En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by vossie1 »

Ja, wys net hoe baie mense al geraak is deur die selfoon, ek het myself al n paar keer gevang afdwaal as ek op die bleddie foon kyk, my gesin en ander mense het nie n se as ek op my foon karring nie en dit is bullshit! wie is ek om met hulle lewens te speel, eish jammer vir almal se verlies.
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 304
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Zuku »

As julle dink julle is gevaarlik om te sms en bestuur wat sê julle van die een.

Het so n ruk terug n kamikaze pilot (aflewerings motorfiets bestuurder) voor my op die pad gesien wat sms terwyl hy sy motorfiets bestuur. Ek kon hom nie verbysteek met my bakkie nie
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Toyrsi »

Ja die selfoon. Wat n evil is dit nie. Ek probeer baie hard om gladnie op my foon te krap as ek bestuur nie. My 1 voertuig het Bluetooth so daar is dit nie n probleem nie. Ek ry n motorfiets en glo my daar is niks so gevaarlik soos iemand wat met n selfoon speel nie. Hou maar net dop as iemand afkyk dan is hy besig op hom. Mens het geen idee hoeveel aandag daai persoon aan die pad skenk nie. Is daai boodskap of oproep rerig so belangrik dat dit nie 5 min kan wag nie. Wat gaan jy vir n ouer se as jy die oorsaak is van sy kind se dood. Ek wil nie eers daaraan dink nie. Ry veilig manne.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Carl »

Springkudu wrote:Hein, ja ek kon my simkaart uithaal.
Goeie ding anders het die man dalk ladings kom bedel hier op die forum.

* dis net in die Kaap wat daar toepassing is. Hier kry jy middel vinger as jy die tannie aanvat! Vanoggend weer een in 'n Disco wat ry en afkyk op die foon. >:+ >:+
* stop by robot en tik is 100% teiken vir hi-jacking. So ek los die mense in hulle duur BMWs en 4x4. Dit gee die skelms maklike teikens en ek kan weg kom.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Harambe »

Ek het eendag 'n tannie gesien Weetbix met 'n lepel eet op die N1 in stop-staan verkeer. Mense gaan aan asof niks ooit verkeerd kan gaan nie.
Of so iets
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Springkudu »

@Harambe - My vrou ry elke oggend N1, sy vertel daagliks van mense wat pap eet, makeup tot een vrou wat haar hare droogmaak met haerdroer, ek het nooit geweet jy kry haerdroer wat jy by kar kan inprop, mal!!! Mag ek vra watter bluetooth sisteem het jy laat installeer en in watter voertuig dit was? My werks bakkie is 'n Ford (Nuwe model), wonder of hy sal werk met bluetooth, dit is die base model met geen elektroniese byvoordele.

Wonder of hulle dieselfde sal reageer as ek by rooi verkeerslig op GPS gesit het om bv adres in te tik, hoe verskil GPS van foon, beide trek jou aandag af.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Jurgen Visser »

Springkudu wrote:@Harambe - My vrou ry elke oggend N1, sy vertel daagliks van mense wat pap eet, makeup tot een vrou wat haar hare droogmaak met haerdroer, ek het nooit geweet jy kry haerdroer wat jy by kar kan inprop, mal!!! Mag ek vra watter bluetooth sisteem het jy laat installeer en in watter voertuig dit was? My werks bakkie is 'n Ford (Nuwe model), wonder of hy sal werk met bluetooth, dit is die base model met geen elektroniese byvoordele.

Wonder of hulle dieselfde sal reageer as ek by rooi verkeerslig op GPS gesit het om bv adres in te tik, hoe verskil GPS van foon, beide trek jou aandag af.
Jy moet maar versigtig wees om goed in te plug op daai Ford hoor ! >:+ ++>:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Springkudu »

Jurgen Visser wrote:
Springkudu wrote:@Harambe - My vrou ry elke oggend N1, sy vertel daagliks van mense wat pap eet, makeup tot een vrou wat haar hare droogmaak met haerdroer, ek het nooit geweet jy kry haerdroer wat jy by kar kan inprop, mal!!! Mag ek vra watter bluetooth sisteem het jy laat installeer en in watter voertuig dit was? My werks bakkie is 'n Ford (Nuwe model), wonder of hy sal werk met bluetooth, dit is die base model met geen elektroniese byvoordele.

Wonder of hulle dieselfde sal reageer as ek by rooi verkeerslig op GPS gesit het om bv adres in te tik, hoe verskil GPS van foon, beide trek jou aandag af.
Jy moet maar versigtig wees om goed in te plug op daai Ford hoor ! >:+ ++>:
:laugh: :laugh: Moet nie praat nie. Die ding het al 'n nuwe engine in en turbo vervang en onlangs in vir 'n olie lek, nou 60k op die klok. Nie my gunsteling bakkie maar as dit is wat die werk jou gee moet jy maar vat. Ek persoonlik ry 'n Toyota, dit is soos 'n Ford, maar vir manne 8) 8) :laugh: :laugh:
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Harambe »

Springkudu wrote:@Harambe - My vrou ry elke oggend N1, sy vertel daagliks van mense wat pap eet, makeup tot een vrou wat haar hare droogmaak met haerdroer, ek het nooit geweet jy kry haerdroer wat jy by kar kan inprop, mal!!! Mag ek vra watter bluetooth sisteem het jy laat installeer en in watter voertuig dit was? My werks bakkie is 'n Ford (Nuwe model), wonder of hy sal werk met bluetooth, dit is die base model met geen elektroniese byvoordele.

Wonder of hulle dieselfde sal reageer as ek by rooi verkeerslig op GPS gesit het om bv adres in te tik, hoe verskil GPS van foon, beide trek jou aandag af.
Ek weet nie hoe sommige mense dit regkry om so deur die lewe te gaan SONDER dat iets met hulle gebeur nie. Hulle gee seker sulke vibes af wat almal rondom hulle ekstra versigtig maak en sodoende kom hulle niks oor nie?

Ek sukkel meer met GPS as met 'n foon. Want my GPS wil altyd drie maal vir my vra of ek seker is voordat hy doen wat ek vra.

Ek het die radio in die eerste foto. Hy het ingeboude Bluetooth en jy kan ook musiek vanaf jou foon speel en die foon met die radio kontroles antwoord. Het hom by hifi Corporation gekoop (ek sou eerder ingaan by die winkel as wat ek weer die fout maak om te bestel vir aflewering). Ek het 'n Subaru Forester. As jy dalk 'n tru-rat kamera sou wou installeer, sou ek eerder die radio in die tweede foto aanbeveel. Hy's R1300 en myne was R899. Daar is beter kwaliteit radio's maar nie teen daardie prys nie.

https://www.hificorp.co.za/media/catalog/product/cache/5/image/600x/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/1/0/10066033_1.png

https://www.hificorp.co.za/media/catalog/product/cache/5/image/600x/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/1/0/10066009.jpg
Of so iets
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: En Daar Vat Hulle My Foon!!!!

Post by Springkudu »

Dankie maat, sal bietjie in die saak ingaan
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Post Reply