Mooi, 270, nou verstaan almal!win270 wrote:Spelfout op die prysetiket en toe praat almal sommer oor leeus!! Moes lees: "Mutton Loin Chops"
Leeuvleis
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeuvleis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7569
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeuvleis
Seker maar die opskrif van die draad wat almal deurmekaar gemaak het. 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Leeuvleis
Het hom so n paar maande terug gekry per epos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Leeuvleis
Pappabeer
Ek hoef nie skaapvleis te koop nie, maar vir daai rede sal ek nogal bereid gewees het om ietsie te spandeer.
Ek hoef nie skaapvleis te koop nie, maar vir daai rede sal ek nogal bereid gewees het om ietsie te spandeer.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Leeuvleis
Hy is nie te sleg nie, het vir my baie na hoender gesmaak. Het 35jr terug geproe.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Leeuvleis
JK, julle honde was bederf lyk dit vir my! Of gewoond aan Epol