Apie, waarnatoe staan jou kop met hierdie lekker uitdaging?Apie wrote: Sun Dec 05, 2021 7:55 pm Naand Manne
Mellies se bergjag roer het my bietjie laat dink.
Ons skiet almal deesdae die swaarste vir kaliber met beste BC punte wat ons kan en gebruik ons rangefinders, app’s ens. Ons gewere neig swaarder en teleskope al hoe groter.(Ekself is ook in die bootjie)
Betrokke Scenario/geweer Tikka Hunter 6.5x55 met dun loop.(sluit ook die ander dunloop jagewere in 243/6mm, ander 6.5e, 7mm’s en dalk die 308’s hier in)
Watse punt sal julle skiet en hoekom vir daai vinniger mik en druk skote op kleiner wild(maks koedoe koei)
Skoot afstande sal wissel tussen 150-450meter met dalk 1 kans om gou die naaste klip of bos met jou RX650(nie Terrapin/Gunwerks/Leica2800 etc) of soortgelyk. So as jy 15 of 20 meter uit is moet die trajek jou nie te veel in die steek laat nie.
Met die 22 duim loop lyk die 118Gr Peregrine @ 2950fps of ‘n 129 Accubond @ 2850 deur Rel 17 gedryf goed.
Wat sou jy uit jou vlakte stap en bergjag roer skiet en hoekom?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Beste.





