Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sal dit nie weer doen nie! Het self al n surprize gekry met my 44 toe ek een stuk eendag bietjie terug gekom het. As ek weer die gong skiet sal ek bietjie fotos neem van hoe dit onder die raam lyk.
My stuk conveyor belt is ook van so aard dat hy heeltemal in die rondte kan swaai die 375 doen dit ongelukkig nie...... Die gong hang ook met n redelike hoek na onder. En ek het agter n boom gestaan toe ek geskiet het.
Maar stem 100% saam met jou dat dit moeilikheid soek is. Ek wou net seker maak hoe sterk die ding is en wat hy sou doen.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.

As hy effens agter toe hang,so 20-30 grade behoort dit ok te wees.Maar n koel is ander ding jong.Hy riccochet net wanneer hy nie veronderstel is nie.Daai plaat lyk lekker taai.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Ek is ook nou besig met gongs! het panser staal gekry by n ou wat dit op die coin bakkies sit! lyk so 4-5mm duk! het n stuk gesien wat met n ak47 gelooi was op so 20m en hy lyk fine! sal fotos op sit as ek dit gaan haal! moes dit met n plasma cutter sny na ons 3 bore vernietig het toe ons die gate probeer boor het!!
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Jip Gerhard het daai video gesien! Dankie vir die waarskuwing. Dit sal darem nie lekker wees om n Darwin award te kry vir iets wat mens lief is om te doen nie....
As ek weer die gong gaan skiet sal ek bietjie fotos neem. Mens kan duidelik sien hoe die stukkies van die koels wat opbreek die grond so hal meter agter toe tref. Die bene van die raam lyk ook asof hy gesandblast is.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Met die ou President skiet was daar bepaal dat jy nie valplate nader as 200 m moet skiet nie en dis met goeie rede, n 180g 3006 rondte wat n plaat so op 160m getref het het met n lelike spoed teruggekom en ons rakelings gemis. So hoewel die gong ligter is sal ek maar steeds versigtig wees en nie nader as 150m skiet nie,net my 2c opinie.
Dis reg ek sal reel. Let wel dit is net vir die plaat. Jy moet jou eie conveyor ens aansit.
Ek het op die stadium een ek sal nog laat sny en jou laat weet Stef.
Groete