Leeuvleis

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leeuvleis

Post by PWV »

win270 wrote:Spelfout op die prysetiket en toe praat almal sommer oor leeus!! Moes lees: "Mutton Loin Chops"

++>:
Mooi, 270, nou verstaan almal! ;)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7569
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leeuvleis

Post by Wouter Roets »

Seker maar die opskrif van die draad wat almal deurmekaar gemaak het. ;)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leeuvleis

Post by Geno »

Deon,
Leeu gaan 'n rukkie kou aan daai B6 tjops...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Leeuvleis

Post by Pappabeer »

Het hom so n paar maande terug gekry per epos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Leeuvleis

Post by wlm »

Pappabeer
Ek hoef nie skaapvleis te koop nie, maar vir daai rede sal ek nogal bereid gewees het om ietsie te spandeer.
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Leeuvleis

Post by Johann Marais »

Hy is nie te sleg nie, het vir my baie na hoender gesmaak. Het 35jr terug geproe.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Leeuvleis

Post by 470rigby »

JK, julle honde was bederf lyk dit vir my! Of gewoond aan Epol
Post Reply