Which small calibre
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Which small calibre
- .204 is a good choice for the intended application...even on distances greater than 150m.
- Its a no fuss calibre.
- Super accurate weekend after weekend.
- Low/No recoil.
- It's a fun gun.
- Its punch is surprizing.
My opinion.
- Its a no fuss calibre.
- Super accurate weekend after weekend.
- Low/No recoil.
- It's a fun gun.
- Its punch is surprizing.
My opinion.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Which small calibre
123/140greiner vs 32/40 greiner.....Theunodb wrote:Vir interesantheid, waar sal ‘n 6.5x55 hier inpas? Of is hy te groot om as ‘n ligte kaliber gesien te word?Geno wrote:.204 as jy binne 300m gaan bly.
.22-250/ .243 as jy verder gaan...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Which small calibre
Hy pas net so onder die 270 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Which small calibre
Kies die 223
Hoekom nou 'n volksvreemde kaliber vat waar jy nie op die kleiner plekke patrone kry nie? Die ballistiese verskil is boonop ONBEDUIDEND klein
Mooi aand!
Hoekom nou 'n volksvreemde kaliber vat waar jy nie op die kleiner plekke patrone kry nie? Die ballistiese verskil is boonop ONBEDUIDEND klein
Mooi aand!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Which small calibre
Die lewe is seker baie vervelig wanneer jy die massas volg en nie jou eie pad maak nie...
Goed, beter, 6millimeter!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Which small calibre
22 Creed! Ek hou van "anders" wees.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Which small calibre
Ek sou se 6x45 maar ongelukkig nie n rak geweer nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Which small calibre
.22 hornet. ..very cheap to reload. ..fun to shoot especially if it have a silincer fitted
Just smile and wave boys 
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Which small calibre
Ek sal ook die gevaar loop om as vervelig beskou te word en gaan vir die .223.
Die ou herlaai nie en daar is gesê dat dit onwaarskynlik is dat hy ooit gaan herlaai.
Dan soek jy nie die nuutste modegier nie, maar iets waarvoor jy oral ammunisie sal kan kry. Of jy dan in Johannesburg is of dalk op 'n plaas by Putsonderwater kuier, die naaste geweerwinkel behoort ammunisie te hê.
Die ou herlaai nie en daar is gesê dat dit onwaarskynlik is dat hy ooit gaan herlaai.
Dan soek jy nie die nuutste modegier nie, maar iets waarvoor jy oral ammunisie sal kan kry. Of jy dan in Johannesburg is of dalk op 'n plaas by Putsonderwater kuier, die naaste geweerwinkel behoort ammunisie te hê.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Which small calibre
Ek is mal oor my 223.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Which small calibre
Ek het die gesprek op die draad net so vir my vriend gestuur.
Ek het nou net met hom gesels en lyk my gaan die .17hmr kies. Hy kan blykbaar n' mooi Anschutz kry.
Baie dankie vir almal se advies.
Ek het nou net met hom gesels en lyk my gaan die .17hmr kies. Hy kan blykbaar n' mooi Anschutz kry.
Baie dankie vir almal se advies.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Which small calibre
Ek stem.Hein M. wrote:Kies die 223
Hoekom nou 'n volksvreemde kaliber vat waar jy nie op die kleiner plekke patrone kry nie? Die ballistiese verskil is boonop ONBEDUIDEND klein![]()
Mooi aand!
As ek wil sukkel met "onderdele" koop ek WEER 'n Alfa.