Which small calibre

Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Which small calibre

Post by Hansieslim »

- .204 is a good choice for the intended application...even on distances greater than 150m.
- Its a no fuss calibre.
- Super accurate weekend after weekend.
- Low/No recoil.
- It's a fun gun.
- Its punch is surprizing.

My opinion.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Which small calibre

Post by Apie »

Theunodb wrote:
Geno wrote:.204 as jy binne 300m gaan bly.
.22-250/ .243 as jy verder gaan...
Vir interesantheid, waar sal ‘n 6.5x55 hier inpas? Of is hy te groot om as ‘n ligte kaliber gesien te word?


Sent from my iPhone using Tapatalk
123/140greiner vs 32/40 greiner.....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Which small calibre

Post by Supacow »

Hy pas net so onder die 270 >:+
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Which small calibre

Post by Hein M. »

Kies die 223

Hoekom nou 'n volksvreemde kaliber vat waar jy nie op die kleiner plekke patrone kry nie? Die ballistiese verskil is boonop ONBEDUIDEND klein ;)

Mooi aand!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Which small calibre

Post by Geno »

Die lewe is seker baie vervelig wanneer jy die massas volg en nie jou eie pad maak nie...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Which small calibre

Post by Heinds »

22 Creed! Ek hou van "anders" wees.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1870
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Which small calibre

Post by Rudi Fischer »

Ek sou se 6x45 maar ongelukkig nie n rak geweer nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Which small calibre

Post by Nella »

.22 hornet. ..very cheap to reload. ..fun to shoot especially if it have a silincer fitted
Just smile and wave boys >:D
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Which small calibre

Post by OosKaapJagter »

Ek sal ook die gevaar loop om as vervelig beskou te word en gaan vir die .223.

Die ou herlaai nie en daar is gesê dat dit onwaarskynlik is dat hy ooit gaan herlaai.

Dan soek jy nie die nuutste modegier nie, maar iets waarvoor jy oral ammunisie sal kan kry. Of jy dan in Johannesburg is of dalk op 'n plaas by Putsonderwater kuier, die naaste geweerwinkel behoort ammunisie te hê.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Which small calibre

Post by henried »

Ek is mal oor my 223.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Which small calibre

Post by Dimitri »

Ek het die gesprek op die draad net so vir my vriend gestuur.

Ek het nou net met hom gesels en lyk my gaan die .17hmr kies. Hy kan blykbaar n' mooi Anschutz kry.

Baie dankie vir almal se advies.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Which small calibre

Post by Geno »

Great keuse!
Goed, beter, 6millimeter!
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Which small calibre

Post by 308Win »

Hein M. wrote:Kies die 223

Hoekom nou 'n volksvreemde kaliber vat waar jy nie op die kleiner plekke patrone kry nie? Die ballistiese verskil is boonop ONBEDUIDEND klein ;)

Mooi aand!
Ek stem.
As ek wil sukkel met "onderdele" koop ek WEER 'n Alfa.
Post Reply