Tuis geboude gong

Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by Rasmus »

Ek hoor jou Gerhard  :o

Sal dit nie weer doen nie! Het self al n surprize gekry met my 44 toe ek een stuk eendag bietjie terug gekom het. As ek weer die gong skiet sal ek bietjie fotos neem van hoe dit onder die raam lyk.

My stuk conveyor belt is ook van so aard dat hy heeltemal in die rondte kan swaai die 375 doen dit ongelukkig nie...... Die gong hang ook met n redelike hoek na onder. En ek het agter n boom gestaan toe ek geskiet het.

Maar stem 100% saam met jou dat dit moeilikheid soek is. Ek wou net seker maak hoe sterk die ding is en wat hy sou doen. :o
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by G-force »

Rasmus wrote: Ek hoor jou Gerhard  :o

Sal dit nie weer doen nie! Het self al n surprize gekry met my 44 toe ek een stuk eendag bietjie terug gekom het. As ek weer die gong skiet sal ek bietjie fotos neem van hoe dit onder die raam lyk.

My stuk conveyor belt is ook van so aard dat hy heeltemal in die rondte kan swaai die 375 doen dit ongelukkig nie...... Die gong hang ook met n redelike hoek na onder. En ek het agter n boom gestaan toe ek geskiet het.

Maar stem 100% saam met jou dat dit moeilikheid soek is. Ek wou net seker maak hoe sterk die ding is en wat hy sou doen. :o
As hy effens agter toe hang,so 20-30 grade behoort dit ok te wees.Maar n koel is ander ding jong.Hy riccochet net wanneer hy nie veronderstel is nie.Daai plaat lyk lekker taai.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by Gerhard »

Ja ek probeer nie preek nie...

Is maar net iets wat ek nie wil sien gebeur met een van ons nie.

Het jy daai video clip gesien waar die ou plate skiet op 100m en toe kom die punt terug en haal sy oormowwe van sy kop af?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by Nico Harris »

Ek is ook nou besig met gongs! het panser staal gekry by n ou wat dit op die coin bakkies sit! lyk so 4-5mm duk! het n stuk gesien wat met n ak47 gelooi was op so 20m en hy lyk fine! sal fotos op sit as ek dit gaan haal! moes dit met n plasma cutter sny na ons 3 bore vernietig het toe ons die gate probeer boor het!!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by Rasmus »

Jip Gerhard het daai video gesien! Dankie vir die waarskuwing. Dit sal darem nie lekker wees om n Darwin award te kry vir iets wat mens lief is om te doen nie....

As ek weer die gong gaan skiet sal ek bietjie fotos neem. Mens kan duidelik sien hoe die stukkies van die koels wat opbreek die grond so hal meter agter toe tref. Die bene van die raam lyk ook asof hy gesandblast is.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by 3006 »

Middag Manne

Met die ou President skiet was daar bepaal dat jy nie valplate nader as 200 m moet skiet nie en dis met goeie rede, n 180g 3006 rondte wat n plaat so op 160m getref het het met n lelike spoed teruggekom en ons rakelings gemis. So hoewel die gong ligter is sal ek maar steeds versigtig wees en nie nader as 150m skiet nie,net my 2c opinie.

Cobus
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Tuis geboude gong

Post by Vosman »

Rasmus, daar lees ek jou advertensie raak.
Ek sal so gong waardeer! Laat weet asb?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Tuis geboude gong

Post by Stefan764 »

Eks ook in vir n Gong Rasmus. Sal n 8" een vat. Laat weet waar betaal ek....

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Tuis geboude gong

Post by JACQUES BOTHA »

Stefan
Hoekom so klein ghong?
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Tuis geboude gong

Post by Rasmus »

Vos en Stef

Dis reg ek sal reel. Let wel dit is net vir die plaat. Jy moet jou eie conveyor ens aansit.

Ek het op die stadium een ek sal nog laat sny en jou laat weet Stef.

Groete
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Tuis geboude gong

Post by Stefan764 »

Thanks Rasmus!

Jakes dis maar die size wat ons by die jaggeweer skiet......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply