Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Cobus Wessels wrote:Ek verstaan dat die vraag eintlik draai rondom baie meer tegniese punte maar ek gaan die week jag. My lading het mooi uitgewerk na BAIE moeite op 2795fps vir 'n 180g punt uit 'n 22duim Tikka dra geweer. 5 skote raak mekaar op 100m. Wat sou ek meer wil doen met 'n ander kaliber? Ek hou ook van speel met nuwe goed maar dit maak nie noodwendig die vorige generasie swak nie.
Cobus Wessels wrote: Sun Apr 28, 2024 10:39 pm
Ek verstaan dat die vraag eintlik draai rondom baie meer tegniese punte maar ek gaan die week jag. My lading het mooi uitgewerk na BAIE moeite op 2795fps vir 'n 180g punt uit 'n 22duim Tikka dra geweer. 5 skote raak mekaar op 100m. Wat sou ek meer wil doen met 'n ander kaliber? Ek hou ook van speel met nuwe goed maar dit maak nie noodwendig die vorige generasie swak nie.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Jy kan 2975fps daai 180 gr stoot uit 'n 7mm RM. Jy gaan so bietjie meer slaankrag en minder vertikale val met die 7mm RM beleef.
Die 30-06 is nou mooi opgestel vir die bos. Of ander plekke waar bokke stilstaan as hulle wei.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Hansieslim wrote:Hijack
Kan iemand asb vir my die 7PRC"W" verduidelik. Meer spesifiek die "W" gedeelte. Ek weet Eric CortinA praat van dit maar ek't dalk in een van sy videos aan die slaap geraak.
Soos hierbo gesê.. Alex Wheeler het hom ontwerp.
Dis 'n 6.5PRC opgenek na 7mm en hulle het sy base by die "200 Line" of soos ons dit ken die Web van die dop bietjie kleiner gemaak dink ek. (Die Reamer ontwerp) Dink dis 535/537 of iets. Dis of groter of kleiner gemaak kannie presies onthou wat hy gesê het nie.
Dis maar net 'n tweak aan die dimensies om daai click te voorkom as mens die slot oop maak. Dis 'n teken van 'n oorgrote base as ek dit reg verstaan.
Dit verskil van ander 7PRCs wat net opgenek is van 6.5 af en natuurlik Hornady se eie weergawe.
Hy spot en sê dis 'n 284Shehane met 'n vet gat want hulle skiet hom basies dieselfde spoed. Die doppe hou net langer. Dis die enigste swak punt van 'n 284 Dop is daai rebated rim en daai Primer pockets rek as hulle hom te hard skiet.
Erik is al op sy 9de Loop met die PRCW van wee al sy toetse.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
The 7-6.5prcw is simply a necked up 6.5 prc. The base diameter is corrected to prevent clickers. Thats all thats different about the case body.
What is different is my throat. The lead angle and diameter.
No, my reamer is not available to the public. No, I wont tell you about the throat. But if you guys want I can spec one out with the typical 1.5 degree lead and release it through jgs. Erik has already done that through Manson. Those reamers will shoot.
Dies are easy. Bullet central makes a sizer or you can open the neck in a 6.5 prc die and use a 7mm bushing. Seaters are reamed wilson blanks.
All the same powders and primers you run in the 284 work.
Yes, you will need to order a magnum bolt for your action.
I have a shop reamer and order reamers for customers that want to own their own for me to chamber their barrels with.
Alex se eie woorde oor die 7PRCW in Maart 2023
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 5:28 pm
Simon, praat jy van die jaar of in Alrha se bestaan?
Siebert,
ALRHA het so +- 3 jaar terug die gonge verander. Wat ALRHA was in Eugene as Chairman se tye en wat dit nou is is heel anderste. So vêr ek verneem dink ek nie daar was op die ou gonge vol geskiet nie. Ek kan wel verkeerd wees. Daai gonge was wel moer groot.

Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm
ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie
In alle eerlikheid Jannie se kinders verjaar die laaste paar maande nou weer net een keer n jaar en nie sewe keer n jaar nie. Kudo's aan hom want sy twee jarige lightie is al veertien.

Lmga!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Capt. Yoda wrote: Thu May 02, 2024 7:34 pm
ek gaan julle volgende een join
Tussen myself, jy en Jan weet ek nie wie meer jok oor wanneer hulle weer ALRHA gaan skiet nie
Geno, Van jou doen en late weet ek niks, kan wel se ek stem saam jou as jy se Sieb Jok. Pro V 1’s en Bass is mos nou deesdae belangrikker as skiet wil dit my voorkom.
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem