Watter geweersak

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Watter geweersak

Post by blaser »

kry n geweer ook baie viniger uit sak daar op langplaas
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watter geweersak

Post by Hugo »

remington wrote: kry n geweer ook baie viniger uit sak daar op langplaas
Fact!  ;D
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Watter geweersak

Post by 2.1 »

Kan iemand asseblief 'n foto of 2 van die self gemaakte geweersakke wat genoem is op laai?
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Watter geweersak

Post by Wielie Waps »

Hier was 'n topic oor Jannie se geweer sakke.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 298#p10298
Geroer-nie geskud nie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Watter geweersak

Post by JACQUES BOTHA »

wiele

ou honde loop laat !!!
Shoot straight and tell the truth!
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Watter geweersak

Post by wynboer »

Ek was eergister By S&O en verbeel my daai sakke kos al R700 ek het myne by hul seka 3 of 4 maande terug gekoop vir R500 so as jy moet koop moet jy maar nou koop ander kos hul R1000 een van die dae
Post Reply