Hoe akkuraat is 'n rangefinder? Ek besef ek vra hoe lank is 'n stuk tou, maar naastenby? Werk dit gereeld of is dit een van daardie speelgoed wat net nice is om te he? Kan dink dat dit vir boogmanne en geweer oor laaaang afstande kan help.
Groete
Louis
Rangefinder
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rangefinder
Die laser meetapparate behoort binne 1 meter korrek te lees synde hul kleinste inkrement wel heel meters of voete is. Deesdae kan mens die tipe akkuraatheid aanvaar wanneer jy die kruis op die teiken kan hou.
Die laser meters in opmeetinstrumente dui afstande tot 1 mm aan en akkuraatheid is in die 2mm orde. Reikafstande is so 200-500meter vir die nuwer modelle. Let wel dat pryse vir China modelle by R40000 begin en dan opwaarts neig. Die Nikon wat ek het meet so 200-250m afhangende van die weerkaatsvermo? van die materiaal waarop die laser inval. Om verder te meet word gebruik gemaak van boksprismas wat die inkomende strale weer op dieselfde pad terugstuur weens hul 45 grade vlakke. Sodoende kan die lasers tot selfs 5000-7000 meter op een prisma meet. Meer prismas verbeter die terugkaats en langer afstande kan verkry word - weet van apparate wat 65km gemeet het - die lasers word egter baie kragting en gevaarlik vir menlike o

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Rangefinder
Dankie Tripodmvr vir die verduidelikking