My gedagtes en google vir die dag

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

Ek google vanogend n “boek” om hier te plaas. Sy naam is how to live with a small penis ma dink toe dis dalk bq onvanpas. So kry ek n oproep en praat opi foon en vergeet van die google page. My baas kom in my kantoor in en vra ons moet gou iets kyk op gooogle, ek maak oop en da is die boek op die page (my external monitor is 42” so daai boek wys groot) . Die ou dink seker vanaand shame…
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

tripodmvr wrote: Fri Nov 17, 2023 3:45 pm Lees nou die' berig raak. Julle gaan nog wortels en kool moet braai.

https://www.msn.com/en-za/news/other/sh ... d26c&ei=21

Greenhouse gas emissions related to meat farming are extremely high.
Watse 11.1.11 sal al die mense nog glo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Riaan Kriel »

Capt. Yoda wrote: Fri Nov 17, 2023 4:10 pm Ek google vanogend n “boek” om hier te plaas. Sy naam is how to live with a small penis ma dink toe dis dalk bq onvanpas. So kry ek n oproep en praat opi foon en vergeet van die google page. My baas kom in my kantoor in en vra ons moet gou iets kyk op gooogle, ek maak oop en da is die boek op die page (my external monitor is 42” so daai boek wys groot) . Die ou dink seker vanaand shame…
++>: ++>: ++>: Ja né... Search history kan jou soms byt..

Jou storie is amper soos die een van die ou wat by die boekwinkel instap en vir die dame agter die toonbank ook vra of het hulle 'n boek vir die lewe met 'n klein penis...
Sy antwoord hom toe "Jammer, hy is nog nie in nie...."

Ja sê die man.. Daai een >:D ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

Riaan Kriel wrote: Fri Nov 17, 2023 4:32 pm

++>: ++>: ;)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Chevvy SS »

Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Andre308 »

Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees. >:D
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Aceofspades »

Nog erger, ou wat 44 is wat sersant was in die SAW.

Sent from my BV9900E using Tapatalk

User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Ratel »

Andre308 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:52 pm
Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees. >:D
Ja en die wie regtig daar was sal jy nooit hoor te koop loop daarmee nie. Gelukkig tel die BS detector die fakes vinnig op
Maak 'n verskil
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Gawie(13mm) »

Ratel wrote: Sat Nov 18, 2023 10:54 am
Andre308 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:52 pm
Chevvy SS wrote: Fri Nov 17, 2023 8:26 pm Daar was meer as 45 000 Rekkies in die Weermag.
Baie meer as dit. Elke 2de ouer man wat jou vertel van sy army dae was in die recces gewees. >:D
Ja en die wie regtig daar was sal jy nooit hoor te koop loop daarmee nie. Gelukkig tel die BS detector die fakes vinnig op
As ek na vandag se SANDF kyk, wil ek nou nie lieg nie, maar ek dink die meeste manne oor 50, sal nog steeds beter doen tydens basiese opleiding.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by sako 30-06 »

Gawie my Pa is 71, maar ek kan jou belowe hy sal die meeste van die jonger manne se gatte skop
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Wouter Roets »

Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Gerhardu »

Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:55 am Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Hier is baie op die Oos Rand. Ekt ook al ene ontmoet. En hy is jonger as ek.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Frikkie Coetzee »

Nou het julle al gewonder hoe die weermag se enkele kok 45 000 recces gevoer het?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Frikkie Coetzee »

Op 'n ernstiger nooit, ek was bevoorreg om so 4 recces in my lewe te ontmoet het. Nie een van hulle het my vertel hulle was n recce nie. Ander mense het my vertel dat hulle was. En as jy hulle vra was dit half skaam bevestig.

Ware storie. Een was saam met my op skool, bietjie ouer as ek, en toe ek hom kry op n skietbaan waar hulle besig was met hulle lang afstand skiet opleiding, het hy gemaak of hy my nie ken nie. Bleddie bang gat. EK het geweet ek was n vark op skool maar nie so groot een dat n recce bang is om my te groet nie.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Lategan1 »

Op ‘n ernstiger noot… ja.

:laugh: :laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

Frikkie Coetzee wrote: Mon Nov 20, 2023 11:04 am Nou het julle al gewonder hoe die weermag se enkele kok 45 000 recces gevoer het?
++>: ++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by tau »

Gerhardu wrote: Mon Nov 20, 2023 11:01 am
Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:55 am Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Hier is baie op die Oos Rand. Ekt ook al ene ontmoet. En hy is jonger as ek.
En hy was 3 jaar na skool in die britse weermag ook? :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Net so interesante feit wat ek so twee weke terug by Fort Goeie Hoop praaitjie geleer het.

Die huidige manne wat as Operateur kwalifiseer word steeds as Reccies bestempel.
Vanaf 1973 -2022 het 1340 manne gekwalifiseer as Reccie operateurs.

Vreeslike lekker aande waar praatjies oor operasies gehou word deur die manne wat dit uitgevoer het as julle belangstel om by te woon gaan kyk by:

https://fgh.recce.org.za/
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Andre308 »

tau wrote: Mon Nov 20, 2023 4:49 pm
Gerhardu wrote: Mon Nov 20, 2023 11:01 am
Wouter Roets wrote: Mon Nov 20, 2023 10:55 am Ek is ook bevoorreg om al 526 van die 321 recces te ontmoet. Meeste by watergate en die wat ek nie daar ontmoet het nie oppad na die parkeer area, waar hulle gesukkel het om n BMW met n 1400 Nissan Champ sleutel probeer oop sluit het.
Hier is baie op die Oos Rand. Ekt ook al ene ontmoet. En hy is jonger as ek.
En hy was 3 jaar na skool in die britse weermag ook? :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Net so interesante feit wat ek so twee weke terug by Fort Goeie Hoop praaitjie geleer het.

Die huidige manne wat as Operateur kwalifiseer word steeds as Reccies bestempel.
Vanaf 1973 -2022 het 1340 manne gekwalifiseer as Reccie operateurs.

Vreeslike lekker aande waar praatjies oor operasies gehou word deur die manne wat dit uitgevoer het as julle belangstel om by te woon gaan kyk by:

https://fgh.recce.org.za/
As jy daai foto wys van die jakkals wat jy met die bike gejag het, dan sal almal glo jy was ook special forces >:D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Predator »

BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by joe rocket »

Ek het vandag gegoogle hoe lyk yoda by die see. Yoda by die see lyk soos 'n aasvoël sonder vere wat deur die son gebliksem is.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

joe rocket wrote: Sun Dec 17, 2023 11:18 pm Ek het vandag gegoogle hoe lyk yoda by die see. Yoda by die see lyk soos 'n aasvoël sonder vere wat deur die son gebliksem is.
Ek lyk dam nie soos toe ek in Paarl was nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Wouter Roets »

Witpietskiet wrote: Thu Nov 16, 2023 4:48 pm Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.
Hierdie is nie vandag die geval nie! Well done Boys!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Capt. Yoda »

Nou moet ons net die Indiane rol maar ek dink ons het n goeie kans om die een ook te vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My gedagtes en google vir die dag

Post by Frederik »

So stil stil is ons in die finale en probeer soos die bokke met een lopie alles te wen behalwe die semi.
Post Reply