Page 2 of 2

Re: Swaging press

Posted: Sun Jan 01, 2023 7:34 pm
by tripodmvr
Jammerte, synde dit lyk of jy naby die node is. Daarby lyk dit asof jou monos mooi wil skiet.

Re: Swaging press

Posted: Sun Jan 01, 2023 8:22 pm
by Diesel Dog
[quote=tripodmvr post_id=877858 time=1672594467 user_id=2923]
Jammerte, synde dit lyk of jy naby die node is. Daarby lyk dit asof jou monos mooi wil skiet.
[/quote]
Ek was baie bekommerd of die koeels gaan stabiliseer,maar die gate lyk rond.

DD

Re: Swaging press

Posted: Sun Jan 01, 2023 9:14 pm
by tripodmvr
Die 225 ELDM het ook 'n lengte van 41,91mm. Die 1 in 8 groefdraai is voldoende lyk dit my.

Re: Swaging press

Posted: Mon Mar 06, 2023 4:20 pm
by vlakvarkbeer
HALLO JULLE EK HET OOK AL GESPEEL OP DIE 224 PINTE MAAR HULLE IS SO KLEIN EK KRY NIE DIE POINT FORMING DIE REG NIE EK DRUK ALLES INMEKAAR.

ENIGE IDEES.

DANKIE