Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gawie(13mm) wrote:Wysheid kom met die ouderdom maat!
Ek is oud genoeg om te weet dat al dink ek, ek is skougehalte, ek nie met 'n saal naby daai merrie sal kom nie.
Toemaar, ek voel heeltemal dieselfde!
Gedink jy is eerder bekkommerd oor jou terminale ballistiek....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees.
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm) wrote:Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees.
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella.
Jy sal verbaas hoeveel "ja oom" jy sal hoor in die regte omstandighede.
From a Experia far away
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2

So gepraat van armlastig. Jy sal my nie om te dood by so 'n plek soos Teazers kry nie. Ek is te suinig om te koekeloer en buitendien vreet my twee Ackley's al my bestebare inkomste op.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm) wrote:So gepraat van armlastig. Jy sal my nie om te dood by so 'n plek soos Teazers kry nie. Ek is te suinig om te koekeloer en buitendien vreet my twee Ackley's al my bestebare inkomste op.
En dit hou mens uit die moeilikheid uit!
Skiet is duur - maar skei is onbekostigbaar!!!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
Gawie(13mm) wrote:Julle manne wat daar anderkant die Vaal bly, gee julself uit as Afrikaansprekend, maar jul sukkel om beeldspraak te lees.
Miskien verstaan jy die een: "Nee Oom"!
Dit is al wat ek en jy gaan hoor pella.
Jy sal verbaas hoeveel "ja oom" jy sal hoor in die regte omstandighede.
From a Experia far away
Wat hulle se in Teazers tel nie!
Wel ek het gese in sekere omstandighede :-)) maar ek bedoel eintlik dat my buurman se boerboel sagter op die oog is as van die Jong dames Wat so gaaf met die ooms is.
From a Experia far away
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2