Page 2 of 2

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Thu Apr 30, 2020 2:47 pm
by Arnold
Ek vermoed elke geweersmid in die land kan hier bygevoeg word. Daar sal iemand wees wat iets goeds kan se van die persoon.
Party mense is ook tevrede met minder as ander en net so het sommige smede hulle goeie punte en ander punte wat dalk nog so bietjie aandag kort :)

Dit is goed om te hoor dat julle tevrede is! Sal nogal nice wees om 'n interaktiewe kaart te he met waar die manne hulself bevind sodat mens sommer daar kan kyk wat aangaan. Die ou wat hierdie aanpak kan dan sommer geweerwinkels en skietbane ook op die kaar sit :)

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Thu Apr 30, 2020 3:23 pm
by Lategan1
Arnold, jy kan skiet, 10/10. Mooi.

Hoe lank is die Tikka Sweed se loop? 156@2964?

Beste.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Thu Apr 30, 2020 11:27 pm
by Cbird
Arnold wrote: Thu Apr 30, 2020 2:47 pm Ek vermoed elke geweersmid in die land kan hier bygevoeg word. Daar sal iemand wees wat iets goeds kan se van die persoon.
Party mense is ook tevrede met minder as ander en net so het sommige smede hulle goeie punte en ander punte wat dalk nog so bietjie aandag kort :)

Dit is goed om te hoor dat julle tevrede is! Sal nogal nice wees om 'n interaktiewe kaart te he met waar die manne hulself bevind sodat mens sommer daar kan kyk wat aangaan. Die ou wat hierdie aanpak kan dan sommer geweerwinkels en skietbane ook op die kaar sit :)

Baie goeie idee Arnold, sal lekker wees om te weet wie is naby n mens en ook sommer kontak besonderhede te kan kry.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Fri May 01, 2020 8:32 am
by Lategan1
Ekskuus, was bedoel vir junkie!

Beste.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Fri May 01, 2020 8:33 pm
by Drenalinjunkie
Lategan1 wrote: Fri May 01, 2020 8:32 am Ekskuus, was bedoel vir junkie!

Beste.
Dankie

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Wed May 06, 2020 9:30 pm
by vbd
Trueworx!!!!

Top klas werk deur n nederige span manne. Al n hele paar gewere daar laat bou tussen my en my vriende. Die een is soos die ander en almal skiet op n tiekie.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Wed May 06, 2020 9:38 pm
by Lategan1
Drenalinjunkie wrote: Fri May 01, 2020 8:33 pm
Lategan1 wrote: Fri May 01, 2020 8:32 am Ekskuus, was bedoel vir junkie!

Beste.
Dankie
Junkie, lengte van mooi Sweed se loop?

Beste.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Fri May 08, 2020 9:02 pm
by Drenalinjunkie
Lategan1 wrote: Wed May 06, 2020 9:38 pm
Drenalinjunkie wrote: Fri May 01, 2020 8:33 pm
Lategan1 wrote: Fri May 01, 2020 8:32 am Ekskuus, was bedoel vir junkie!

Beste.
Dankie
Junkie, lengte van mooi Sweed se loop?

Beste.
Loop is 30” lank. Let wel dat ek n custom reamer met n +P throat het wat my p-max verder in die loop af stoot. Help met extra spoed. Loop het al 1400 skote deur en skiet nog .15MOA as ek my deel doen. Laaste ALRHA net een skoot gemis vir die dag en ook al full score met home geskiet.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Fri May 08, 2020 9:15 pm
by Lategan1
Dankie Junkie. Interessant wat die ou sweed kan doen, indrukwekkend.

My 24” met VZ24 123gr @ 2920 gemaklik, nog heelwat ruimte sou ek wou. Die nuwe Swede is net in ander kategorie as vroeër.

125gr Partition @2900 mors met Springbok. Oorgeskakel na 140gr om vps te verminder na 2820, baie beter.

Geniet.

Beste.

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Tue Jun 14, 2022 6:11 pm
by Joe13
Wie het ervaring met die manne by PTA SO - Morkel & Crouse

Re: Ek is tevrede met my wapensmid

Posted: Tue Jun 14, 2022 6:17 pm
by Supacow
Wou my haelroer se forend herstel na n val toe se iemand ek moet hul n kans gee. Baie goed gedoen. Lyk soos nuut. Ek was verbaas.