Page 2 of 2

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Posted: Thu Nov 23, 2017 8:36 am
by Apie
Jake1 wrote:Baie baie mooi daai!

Dis n groot probleem, jyt geen rede oor om verstellings te maak en dit te probeer verbeter of bevestig nie .... wat gaan jy nou doen?
Speel....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk