Volgende logiese stap: 338LM?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Mojet.
Werk uitsonderlik. En die feit dat die binnegoed alles uit een stuk Alu ge CNC is gee my ook die gemoedsrus dat daar nie stukke kan loskom nie.
James Wright gebruik "hog" silencer wat ek verstaan werk ook baie goed vir hom vir recoil vermindering. En hy het paar probeer wat nie so goed gewerk het nie.
Hoor by hom ook.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Broadbandboer
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Dankie. Ek het al met James gepraat. Ek vind met my .338 skiet ek beter met my muzzle break as met my huidige knaldemper. Die knaldemper het die recoil heelwat vermeder van die muzzlebreak af.
Vriend van my het 'n muzzlebreak op sy .378 wheatherby magnum gesit. Toe ek hom vra hoekom nie 'n silencer nie toe sê hy "'n Man moet erens darem nog ballas wys."
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vriend van my het 'n muzzlebreak op sy .378 wheatherby magnum gesit. Toe ek hom vra hoekom nie 'n silencer nie toe sê hy "'n Man moet erens darem nog ballas wys."
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
As jy op 500m plus jag is muzzlebreak n non issue. Bokke weet nie waarvandaan die skoot kom nie.
Op my 338LM maak muzzlebreak dat hy minder as my 6.5mm skop
Op my 338LM maak muzzlebreak dat hy minder as my 6.5mm skop
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Capt. Oblivious wrote:Snakker dalk moet jy daai 260 van jou aan iemand verkoop en maar n 338 koop....
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Ek weet die post is al oud maar nou dat dinge by my begin stiller raak het ek tyd om op te vang...
Die 338LM is verseker nie 'n elkedag skiet geweer nie,Running cost en recoil speel hier n rol.Ek is n groot voorstannder van MB's en soos van julle reeds genoem het ken die bokke elkgeval nie die verskil tussen n MB en KD anderkant 400m nie.Die boere verstaan dit nog nie en daarom het ek 'n KD op my 338.Ek het verskeie KD's getoets(van hulle het geen effek gehad om recoil te verminder nie) en is steeds na 450 skote baie beindruk met die Hog Reflex KD wat ek nou het.
Ek sluit aan by Jan dat die 338's nie soveel duurder is om te skiet as sommige 30 Calibers en 7mm's nie.
as jy wil opgradeer vanaf n 30-06 vir uitsluitlik lang afstand jag/gonge maak die 338's beslus sin.moet nie in die Lapua Magnum vaskyk nie,die 338Norma en 338WM's is vir nou dalk n beter keuse totdat Somchem 'n stadiger kruit bekendstel.Vir nou is dit maar nog n "pie in the sky" ,die dag as dit wel gebeur gaan klompie kalibers eers tot hulle reg kom.

Wel, die goeie nuus is dat Vihtavuori se N570 blykbaar binnekort beskikbaar is. Hulle adverteer dit al in die jagtydskrifte hier by ons.
Daai dryfmiddel gaan die 338LM tot sy volle potensiaal laat kom.
Daai dryfmiddel gaan die 338LM tot sy volle potensiaal laat kom.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Ek het gehoor tweede week in Desember . Hoop so !!
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
Sover klink dit nog so ja.Bierseun wrote:Ek het gehoor tweede week in Desember . Hoop so !!
Sent from my iPad using Tapatalk
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Volgende logiese stap: 338LM?
300 Norma as jy custom kan gaan?