Page 2 of 2
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Fri Nov 11, 2016 8:23 pm
by Heinz Petersen
Ek wil die 87gr Vmax in die Dasher skiet. Is hier iemand wat dit skiet. Ek wil n begin lading kry. Dit is n 8 twist en 27" loop
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sat Nov 12, 2016 6:33 am
by Nico Harris
Ek skiet hulle. 36gr s355 vir 3120ft/s uit n 23,125" loop.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sat Mar 10, 2018 9:08 am
by Smitstertjies
Dankie, nou is ek ook n lid!
My Dasher is die boonste geweer, gebou deur Ralph Badenhorst op n Kelbly tactical aksie, Bartlein 8 twist Heavy Palma loop, Bix n Andy competition sneller, March 3-24x50 Ffp teleskoop en GRS Hybrid kolf. Kamer is gesny vir 105gr Bergers.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sat Mar 10, 2018 9:15 am
by Rudie
Geluk met daai prag roer. Daai is nou stout verby!!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sat Mar 10, 2018 9:55 am
by Capt. Yoda
Baie smart
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sun Mar 11, 2018 12:06 am
by Apie
Smitstertjies wrote:Dankie, nou is ek ook n lid!
My Dasher is die boonste geweer, gebou deur Ralph Badenhorst op n Kelbly tactical aksie, Bartlein 8 twist Heavy Palma loop, Bix n Andy competition sneller, March 3-24x50 Ffp teleskoop en GRS Hybrid kolf. Kamer is gesny vir 105gr Bergers.
Mooi!
Maar hoe skiet hy?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sun Mar 11, 2018 1:23 pm
by Smitstertjies
Nog nie geskiet nie. Ek kry Maandag my doppe, en dan begin die groot werk!
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sun Mar 11, 2018 5:21 pm
by BeesBreet
Ek is ook lid.
CJ het vir my n howa ss gedasher.
Ek fireform nog maar is bitter gelukkig. Hy het n Leica LRS op vir brille en aim kolf.
Die roertjie skiet.
Sal later bietjie n foto van die geweer en n groep opsit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Sun Mar 11, 2018 8:04 pm
by geelslang
Ek word ook lid van die bende
Kolf word opgesit en sal binnekort 'n kom wys hoe hy lyk.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 8:57 am
by JacquesT (Stompe)
Wat gaan hier aan dat hier niks aan gaan nie.
Wat skiet die manne deesdae teen waste spoed?
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:22 am
by Geno
JacquesT (Stompe) wrote:
Wat skiet die manne deesdae
Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:25 am
by JacquesT (Stompe)
Geno wrote:JacquesT (Stompe) wrote:
Wat skiet die manne deesdae
Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.
Ja, maar ook net omdat julle daai baba koele skiet.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:28 am
by Heinz Petersen
Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:30 am
by JacquesT (Stompe)
Heinz Petersen wrote:Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
Heinz, steeds met 355 of het jy al met ander kruite begin eksprimenteer? Coat jy jou koels?
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:40 am
by Heinz Petersen
JacquesT (Stompe) wrote:Heinz Petersen wrote:Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
Heinz, steeds met 355 of het jy al met ander kruite begin eksprimenteer? Coat jy jou koels?
Steeds met S355 en nee ek "coat" nie.
Re: 6mm Dasher bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 2:03 pm
by Smitstertjies
JacquesT (Stompe) wrote:Geno wrote:JacquesT (Stompe) wrote:
Wat skiet die manne deesdae
Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.
Ja, maar ook net omdat julle daai baba koele skiet.
En bang is vir recoil