My gedagtes en google vir die dag
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
My gedagtes en google vir die dag
Boys, ek gaan ook nou n draat begin waar ek net links post van goed wat ek deur die dag lees om julle in te lig.
Die wat my ken sal weet dit gaan lekker gaan hier na 19.30 in die aand maar wees geduldig julle SAL geleer word.
Die wat my ken sal weet dit gaan lekker gaan hier na 19.30 in die aand maar wees geduldig julle SAL geleer word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Finland has the most heavy metal bands per capita.
Mount Everest was possibly shrunken by an earthquake.
Pope John Paul II was made an honorary Harlem Globetrotter.
On average, 100 people choke to death on ballpoint pens each year.
Mount Everest was possibly shrunken by an earthquake.
Pope John Paul II was made an honorary Harlem Globetrotter.
On average, 100 people choke to death on ballpoint pens each year.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Vandag geleer dat ons die boom het wat die diepste wortels in die wereld het [plus minus 120m} asook die diepste myn
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Witpietskiet wrote: Thu Nov 16, 2023 4:48 pm Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
Brannas en coke maak jou reverse 11.1.11
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Wie se skuld is dit?joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Het julle ouens die nuwe Volvo EV gesien????
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Ek kan vaagweg iets onthou van EV karre op die forum. Sal moet gaan search. Hoop ek kry dit.
Maak 'n verskil
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Daai een wat met diesel, petrol en gas ook werk?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
As jyt steenkool vergeet
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Dik vingers….. weet nie wat as daar soek nie
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Jys n regte pedofiel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
sjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: My gedagtes en google vir die dag
Beide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.joe rocket wrote: Fri Nov 17, 2023 8:50 amsjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.
Nie ‘n pedofiel probleem nie!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Dit was maar net n grap hoor.Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:14 amBeide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.
Nie ‘n pedofiel probleem nie!
Beste.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie
Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: My gedagtes en google vir die dag
Het hom so, net feite gestel, akkurater as google search info en gedagtes!Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 9:47 amDit was maar net n grap hoor.Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:14 amBeide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.
Nie ‘n pedofiel probleem nie!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Volgens Google is Jameson baie goed vir die gesondheid. Sal sommer vanmiddag begin werk daaraan.
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Gaan maar gerus voort.Capt. Yoda wrote:Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie
Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
Goed, beter, 6millimeter!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Capt. Yoda from the Lonehill.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Ons kort so weerligafleier en die manne moet aanvaar dit is nie ernstige gesels nie. Getikte woorde het nie lyftaal by nie, so dit kan soms verkeerd opgeneem word. Katvoet loop en matigheid voor oë.Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:54 amGaan maar gerus voort.Capt. Yoda wrote:Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie
Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Woordspeling met dit en "Lone Capt. Yoda from the hill" kom in die gedagtes op
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My gedagtes en google vir die dag
Lees nou die' berig raak. Julle gaan nog wortels en kool moet braai.
https://www.msn.com/en-za/news/other/sh ... d26c&ei=21