Page 2 of 2
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Aug 30, 2018 2:59 pm
by Parker
bakoor wrote:My lisensie het ek gister ontvang!!!
En dit was hoe lank na approval?
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Aug 30, 2018 4:50 pm
by Hein M.
My haelgeweer se goedkeuring-SMS die 6de Aug ontvang en vandag (30ste) die kaartjie gekry.
Groetnis!
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Tue Dec 04, 2018 2:41 pm
by Matewis28
Ek wag nou al van die 9de Augustus. Nog steeds nie my kaartjies gekry nie. Brackenfell DFO
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Tue Dec 04, 2018 5:02 pm
by Gbyleveldt
Ek dink vir enginiemand wat wat vir kaartjies gaan dit ‘n laaaaang wag wees. Hulle druk nou competency kaartjies ook, plus daar is die kerstyd wat ook kom.
Maar as jy wag van die 9de Aug af, is daar definitief ‘n probleem. Ek sou DFO vra vir ‘n reprint.
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Tue Dec 04, 2018 5:25 pm
by Malan123
Volgens my DFO is die lead time min 8 weke op die stadium. Myne gekry na 9 weke
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Dec 05, 2018 7:46 am
by Matewis28
Matewis28 wrote:Ek wag nou al van die 9de Augustus. Nog steeds nie my kaartjies gekry nie. Brackenfell DFO
Hoe gaan ek te werk om 'n reprint aan te vra?? Want die hel weet so lank kan dit nie vat nie.
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Dec 05, 2018 8:41 am
by 3006
Hernuwing was 07/07/2018 goedgekeur, het my kaart gister gekry Nadat ek vir n reprint gevra het. Amper 5 maande.
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Dec 05, 2018 8:58 am
by Geno
My laaste 3 kaartjies die afgelope maand was rondom 20 dae vanaf goedkeur tot SMS ontvang om af te haal.
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Dec 05, 2018 10:46 am
by jankraay
.243 goedgekeur 2018/10/25 kaartjie vandag gaan haal 2018/12/05
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Dec 05, 2018 8:52 pm
by Matewis28
Ek het vandag vir reprint gaan vra. Toe hulle op stelsel kyk is kaartjies nog glad nie eers geprint nie.
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Dec 06, 2018 12:17 pm
by dirkbotma
Hi Almal
My Swaar in Kimberley se 243 was al 28\09\2018 goedgekeur
Hy het nogsteeds nie sy kaartjie gekry nie
Hy was nou by DFO in Kimberley en hulle sien op stelsel dat hy wel geprint is en le nog hier in Pretoria by Printers
Weet iemand dalk wanneer courier hulle batches kaartjies Kimberley\Noordkaap toe?
Eenkeer per maand of weekliks?
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Dec 06, 2018 1:48 pm
by figjam
Ek wag sedert 10 Augustus vir my pistool se kaartjie se print. My dfo is ongelukkig nou al vir 'n paar weke siek, maar volgens CFR is my kaartjie geprint 30 Oktober en was by Provincial 7 November. Maar hier is nog niks.....
Het toe Vrydag my lisensiekaartjie gaan afhaal uiteindelik!
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Dec 06, 2018 4:32 pm
by tau
Ek wag vandag nou 'n maand vir my 6.5 spuitpoep se kaartjie.
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Mon Dec 10, 2018 10:20 am
by dirkbotma
Goeie Dag Manne
Kan mens nie laat jou DFO 'n printout maak van die approval en details en sertifiseer nie
Dink julle jy sal jou wapen kan gaan haal by jou gunshop met so certified printout van die approval
Ek meen die geweer is op jou naam en die Liksens is goed gekeur, nie jou skuld jy wag vir die kaartjie nie?
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Mon Dec 10, 2018 10:29 am
by Fanta300
Dirk, nee. Die SAP by ons wil nie meer daai bewys uitdruk nie en ons PGW (plaaslike geweer winkel) aanvaar hom in elk geval nie
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Mon Dec 10, 2018 10:59 am
by Malan123
Hang af by wie jy jou geweer gekoop het en of jou DFO in 'n goeie bui is
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Mon Dec 10, 2018 11:35 am
by dirkbotma
Dankie julle
Wildman in Kimberley maar my swaar was nou daar, hulle aanvaar net die Kaartjie
So dis manet vir wag tot hy opdaag, niks verder wat mens kan doen nie, stelsel wys darem hy is geprint
Groete
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Mon Dec 17, 2018 10:19 am
by figjam
figjam wrote:Ek wag sedert 10 Augustus vir my pistool se kaartjie se print. My dfo is ongelukkig nou al vir 'n paar weke siek, maar volgens CFR is my kaartjie geprint 30 Oktober en was by Provincial 7 November. Maar hier is nog niks.....
Het toe Vrydag (14 Desember) uiteindelik my kaartjie gaan afhaal!
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Jan 30, 2019 2:16 pm
by Matewis28
Ek gaan nou maar complaint by president se hotline lê aangesien die mense dink hulle is untouchable. Brackenfell DFO het slegs 2 lisensie kaartjies gekry die week. //uploads.tapatalk-cdn.com/20190130/fb604cb302f2d731752089cd12b3e064.jpg
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Wed Jan 30, 2019 11:13 pm
by Cobus(Cobb)
Vandag my kaart loop haal.....hy was 4Des goedgekeur, ek het tot nounog nie weer 'n sms gekry nie, maar ek vra toe sommer by die DFO.....wragtag....daar lê hy toe.
DFO kon nie eintlik sê wanneer hy ingekom het nie.
Cheers
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Jan 31, 2019 5:57 am
by Matewis28
Cobus(Cobb) wrote:Vandag my kaart loop haal.....hy was 4Des goedgekeur, ek het tot nounog nie weer 'n sms gekry nie, maar ek vra toe sommer by die DFO.....wragtag....daar lê hy toe.
DFO kon nie eintlik sê wanneer hy ingekom het nie.
Cheers
Neem aan jy is in Gauteng? Want die Weskaap word verseker laaste op die lys gesit as dit by die printing kom
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Re: Printing of firearm licence cards
Posted: Thu Jan 31, 2019 10:36 am
by WSM
* 14 Augustus 2018 nuwe aansoek ingehandig.
* 14 Desember 2018 sms ontvang dat hy goedgekeur is.
* 31 Januarie 2019 nog geen kaartjie nie..