Page 2 of 2

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 12:05 pm
by Baasvark
Gawie(13mm) wrote:Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie. >:D
Toemaar, ek voel heeltemal dieselfde! ++>:

Gedink jy is eerder bekkommerd oor jou terminale ballistiek.... :laugh: :laugh: :laugh:

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 12:08 pm
by Gawie(13mm)
Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees. >:D
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 12:11 pm
by Carl
Gawie(13mm) wrote:Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Want ek het 'n 243! ;D

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 12:12 pm
by Gawie(13mm)
Carl wrote:
Gawie(13mm) wrote:Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Want ek het 'n 243! ;D
Ditsem!!!! 8)

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 1:39 pm
by LoveHenties
Erens is 'n ou wat g-vol is vir haar moeilikheid.

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 8:17 pm
by mossie
Gawie(13mm) wrote:
Carl wrote:
Gawie(13mm) wrote:Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Want ek het 'n 243! ;D
Ditsem!!!! 8)
"Nee Oom" is maar bietjie sleg
"Nee Oom, nie weer nie" is darem bietjie beter!

Re: 243....

Posted: Wed May 18, 2016 9:41 pm
by wlm
"Toe, was dit nou genoeg?" ...."Nee oom"
Dan is jy in die moeilikheid.

Re: 243....

Posted: Thu May 19, 2016 8:41 pm
by Boersonderroer
Gawie(13mm) wrote:Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees. >:D
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Jy sal verbaas hoeveel "ja oom" jy sal hoor in die regte omstandighede.

From a Experia far away

Re: 243....

Posted: Thu May 19, 2016 9:00 pm
by Wouter Roets
Boersonderroer wrote:
Gawie(13mm) wrote:Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees. >:D
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Jy sal verbaas hoeveel "ja oom" jy sal hoor in die regte omstandighede.

From a Experia far away
Wat hulle se in Teazers tel nie!

Re: 243....

Posted: Thu May 19, 2016 9:08 pm
by Gawie(13mm)
So gepraat van armlastig. Jy sal my nie om te dood by so 'n plek soos Teazers kry nie. Ek is te suinig om te koekeloer en buitendien vreet my twee Ackley's al my bestebare inkomste op. >:D

Re: 243....

Posted: Thu May 19, 2016 11:06 pm
by Baasvark
Gawie(13mm) wrote:So gepraat van armlastig. Jy sal my nie om te dood by so 'n plek soos Teazers kry nie. Ek is te suinig om te koekeloer en buitendien vreet my twee Ackley's al my bestebare inkomste op. >:D
En dit hou mens uit die moeilikheid uit!

Skiet is duur - maar skei is onbekostigbaar!!!

Re: 243....

Posted: Fri May 20, 2016 7:40 am
by Boersonderroer
Wouter Roets wrote:
Boersonderroer wrote:
Gawie(13mm) wrote:Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees. >:D
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella. ;D
Jy sal verbaas hoeveel "ja oom" jy sal hoor in die regte omstandighede.

From a Experia far away
Wat hulle se in Teazers tel nie!
Wel ek het gese in sekere omstandighede :-)) maar ek bedoel eintlik dat my buurman se boerboel sagter op die oog is as van die Jong dames Wat so gaaf met die ooms is.

From a Experia far away

Re: 243....

Posted: Fri May 20, 2016 7:46 am
by Gawie(13mm)
Nee o hel!! Ek dag ek is vrekkerig, maar by watse plekke hang jy uit waar die honde mooier as die vrou is? :P

Re: 243....

Posted: Fri May 20, 2016 7:53 am
by Baasvark