

7mm is 'n lekker ding. Ekt maar vir die 284Shehane gegaan.

Last edited by SakoTrippel2 on Wed May 01, 2024 6:36 am, edited 1 time in total.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 7mm Koning?

Post by SakoTrippel2 »

Hansieslim wrote:Hijack
Kan iemand asb vir my die 7PRC"W" verduidelik. Meer spesifiek die "W" gedeelte. Ek weet Eric CortinA praat van dit maar ek't dalk in een van sy videos aan die slaap geraak.
Soos hierbo gesê.. Alex Wheeler het hom ontwerp.

Dis 'n 6.5PRC opgenek na 7mm en hulle het sy base by die "200 Line" of soos ons dit ken die Web van die dop bietjie kleiner gemaak dink ek. (Die Reamer ontwerp) Dink dis 535/537 of iets. Dis of groter of kleiner gemaak kannie presies onthou wat hy gesê het nie.

Dis maar net 'n tweak aan die dimensies om daai click te voorkom as mens die slot oop maak. Dis 'n teken van 'n oorgrote base as ek dit reg verstaan.

Dit verskil van ander 7PRCs wat net opgenek is van 6.5 af en natuurlik Hornady se eie weergawe.

Hy spot en sê dis 'n 284Shehane met 'n vet gat want hulle skiet hom basies dieselfde spoed. Die doppe hou net langer. Dis die enigste swak punt van 'n 284 Dop is daai rebated rim en daai Primer pockets rek as hulle hom te hard skiet.

Erik is al op sy 9de Loop met die PRCW van wee al sy toetse.

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 7mm Koning?

Post by SakoTrippel2 »

The 7-6.5prcw is simply a necked up 6.5 prc. The base diameter is corrected to prevent clickers. Thats all thats different about the case body.
What is different is my throat. The lead angle and diameter.
No, my reamer is not available to the public. No, I wont tell you about the throat. But if you guys want I can spec one out with the typical 1.5 degree lead and release it through jgs. Erik has already done that through Manson. Those reamers will shoot.
Dies are easy. Bullet central makes a sizer or you can open the neck in a 6.5 prc die and use a 7mm bushing. Seaters are reamed wilson blanks.
All the same powders and primers you run in the 284 work.
Yes, you will need to order a magnum bolt for your action.
I have a shop reamer and order reamers for customers that want to own their own for me to chamber their barrels with.

Alex se eie woorde oor die 7PRCW in Maart 2023

Sent from my SM-A546E using Tapatalk

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 7mm Koning?

Post by Drenalinjunkie »

In my boeke bly die 7mm n perfekte all rounder.

Daar is kalibers en doppe daar buite wat beter is ballisties maar die feit bly staan daai help niks nie as jy nie kondisies kan lees nie.

Daar is al by ALRHA deur 4 mense vol scores geskiet. ALMAL het 7mm RSAUMS geskiet.

By Natal Series is daar ook al 4 scores geskiet. 1 met n 338LMAI, 2 met 7 RSAUMS en 1 met n 7 PRC (Hornady weegrawe)

As mens so na dit kyk se dit iets.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 7mm Koning?

Post by tau »

Drenalinjunkie wrote: Thu May 02, 2024 9:49 am In my boeke bly die 7mm n perfekte all rounder.

Daar is kalibers en doppe daar buite wat beter is ballisties maar die feit bly staan daai help niks nie as jy nie kondisies kan lees nie.

Daar is al by ALRHA deur 4 mense vol scores geskiet. ALMAL het 7mm RSAUMS geskiet.

By Natal Series is daar ook al 4 scores geskiet. 1 met n 338LMAI, 2 met 7 RSAUMS en 1 met n 7 PRC (Hornady weegrawe)

As mens so na dit kyk se dit iets.
enigste vol score by XSSSA was ook 'n 7mm...... my Oupa was al in 1962 reg toe hy my 7mm RM gekoop het.

Soms skiet jy 'n Gemsbok dan staan sy stof nog regop in 8mph wind en sy liggaam is al plat. tjoep, dup, doem.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Capt. Yoda »

Simon, praat jy van die jaar of in Alrha se bestaan?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 7mm Koning?

Post by Drenalinjunkie »

Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 5:28 pm Simon, praat jy van die jaar of in Alrha se bestaan?
Siebert,

ALRHA het so +- 3 jaar terug die gonge verander. Wat ALRHA was in Eugene as Chairman se tye en wat dit nou is is heel anderste. So vêr ek verneem dink ek nie daar was op die ou gonge vol geskiet nie. Ek kan wel verkeerd wees. Daai gonge was wel moer groot.

Die nuwe gonge is soos volg.

400m 1.25MOA Round. 600m 1.15MOA Round. 700M 1.4MOA Springbuck. 900m 1.6MOA Round.
1000m 1.7MOA Square.

Dis na die formaat wat ek na verwys.

Jy moet n bietjie weer kom skiet. Ek dink jy sal dit geniet. Ons skiet oor 3 verskillende venues deur die jaar nou.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Capt. Yoda »

Drenalinjunkie wrote: Thu May 02, 2024 7:19 pm

In daai ou dae het ek, Tal, Euegene (meer as een keer) , DJ en James (meer as een keer) vol geskiet maar ja ek gaan julle volgende een join

Oor die sizes van die gonge weet ek nie ekt hulle net op gehang en geskiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Geno »

Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
Goed, beter, 6millimeter!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 7mm Koning?

Post by Drenalinjunkie »

Geno wrote: Fri May 03, 2024 9:48 am
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
In alle eerlikheid Jannie se kinders verjaar die laaste paar maande nou weer net een keer n jaar en nie sewe keer n jaar nie. Kudo's aan hom want sy twee jarige lightie is al veertien.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote: Fri May 03, 2024 9:48 am
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
++>: Ou Jan het darem die laaste een weer probeer
Drenalinjunkie wrote: Fri May 03, 2024 9:53 am
Geno wrote: Fri May 03, 2024 9:48 am
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
In alle eerlikheid Jannie se kinders verjaar die laaste paar maande nou weer net een keer n jaar en nie sewe keer n jaar nie. Kudo's aan hom want sy twee jarige lightie is al veertien.

Lmga!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Ajviljoen260rem »

Geno wrote: Fri May 03, 2024 9:48 am
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
Geno, Van jou doen en late weet ek niks, kan wel se ek stem saam jou as jy se Sieb Jok. Pro V 1’s en Bass is mos nou deesdae belangrikker as skiet wil dit my voorkom. 😜😜

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 7mm Koning?

Post by Hansieslim »

Sako222
Dankie vir jou moeite met die verduideliking van 7PRCW.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 7mm Koning?

Post by jankraay »

Drenalinjunkie wrote:
Geno wrote: Fri May 03, 2024 9:48 am
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie :laugh:
In alle eerlikheid Jannie se kinders verjaar die laaste paar maande nou weer net een keer n jaar en nie sewe keer n jaar nie. Kudo's aan hom want sy twee jarige lightie is al veertien.
Jou blerrie secondhand…ImageImage

Sal jou op n manier terug kry!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: 7mm Koning?

Post by Ajviljoen260rem »

Terwyl ons nou besig is met die 7mille

Vir die manne wat wel 7Rsaum skiet, wat is die spoed met 180 pille en met watse lengte loop?

Groete A
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Post Reply